Dominante narratief in Afrikaans is nou links

Die dominante narratief in ons Afrikaanse leefwêreld word vandag gedryf deur die linkses. Hulle bepaal grootliks wat Afrikaners dink, sien en hoor. Enkele afwykings daarvan word binne bepaalde parameters toegelaat om darem die skyn van objektiwiteit te handhaaf. Die groot storie wat gehandhaaf en uitgebou moet word, is die “Nuwe Suid–Afrika-reënboognasie”-ideaal. Elke berig en elke

Lees verder: Dominante narratief in Afrikaans is nou links

Nog lande sluit by soektog na AirAsia-vlug aan

Die lugsoektog na die Air Asia-vliegtuig met 162 mense, wat oos van Java verdwyn het, sal Dinsdagoggend voortgaan. Daar is nog geen aanduidings van waar die vliegtuig kon geval het nie. Twee oliekolle is in die see opgemerk, terwyl ‘n Australiese vliegtuig drywende voorwerpe honderde kilometer verder gewaar het. Meer as vyftien vliegtuie en 30 skepe neem

Lees verder: Nog lande sluit by soektog na AirAsia-vlug aan

Nkandla se eerste sondebok behou werk

‘n Werknemer van die departement van openbare werke is die eerste sondebok van die omstrede opgraderings van R246 miljoen aan pres. Jacob Zuma se huis in Nkandla, het City Press Sondag berig. Volgens bronne is Itumeleng Molosi (58), direkteur van projekte, geskors nadat hy skuldig gepleit het op aanklag dat hy onreëlmatig kontrakteurs aangestel het en aanskaffingsprosedures verontagsaam

Lees verder: Nkandla se eerste sondebok behou werk

AirAsia-vliegtuig vermoedelik op seebodem

Daar word vermoed dat die vermiste AirAsia-vliegtuig van vlug QZ8501 wat Sondag tussen Surabaya en Singapoer verdwyn het, op die bodem van die see verkeer. Die soektog daarna word vanoggend voortgesit. Die lugredery het verklaar dat hy alle pogings steun om die vliegtuig te vind en sy volle samewerking bied. Die lugredery het bevestiging ontvang

Lees verder: AirAsia-vliegtuig vermoedelik op seebodem

Amerika speel ‘n gevaarlike spel

‘Met 2500 strategiese kernplofkoppe en nog sowat 2000 taktiese kernplofkoppe is Rusland nie ‘n Afghanistan, Irak of Sirië nie’

‘Met 2500 strategiese kernplofkoppe en nog sowat 2000 taktiese kernplofkoppe is Rusland nie ‘n Afghanistan, Irak of Sirië nie’

Lees verder: Amerika speel ‘n gevaarlike spel

At van Wyk oor die nuwe Afrikaner

‘Demokrasie gaan veroorsaak dat nie-wittes binne enkele dekades politieke beheer in Amerika oorneem en toenemend in die res van die wêreld’

‘Demokrasie gaan veroorsaak dat nie-wittes binne enkele dekades politieke beheer in Amerika oorneem en toenemend in die res van die wêreld’

Lees verder: At van Wyk oor die nuwe Afrikaner

Afrikaner, Eurokaner, Aussiekaner, jy het soveel om te sê!

Waarskynlik beskou die meeste Afrikaners letterkunde as nie baie belangrik nie. Die politiek of die ekonomie is vir hulle meer bepalend vir ons toekoms. En die soort politieke neerlae wat ons oor die afgelope paar dekades gely het, is verantwoordelik vir die haglike toestand waarin ons ons tans bevind. Nou die dag gesels ek met

Lees verder: Afrikaner, Eurokaner, Aussiekaner, jy het soveel om te sê!

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Namens almal by PRAAG wens ons u ‘n geseënde Kersfees toe en hoop dat u ‘n aangename dag saam met u familie sal deurbring. In vandag se polities korrekte wêreld is dit al amper omstrede om so ‘n wens uit te spreek, want is Kersfees dan nie ‘n christelike fees en daarom aanstootlik vir nie-christene

Lees verder: Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Nuwe boek werp lig op ANC se terreurveldtog

‘n Nuwe boek werp lig op ‘n sogenaamde ‘n mislukte operasie om ANC-leiers te vermoor in ballingskap. Die boek wat pas in Brittanje verskyn het, Iron Fist from the Sea: South Africa’s Seaborne Raiders 1978-1988, vertel hoe skilderye met plofstof gelaai, sou gebruik word. Die vliegtuig vol spesmagsoldate wat die “gelade” skilderye sou aflewer het egter in mistige

Lees verder: Nuwe boek werp lig op ANC se terreurveldtog

Nog ‘n vragmotor ploeg tussen Kersinkopers in

‘n Vragmotor wat tussen voetgangers in Glasgow, Skotland ingeploeg het, het die dood van ses mense veroorsaak. Die ongeluk was by George Plein wat Glasgow se grootste inkopiesentrum is, en waar ‘n kermisspeelgrond en ysskaatsbaan ook ingerig is vir die feesseisoen. Skotse polisie het dit as ‘n ongeluk beskryf, en geen sabotasie word vermoed nie, maar dit

Lees verder: Nog ‘n vragmotor ploeg tussen Kersinkopers in