Die bekroonde joernalis Seymour Hersh het nog skokbewerings gemaak: President Obama was nie eerlik met sy landgenote toe hy die Siriese president Bashar al-Assad vir ‘n Saringasaanval wat honderde burgers gedood het, blameer het nie. ‘n Voormalige senior intelligensie-amptenaar sê die Obama-administrasie het die beskikbare inligting oor rebelle wat oor Sarin beskik, botweg geïgnoreer. Die
Onderwyserverkragter van 11-jarige gevonnis tot drie keer lewenslank
Nkosingiphile Hlekwayo, 50, het in 2009 ‘n 11-jarige dogtertjie in sy klas by drie geleenthede verkrag. Vir dié misdade is hy Woensdag tot drie keer lewenslank deur die Empangeni-distrikshof in Kwazulu-Natal gevonnis. Die familie van die verkragter het kragtens tradisionele Bantoegebruik aangebied om beeste ter vergoeding aan die familie van die slagoffertjie te betaal, maar
Lees verder: Onderwyserverkragter van 11-jarige gevonnis tot drie keer lewenslank
Christene word vervolg
Die vervolging van Christene is in volle swang, maar die hoofstroommedia in die Verenigde State van Amerika byna doodstil oor hierdie verskynsel. Wanneer ‘n politikus iewers in die wêreld per ongeluk aanstoot gee met uitsprake oor homoseksuele, Jode of Moslems, is dit onmiddellik nuus . Maar baie min Amerikaners is selfs bewus daarvan dat ‘n
Rassespanning loop hoog in Umzinto
Rassespanning loop hoog in Umzinto aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, nadat ‘n Indiër in hegtenis geneem is omdat hy na bewering ‘n jong swart man die naweek aan die brand gesteek het. Die plaaslike gemeenskap eis dat Rojith Dayasagai (43) Riverside Park, die toneel van Saterdag se voorval, verlaat. Dayasagai is aangekla van poging tot moord nadat hy
Reën voorspel vir Qunu-begrafnis
Nog reën word oor die Oos-Kaap verwag waar voorbereidings getref word vir die begrafnis van Mandela Sondag op Qunu. Dit reën reeds sedert Maandag in groot dele van die provinsie en die weerdiens sê dat dit oor die naweek sal voortduur. ‘n Voorspeller, Gartrh Sampson, sê die reënweer sal eers ná die begrafnis begin opklaar,
VSA druk vir sanksies teen Oekraïene
Die VSA oorweeg die moontlikheid van sanksies teen die Oekraïne weens beweerde gewelddadige optrede teen opposisie-betogings. Die woordvoerder van die Amerikaanse departement van buitelandse sake, Jen Psaki sê die VSA is weer in gesprek met Europese lande en die Internasionale Monetêre Fonds oor moontlike optrede. Sanksies teen die Oekraïene word nie uitgesluit, nie het sy
ANC maak skoonskip in Tlokwe
Die ANC het weer beheer oor die Tlokwe-munisipaliteit in Potchefstroom oorgeneem, nadat die DA probeer het om die skyn te skep dat hulle in die kussings sal bly. Die regerende party het al ses tussenverkiesings gewen. Die tussenverkiesings is gehou nadat die ANC die raadslede afgedank het. Dié raadslede het gehelp om die burgemeester Maphetle
Begrafnisgangers Obama, Cameron vermaak deur blonde selfie
Vir die duisende roubeklaers in Johannesburg se ENB-stadion was dit bedoel om ‘n gepaste huldeblyk aan ‘n “reus van die geskiedenis” te wees. Maar ‘n paar arrogante wêreldleiers wat voordeel wil trek uit die Swart Messias het dit gesien as die ideale geleentheid om nog groter pret te maak. Die Oxfordwoordeboek het nie verniet sopas
Lees verder: Begrafnisgangers Obama, Cameron vermaak deur blonde selfie
Gebaretaaltolk vir Obama glo uit sy diepte
Die gebrek aan opleiding van die gebaretaaltolk by Nelson Mandela se roudiens het tot groot verontwaardiging in die internasionale dowe gemeenskap gelei. Die Amerikaanse president Barack Obama se boodskap is glo nie deur die gebaretaaltolk Dinsdag oorgedra nie. Die gebaretaaltolk was langs die podium en moes staatshoofde , godsdienstige leiers en ander bekende figure se
Wanneer is terreur geregverdig?
Die terreur wat Mandela teen onskuldige wit burgerlikes waaronder ook kinders, uitgeroep het, is oor die afgelope week of twee as ‘n goeie, regverdige, progressiewe en veral verdedigbare opsie voorgehou. Is alle terreur dan regverdigbaar? Helaas nee, want in werklikheid is terreur en opstand, volgens die Weste, net goed solank as wat hulle belange daardeur
