Die kamer waar hy behandel word in oudpres. Nelson Mandela se huis in Houghton, lyk soos ‘n hoësorgeenheid, het Winnie Madikizela-Mandela, sy gewese vrou, gesê.
Madikizela-Mandela het gesê die voormalige staatshoof is steeds siek, berig die Sunday Independent.
Sy het gesê Mandela kan ook weens die pype in sy mond nie meer praat nie. Dié pype word gebruik om vloeistof van sy longe af te hou.
“Hy kommunikeer met sy gesig, maar die dokters het gesê hulle hoop om weer sy stem terug te kry.”
Madikizela-Mandela het ontken dat die oudpresident aan lewensondersteuningsmasjiene gekoppel is.
Sy het gesê ‘n span van 22 dokters versorg Mandela.
Madikizela-Mandela het gesê dit is goed dat Mandela in ‘n “omgewing is wat hy ken”.
Dié kommentaar volg twee weke nadat die sakeman Tokyo Sexwale aan die media gesê het Mandela beskou nie homself as siek nie.
“Madiba sê oor sy gesondheid: ‘Ek is nie siek nie, ek is net oud’,” het Sexwale gesê.
Vroeër vanjaar is Mandela byna drie maande in die hospitaal behandel vir ‘n wederkerende longinfeksie. Hy is op 1 September ontslaan. – Sapa

Verder distansieer die party hom van daardie een, en so knor die regses voortdurend vir mekaar. Jý is ’n ekstremis, is die boodskap, nie ék nie!
Haai Matt kan jy glo dat ek jou gemis het?
Komend van u verbaas niks meer nie.
Mandela het lankal die gees gegee. Geen mens kan met soveel pype in sy keelgat 24 uur ‘n dag lê en daar nie later skade gaan wees nie. Hy is lankal ‘ gone ‘ ! Winnie en die hele Mandela familie en ou Mac lieg kliphard saam.
CRAP!!!!!!!!!!!
is Weenie nou die offisiele spreekspersoon? wat het van Mac geword?
22 dokters??? DOKTERS?? TOORDOKTERS???
“Omgweing wat hy kem”
“Die voorvaders kyk na hom”
Weenie praat in sirkels
En wat kos al daai dokters en goed – om nie te praat van die veiligheidsinstallasies en wagte nie – die land? Nkandla die 2e?
Jy’t die brein van `n Sherlock Holmes. Ontmasker hulle Thys.
Ou Riempies sal nie saam met jou stem nie!
Riempie stem nie eers met haarself saam nie.
Soms moet n ou terwille van die waarheid teen jou sin saamstem met iemand wat jy uitbeginsel van verskil 😉
Good for you Riempies!! Jy is ‘n beter mens as ek. Al stem ek met ‘n vyand saam sal hy dit nie weet nie!
JAVR nou wat het ek nou gedoen om dit te verdien?
Wat jy waaaaar kry Kosie????!!!! Jy’s onskullig hoor!
Wat gaan nou hier aan ? As ek uitvind die klomp leotard-draers het jou n tapytinspekteur gemaak?
Ek ken n baie goeie Afrikaanse gesegde wat hier perfek sou pas om my standpunt te verduidelik – maar nou mag ek dit nie meer se nie dan is ek n nie net n rassis nie – maar ook dadelik innie tronk. 😉
Thys jy bedoel seker Nkandla die 3de 😉
Ja, eintlik is jy reg want Mbeki se muur en ander dinge was die 2e!
Thys ek wonder of jy met my raaiskoot sal saamstem dat die ching chong chai die Nkandla geheim is wat die regering wil wegsteek met n hof bevel? (dan is dit 4 – hehe)
Ek het die charcoal al in Augustus gekoop.
Daar is nie n “rak” leeftyd op dit nie Johann en Whisky dink ek, word beter met ouderdom.
Lyk vir my jy is nie eintlik ‘n gereelde braaier nie? 😉
Ariel Sharon word sedert 2007 met masjiene aan die lewe gehou…dis moontlik!
Goeie punt. Is hy in n koma? Hoe oud is hy tans?
On 27 January 2013, it was reported that Sharon had undergone tests at Soroka Medical Center with a functional magnetic resonance imaging (FMRI) machine during which he was shown photos of family and was played a recording of his son Gilad’s voice. The testing showed “significant” brain activity, although further testing was unable to demonstrate awareness.
hy’s 85
Ek glo vir Winnie, dis net dat dit nie 22 dokters is nie maar 22 personeellede wat hom versorg. Dis klaarblyklik Tokyo Sexwale wat die kansvatter is.
Tokyo Sexwale
Tokyo Sexwale
Gerugte doen die rondte, ten minste 1 van die 22 is ‘n taxidermus.
Ja ek sal nie verbaas wees as hulle hom opstop en in een of ander bleddie museum staanmaak nie! Sal net BAIE stopgoed vir die lippe moet kry! Hoe sê Trippie altyd? 4×4 bar!!!
Eina dit gaan ‘n stywe rekening wees. Ek hoop dis sy familie se erfporsie wat so geblaas word op mediese kostes (Nouja ek droom seker)
Ek en jy gaan betaal. Rooikop
En Tokyo Sekskwale is seker geen siektes nie…
Ek twyfel Mandela het enigeits vir Tokyo gesed. Dis immers bekend dat hy lankal nie meer praat nie.
Die vraag is nou net waarom die abnormale stryd om hom aan die lewe te hou?
Mandela, die vader van n geglobaliseerde wêreld.. sonder grense, skanse en mure. Die afgelope 20 jaar het vir meeste volksgenote wrede ontnugtering gebring, maar laat ons met nuwe ywer, moed en durf n toekoms vir die Afrikaner in Afrika uitkerf. Ons sal moet begin deur te hergroepeer en herorganiseer sodat ons onsself so gou moontlik deur die Grondwetlike bepaling van selfbeskikking kan bevry.
Ek twyfel dat hy nog lewe, daar is baie bewyse dat hy al maande terug oorlede is en dat die familie dit geheim hou.