Die gebrek aan opleiding van die gebaretaaltolk by Nelson Mandela se roudiens het tot groot verontwaardiging in die internasionale dowe gemeenskap gelei.
Die Amerikaanse president Barack Obama se boodskap is glo nie deur die gebaretaaltolk Dinsdag oorgedra nie.
Die gebaretaaltolk was langs die podium en moes staatshoofde , godsdienstige leiers en ander bekende figure se laaste woorde oor Nelson Mandela by sy gedenkdiens in gebaretaal vertaal vir die gehoorgestremdes, maar hy het glo nie ‘n idee gehad wat hy doen nie.
Dit was volgens ‘n berig Woensdag van die Australiese nuusagentskap, Spesiale Broadcasting Service (SBS) wat lui dat bewerings teen die tolk gemaak is wat dui daarop dat hy ongekwalifiseerd is vir sy werk.
Die naam van die tolk is nog nie bekend gemaak nie.
‘n Raadslid van die Wêreld Federasie vir Dowes het aan SBS gesê hy glo die tolk ‘n vals tolk.
“Wat gebeur het by die roudiens was werklik ‘n skande om te sien … te danke aan hierdie vals tolk,” het hy gesê.
“Ek was regtig ontsteld en verneder deur die raaiselagtige tolk wat veronderstel was om die woorde van Barack Obama, die president van die Verenigde State van Amerika, oor te dra, ” het hy gesê. “Hy het sy eie tekens opgemaak.”
Die tolk was ook teenwoordig by die ANC se Mangaung beleidskonferensie in die Vrystaat verlede jaar.
Die Federasie vir Dowes van Suid-Afrika sal binnekort ‘n verklaring oor die tolk uitreik.

Skies, ek kan nie help om te lag nie – ek vrek van nuuskierigheid om te weet watter boodskap die sogenaamde tolk dan oorgedra het ?!?!?!
As jy weet laat ons ook weet! Miskien het hy vir hulle gesê Obama het vir hulle verniet ore gebring, die dat hulle hom so gecheer het!
Ek is bevrees die tolk weet self nie, dalk is hy self doof en moes op lippe taal reageer, gaan moeilik wees van die kant af. Brood!!!
Ek het sommer ‘n verklaring opgestel vir die Mandela-roubeklaers:
Ons die Mandela sikofante, wil hiermee sê dat ons die dienste van die tolk absoluut 100% korrek vind. As hy nie weet wat hy doen nie, is dit perfek. Die dowes hoef nie uitgesonder te word vir spesiale behandeling nie. Ons moet almal ly onder die nalatenskap van apartheid wat vir ons almal ongekwalifiseerde, onbekwame, nepotistiese en korrupte voorbeelde gebring het. Ons is ontsettend dankbaar teenoor president Obama wat die voorbeeld gestel het om langs hierdie tolk te staan omdat hy swart is. Dit is ‘n voorbeeld vir die hele wêreld en die internasionale gemeenskap!
Die Kruiperkaners
Riana, he he he he he he skerp, stuur dit asb dadelik aan Mac….
die tolk het die dowes die leuens en snert van olibama gespaar.
Hier is ‘n foto van die perd … ek het nou die video-greep gesien – skreeusnaaks !
Skosana se tolkery kan deur niemand begryp word nie, want die armsalige trut kan nie eers lees, skryf of spel nie.
Die ANC gebruik die trut as ‘comic relief’ en om die massa te vermaak, anders loop hulle weg om die kostente te stroop, terwyl hulle leiers vir hulle vertel dat perdedrolle vye is.
Is maar hoe dit is.
🙂
Dit is mos nie snaak nie, wie in diens van die regering, van die president, tot onder is bevoeg om hulle werk na behore te doen of opgelei om hulle werk te doen.
Die tolk was seker net so erg soos Zuma wat sy toespraak voorlees. Die bietjie wat ek op die nuus gesien het, is dit duidelik wie is ‘n leier(al is dit ‘n liberale een) en wie nie. Ten
minste kon Obama sonder ‘n stuk papier iets sê, al is ek glad nie ‘n
aanhanger van Amerikaanse presidente nie. Zuma het soos ‘n graad 1 daar
gestaan en praat.
In principe kijk ik niet naar Zero zijn speeches. Weten jullie zeker dat hij de Teleprompter niet bij zich had?
Die tolk … in aksie !
http://ow.ly/rEJ8f
ek het ook vanoggend gebare taal (nie vertolkbaar op die blog nie) gemaak toe die blou lig ape my uit die pad uitgedruk het, op pad na die “madam winnie se waks museum” in Pretoria.
Nou kan die wêreld sien hoe ons belasting betalers se geld gemors word om onopgeleide en in baie gevalle onopleibares in diens te hê, ek bedoel is die president nie ook ‘n voorbeeld daarvan nie. Wie is geskok, ek is beslis nie.
The race hustle is the only game in town for keeping them and a few white liberal morons in their lavish lifestyles. I mean, what else are they gonna do? Build and preside over an advanced, industrial society? Not.
Race hustler. Is that new terminology for Jooh?
PRICELESS!!!
http://3.bp.blogspot.com/-rOtdA1jIxmE/UTu8JqusxyI/AAAAAAAAKsk/US0hxcjO-_8/s1600/wolf-in-sheeps-clothing1.jpg
Watter unieke geleentheid vir n ” malletjie ” ( skisofreen ) om n ” fast one ” ( Stafendas ) op Obama te kon trek !! ( Sien foto onder. )
Alle voorsorg deur FBI en CIA muhr-toe, omdat hul en ons eie Intelligensie boffins nagelaat het om die credentials van ons vingertaalpianis – na te gaan. Herder…..daai een ( sou dit gebeur het ) sou stink till doomsday comes.
Herinner amper aan daai anner Rasta-phoepol wat heel haywire geraak het met die sing vd vlaglied. Waar kom die ANC aan die lot, en wie is verantwoordelik vir die aanwys van hierdie sirkus rolverdeling ??
Jy is een “slim” nar. Dink jy nou regtig hulle is gepla oor nog ‘n zonk wat nie bekwaam is vir sy taak nie?! Dis omdat hulle hul huiswerk gedoen het dat hulle dit smalend toegelaat het.
Ronnie. Enige verwantskap met die Kray-broers ?
Moet nie die onderwerp verander nie spekneus, jy het die RSA-intelligensie eksamen vir Soweto spietkops loshande geslaag. Seker daarvan dat jou soulbuddies maar giggelend anderkant toe kyk vir jou volstruisuitlatings.
Gereed vir n bietjie Frans ?
Here goes : ‘ Zonk est la merde sous les ongles que vous aimez tant a l ‘ odeur ‘.
Jy ruik aan jou eie naels, vertel ons wat jy ruik.
Pourquoi me demander ? Est votre nez profound dans le cul de la justaucorps ?
Weet jy wat is so swak aan jou gegipste meerwaardigheid? Jou gebrek aan basiese bogemiddelde intelligensie. Takel eerder hulle wat jou buddies o.a. Gawie en sy aanhangers se kop smokkel.
Vous ne faites pas de seus connard dyslexique.
Jy bly nogsteeds wie jy is. Swem dus eerder met die gepeupel wie jy so “behaag.”
Kan nie anders nie. As oud hoofseun van een van die prestige Kaapse skole was ons credo immers : ” Wees U Self “. Ek bly getrou hieraan.
JavR?
Prestige?
wha ha ha!!!!!!
Eenvoudige troll.
Buona sera Ron, spero che tu stia bene. Il masturbatore, siete pronti per un po ‘ di Italiano stasera ?
” Gepiste ” meerwaardigheid soveel meer punch ??! So tussen ons…. WDD beteken ” gegipste ” in ieder geval ?
” Basiese bogemiddelde ” dieselfde. Klink soos Ieletjies hoog op Breyten twak.
Gaan lees asb. weer! “Gegipste meerwaardigheid” jou pop! Jy en jou pêlle se seks-beheptheid raak nou waaragtig ‘n holruggeryde onderwerp.
Praat van kinky ! Hoe assosieer u urine met seks ? En dan verstout ek my om te se u was heel eerste om anusse in die gesprek by te sleep.
Jy is die enigste aanknopingspunt hier… Dus-dus?
Jou vrou geniet dit.
Dit is van al jou pop speel en nie met haar nie dat jou vrou rondslaap.
Dit is van al die aandag wat jy aan die pop gee en nie aan jou vrou nie dat sy rondslaap.
Ron jou vrou het nie so gesê gisteraand nie. Sy het nogal gesê sy smokkel met jou kop en bring nie al die geld huistoe nadat sy nie ‘n been vir die nag toegemaak het nie.
Malgiel weer jou pilletjies vergeet en van gedaante verander. Jy is erger as ek op N24 sies man.
Swak Maartens, swak!
Lame. Selfs Gawie kan beter as dit doen. Kom nou. Give it your best shot.
Jou SOT! Dink jy nou regtig dat die lewe en gebeure verloop soos jy dit “vertrou” gebeur?!
Jy is soos ‘n hond wat kronies blaf… – dalk blaf jy een raak… Sad man!
Vind hierdie dialoog uiters onstimulerend. Sien weer more-aand dan begin ons met jou Italiaanse klasse. Jou Frans vorder te swak.
Klont kop pasop dat ek nie jou geliefde woorde nl. JMS_ vir jou toedig nie. Jy sal aanhou tot jy kry wat jy soek.
Donnerse gemors ek kan vir jou ook jou eie gevleuelde woorde waarvoor jy so lief is toedig nl. JPS? Jy is nou al ‘n ruk besig met my en sal my kry, ek is nie jou gabba Willy nie geelbek.
Pourquoi me demander ? Est votre nez profond dans le cul de la justaucorps ?
Ron ek stem saam met jou, hou by die onderwerp nl. gebare taal. Hierdie is spesiaal vir jou
Watse rol het jy in Hamlet op skool vertolk? Die anus?
U mis die “d ” voor die woord ” rol “. In daai opsig sou anus sin maak.
Jy is duidelik te dom vir selfs die rol.
Gas praat jy nou van daardie plek waaruit jy soms ontsnap? Jou tuiste?
Gas is dit nou van jou tuiste waarvan jy so af en toe ontsnap waarvan jy praat? Die anus?
Ja die spook van Tsafendas loop nog sterk.
Matt is ook seker daar.anderkawwer..
Die ‘tolk’ lyk nogal baie soos jy ou snottie.
Sy oortjies is net heelwat groter as joune.