Die Johannesburgse nooddienste sal ’n formele klag ondersoek wat hulle ontvang het nadat ’n vrou glo behandeling geweier is omdat sy “te vuil was”. Die vrou is Vrydag dood. Robert Mulaudzi, woordvoerder vir die Johannesburgse nooddienste, het in ’n verklaring gesê: “Hierdie aantyging word baie ernstig opgeneem en die [nooddiensbestuur] sal enige formele klag van die
Lees verder: Klag teen nooddiens ondersoek wat “vuil” vrou weier
