Begrafnisgangers Obama, Cameron vermaak deur blonde selfie

Die leier van die vryerige wêreld...
Die leier van die vryerige wêreld…

Vir die duisende roubeklaers in Johannesburg se ENB-stadion was dit bedoel om ‘n gepaste huldeblyk aan ‘n “reus van die geskiedenis” te wees.

Maar ‘n paar arrogante wêreldleiers wat voordeel wil trek uit die Swart Messias het dit gesien as die ideale geleentheid om nog groter pret te maak.

Die Oxfordwoordeboek het nie verniet sopas die woord “selfie” opgeneem nie. Die Amerikaanse president en sy agterryer David Cameron het hul eie selfingenome beheptheid verder gevoed deur vir ‘n selfie te poseer saam met die flirterende Deense leier Helle Thorning-Schmidt.

Niks van die aangeplakte treurmare oor Ons Dierbare Leier, met die swaarmoedige begrafnisgangerfronse vir die selfie nie.

Naïewe webgebruikers wat nog glo in die VSA en Brittanje se versinsels oor Mandela se edele motiewe, het die twee dadelik daarvan beskuldig dat hulle die erns van die geleentheid ondermyn het.

President Barack Obama, premier Cameron en die guitige Deen wat laasgenoemde sommer aan die gesig gegryp het, het nietemin ‘n ysige ontvangs van Amerika se Eerste Dame ontvang.

Michelle het strak voor haar uitgestaar, waarskynlik soos die kritici op sosiale media onder die indruk dat die trio skielik aan geheueverlies ly oor waarom hulle in Suid-Afrika opgedaag het.

Haar bui het nie verbeter tydens die verrigtinge nie en sy het later die Deen uit haar sitplek verwyder. Dié stap het dadelik viraal versprei.

Wladimir Poetin het nie die roudiens bygewoon nie.

112 thoughts on “Begrafnisgangers Obama, Cameron vermaak deur blonde selfie”

  1. Pluimpie aan die rubriekskrywers (ook die tikkie sarkasme ingesluit) !

    Nee kyk, dit is allermins die tyd en plek – wat nog te sê vir ‘n PRESIDENT van ‘n ander land – om ‘n selfie te neem, ten aanskoue van die wêreld.

    Die hele TO-DO agter Mandela se gestaatsie-leêry en bywoning daarvan, plaaslik en internasionaal – is een groot show !

    SIES – begrawe Mandela en kry klaar. Sy dogters sal in elkgeval vir die “show” sorg as dit kom by die testament.

    OH WHAT A CIRCUS

        1. gas, gaan soek jou totterman en speel daar, ek het een dag as EB geskryf en die rede daarvoor gese en ook nie weg gekruip daar agter nie wie is jy? GAS? Jy is kinderagtig en het niks om te doen nie, sjoe sjoe, gaan speel met Julius

          1. dink gas is n candy tot, dit lyk soos iemand wat deur sy/haar eie bene na agter kyk, n agterkop kyker

          2. ag ou sot! die waarheid is wat ek weet nie wat jy uit jou duimpie uitsuig nie, ek het geen rede om aliase te he nie, ek kruip nie weg nie , maar gaan aan met jou beledegings, dis soos water van n eend se rug af. jy stook met almal, maar nou ja, daar is hulp vir mense soos jy.
            gaan kyk gou, kersvader het vir jou n presentjie onder die boom gelos….. lekker dag.

          3. he he he he he miskien moet “gas” vir ons n pic plaaas van dit self, n selfie, dan kan ons sien wat is n totterman…

          4. Hel ou maat kan jy Afrikaans praat? Geluk. My ou friend dit is dinge wat elke dag gebeur en nie meer soos in die ou tyd iets waaroor daar nie gepraat word nie. Hierdie is die verligte eeu al leef jy nog in die verlede tyd.

  2. Redistribution has come to the US with a vengeance. The bottom 40% of the tax payers, pay
    something like a negative 10% in taxes. Whereas the top 40% pay about
    110%.

    It appears that already whites pay taxes and blacks don’t.
    Blacks receive taxes from the IRS. It’s hard to see how a tax revolt
    today could avoid a racial element in the US.

    But on the other hand since I
    live in a white enclave in a city known for its black violence, my
    property values are going up. Every house in my neighborhood is worth
    nearly a million dollars – pumped up by white dollars desperate to
    escape black crime.

    Who says blacks only bring poverty?

    1. Hulle sal hom moet balsem anders sal daar na 3 – 4 dae ‘n groen klankie van hom af opslaan wat na 10dae baie hard sal word. Dit neem nie lank om ‘n lyk te balsem nie. ‘n Groot bloedvat word gevind gewoonlik in die lies en die balsem vloeistof word deur die bloedvate gesirkuleer. Dit bevat gewoonlik formalien, gliserol, alkohol en soms kleurstowwe vir ‘n natuurlike kleur.

  3. Is dit nie wonderlik nie dat die hoogheilige westerse lande hulle met veragting van ons as die muishond van die wêreld gedistansieer het, maar hier sit hulle nou heerlik saam en feesvier met van die grootste drek op die aarde. Die mensdom is soms om van siek te word.

  4. In hierdie konteks sal dit interessant wees om te weet of die Republiek van Taiwan ook na die begrafnis uitgenooi was. Sover ek weet het Suid-Afrika geen diplomatieke betrekkinge met Taiwan nie. Intussen is Taiwan ‘n demokratiese land op die Westerse model. Hoekom dus die rug keer op Taiwan? Maar natuurlik om gat te kruip by die Volksrepubliek van (Kommunistiese) Sjina.

      1. NUWE KEISERS – NUWE KLERE

        waargeneem tydens ‘n groot indaba in Soweto op 10.12.2013

        Ek het die nuwe keisersgesin gesien,
        Almal fyn in fluweel en sy geklee,
        Hul gladgestrykde hare opgedien –
        Die blanke kneg is van die bank gevee.

        Hul weelderige motors staan net rond,
        Swaarlywig en verveel hul sluk en gaap.
        Dit is die nuwe heersersbroederbond –
        Hul het ‘n hele land en volk gekaap!

        Hul praat van „vryheid” en die „wil van God”,
        Spoggerig hul nooi die wêreld uit.
        Niemand praat hier van die Boer se lot,
        Geen mens skeel aan hóm ‘n bloue duit.

        Gee ag! – jul sal op Boerebloed uitgly:
        Die noodlotswiel draai sneller as jul dink!
        Laat die vleiery jul nóóit verlei:
        Want naak sal júlle in die niet versink!

        Hamburg 10 Desember 2013

  5. The Mandela Cover-Up Unravels

    Many in the media are calling Mandela a “political prisoner” when he served prison time. But on the Fox News “Special Report” show on December 5, Jesse Jackson admitted Mandela told him that he was planning bombings of hospitals and schools in South Africa when he got caught.

    That is why Mandela went to prison. He ran Umkhonto we Sizwe, the terrorist wing of the African National Congress (ANC) and South African Communist Party.

    The white minority made a deal to release him because they feared for their lives against a Soviet-sponsored terrorist onslaught that was documented in 1982 Senate hearings entitled “The Role of the Soviet Union, Cuba, and East Germany in Fomenting Terrorism in Southern Africa.”

    One of the witnesses before those hearings was Bartholomew Hlapane, a member of the African National Congress’s national executive committee and the South African Communist Party’s central committee. Bartholemew, who described SACP domination of the ANC, was assassinated in his home in South Africa on December 16, 1982 by an Umkhonto we Sizwe assassination squad. The ANC later admitted to the crime.

    Read more at http://www.westernjournalism.com/mandela-cover-unravels/#sXl80HAC9ezY30kv.99
    http://www.westernjournalism.com/mandela-cover-unravels/

  6. Iemand anders op die forum gee nuwe betekenis aan die gebruik van die woord ” selfie “.
    Waarom forumgebruikers aan die plasing van fotos oor n bokbekvroutjie ( altyd die verwysing na regsgleerde…..mind you ) en n familieplaas vol geblikte leeus onderwerp moet word, weet net die selfingenome behepte gewigopteller van 65+ alleen.
    Volg asb sy treurmares op KONTAK. Dis n verskriklike gehuilery by dok Dan oor die onwilligheid van forumgebruikers om erkenning en applous te gee oor dit wat hy voel hy so bitterlik verdien.

      1. Willy dit is baie, en ek se BAIE agterbaks, gevoelloos, om met mense met die groot K die spot te dryf. Dit interpreteer wie en wat jy werklik is. Ek hoop die forum gebruikers sien weereens waartoe jy in staat is. Hoop en bid dit kom jou nie eendag oor nie. Gaan liewers op jou knieë en se vir die Here dankie dat jy gesond is. Moet nie eendag vra waarom indien dit met jou gebeur nie. hierdie tipe kommentaar sal die antwoord wees.

        Net soos hierdie kommentaar van jou gister wat verwyder was.

        Avatar
        Willy gawie
        • 10 minutes ago

        Jy moet troepe kies was sterk en gesond is. Nie dié wat al een voet in die graf en die ander een op ‘n piesangskil staan nie welpie.
        2
        •
        Reageer
        •
        Deel ›
        Vloek en skel my, maar los die mense uit wat aan siektes ly.

          1. Ja broer, ek is net bly julle kan dit hanteer. Ongelukkig kan sommige mense net met diere werk en nie met mense nie. Hoe tragies is sulke mense se lewens nie?

        1. Ek self staan ook met een voet in en die ander op ‘n piesangskil en DIT maak my so sterk. So dis beter as mens so is want as jy 100% gesond is vat jy dit vanselfsprekend. Vir my persoonlik is dit dag tot dag. Eintlik as mens so dink kan ons almal so sê, of ons die kanker het of nie, geeneen is seker van sy lewe nie. Die wat weet hulle leef in kanker se skadu is eintlik beter om mee te gesels want hulle praat nie sommer stront net om ‘n argument te begin nie want hulle het hulle eie geveg wat hulle persoonlik veg. Ek leef in kanker se skadu en is trots daarop dat ek dit oorleef dag tot dag!
          Hou nou asb op met die kanker spottery want dit maak aan niemand saak wie het en wie nie!

          1. Die mense wat oor siektes die spot dryf is inderwaarheid geestelik sieker as die mense wat ‘n siekte het en waarmee gespot word. Ons almal se paadjie is deur die Groot Meester uitgelê. Om met sy wil, wat ons nie altyd verstaan nie, die spot te dryf, is om met die spot te dryf met de Here self. Hy sien en weet wat gebeur en sal sodoende volgens sy denke handel.
            Sterkte en voorspoed aan almal wat liggaamlike siek is, maar veral aan daardie persone wat geestelik siek is soos een persoon op hierdie forum wat met siekte die spot dryf.

          2. Natuurlik moet ons daaroor praat, dis mos geen skande nie ! Inteendeel, ek is trots om te sê …

            JAVR, hier is ‘n baie spesiale drukkie vir jou (XXX) en ek weet, op hierdie einste forum is daar nog mense wat die stryd gestry het – vir julle ook – XXX

          3. Jammer om te verneem. Stry die goeie stryd. Aan die hand van Abraham Lincoln toe hy se : ‘ As jy eers die vertroue van jou mede-burgers ( forumgebruikers ) verloor het, kan jy nooit hul respek en agting terugkry nie ‘.
            Vandaar ons kragman se ondeurdagte en kwetsende opmerking. Onthou. n Benoude kat maak benoude spronge.

    1. Die unieke Afrikaner sal wys wees as hy vorentoe leef maar agteruit verstaan. Van dag en môre situasies van individu, kultuur, étniesiteit, volk, staat, wat ook al geld in enige vorm van ordening, speel af teen ‘n breё doek waar patrone gesoek moet word in wêreld wye historiese verband. Geskiedenis is aan die unieke Afrikaner Volk se kant. Die VF+ is die heel beste geplaas om hierdie strewe te bevredig. Niemand gaan ons stop nie.

    2. Die mense wat hulle beywer vir die voortbestaan van Afrikaans en Afrikaners sal altyd ‘n nietige minderheid wees. Die res gee net verdomp nie om nie. Maar hulle sal wel volg as dit sleg genoeg begin gaan. Intussen maak ons maar pret op Plett.

Maak 'n opvolg-bydrae