Die oud-Springbok- Sonja Laxton is ernstig beseer in ’n tref-en-trap-ongeluk in Johannesburg. Sy is in Melrose by ’n verkeerslig deur ’n voertuig getref wat ’n rooi verkeerslig verontagsaam het. Laxton (nooiensvan Van Zyl) was in haar kinderjare ’n inwoner van Oudtshoorn en was van sub A tot standerd 4 ’n leerling van die Laerskool Van
Noodlynsentrum weier hulp na moord
Die polisie se 10111-noodlynsentrum het versuim om ‘n gestremde man te help nadat sy vrou in hul huis in Durban vermoor is. Edda Botha is vroeg Saterdagoggend in haar huis in Athlone Park doodgeslaan, berig die Sunday Tribune. Die egpaar se bure het toe reageer op oproepe van Botha se man. Richard Allkins van die Amanzimtoti-misdaadvoorkomingsorganisasie
Regseise van R3,7 miljard teen Gauteng gesondheid
Regseise van tot R3,7 miljard is teen die Gautengse departement van gesondheid ingedien, het die die DA Sondag gesê. Dít is die bedrag wat die provinsie se komitee oor openbare rekening verlede week gegee het, het Jack Bloom, DA-koukusleier in Gauteng, in ‘n verklaring gesê. “Die bedrag het gestyg van R2,7 miljard se regseise teen
Lees verder: Regseise van R3,7 miljard teen Gauteng gesondheid
Span van 22 versorg Mandela
Die kamer waar hy behandel word in oudpres. Nelson Mandela se huis in Houghton, lyk soos ‘n hoësorgeenheid, het Winnie Madikizela-Mandela, sy gewese vrou, gesê. Madikizela-Mandela het gesê die voormalige staatshoof is steeds siek, berig die Sunday Independent. Sy het gesê Mandela kan ook weens die pype in sy mond nie meer praat nie. Dié pype
Voormalige polisieman ontvoer kind, eis R1,5 miljoen losprys
‘n Voormalige polisiebeampte is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ‘n negejarige seun van Lyttelton Manor in Pretoria. Die man wat voorheen ‘n konstabel was by Lenasia se Speurtak vir handelsmisdaad, is in Johannesburg in hegtenis geneem nadat die seun Dinsdag by sy laerskool vermis geraak het. Hy het ‘n losprys van
Lees verder: Voormalige polisieman ontvoer kind, eis R1,5 miljoen losprys
Steenbrasdam het g’n kraak
Die stad Kaapstad het gerugte dat die wal van die Steenbrasdam naby Gordonsbaai ‘n kraak in het, as onverantwoordelik beskryf. Volgens Farouk Robertson van die stad se Water en Sanitasie-afdeling word die gerugte op sosiale netwerke versprei. Hy sê die swaar reënval van die afgelope naweek het veroorsaak dat die laer-Steenbrasdam oorvol is, wat volgens
Juju skryf eksamen as hofsaak begin
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), kan dalk agter tralies eindig voor die verkiesing. Juju se hofsaak sal vandag in die Rondgaande Hof in Polokwane begin. Streng veiligheidsmaatreëls sal geld. Malema en sy vier mede-beskuldigdes word van bedrog, geldwassery en afpersing aangekla. Die voormalige leier van die ANC Jeugliga het na bewering miljoene rande uit
‘Rotgevrete baba’ was glo moetiemoord
Die sewe maande oue baba wat na bewering in Diepsloot deur rotte opgevreet is, was nie ‘n slagoffer van ‘n knaagdierplaag of verwaarlosing nie, maar heksery. PRAAG het van die bure van die ouerpaar verneem dat die baba nie dood is weens rotte wat hom gevreet het nie, maar van beserings wat hy opgedoen het
Israel, Saoedi-Arabië beplan aanval op Iran
Israel is besig met die koördinering van planne vir ‘n militêre aanval op Iran. Hulle werk saam met Saoedi-Arabië. Riyadh sal taktiese ondersteuning bied aan Jerusalem, het ‘n Britse koerant berig vroeg Sondag. Saterdag het Bibi Netanyahu aan die Franse dagblad Le Figaro oor die situasie verklaar dat Israel en die “voorste lande in die
Dis tyd dat koeëlvaste klere in die mode raak
deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] In die VSA, wat reeds oor ‘n allamintige moordsyfer beskik, sterf drie keer soveel mense in motorongelukke as wat vermoor word. Suid-Afrika is natuurlik die wêreld se kampioenland wat geweldsmisdaad betref, daarom word meer mense jaarliks vermoor as wat in motorongelukke omkom. Skoppensboer dra nogal getrou sy sitplekgordel.
