Clive Derby-Lewis het ʼn operasie ondergaan wat sy lewe gered het, nadat hy vir ʼn tweede keer in die Kgosi Mampuru-Sentraal-gevangenis aangeval is, volgens sy regsverteenwoordiger Marius Coertze. Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Coertze se verklaring ontken en gesê Derby-Lewis (78) was slegs hospitaal toe vir ʼn “roetine besoek”. Die DKD sê die
Lees verder: Operasie red Derby-Lewis se lewe na tweede aanval
