Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, Sanef, wil ‘n regshulpfondsop die been bring om hofsake te maak teen die skending van joernaliste se reg om ondermeer oor parlementêre gebeure te berig. Dit volg nadat selfoonseine in die Parlement ontwrig is voor President Jacob Zuma se Staatsrede. Die redakteursforum het die naweek verklaar dat media-maatskappye gaan aansoek doen
Lees verder: Sanef wil hof toe oor selfoonseine in parlement
