In verband met ’n intense studie wat ek gedoen het die laaste paar jaar was ek effens weggewees van rubrieke skryf, maar noudat die situasie wêreldwyd uiters sorgwekkend afteken, dink ek dit is belangrik om die publiek van ’n paar pertinente gedagtes op die hoogte te stel. Toe die Paryse gemorsblad Charlie Hebdo enkele jare
Leon Lemmer: Waarom terroriste nie vereer moet word nie
Terrorisme is ‘n gewilde hedendaagse manier waarop aktiviste, bv ANC-kamerade, op ‘n onbeskaafde manier hulle politieke ideale probeer verwesenlik. Die ideologiese gom wat sodanige groep bymekaar hou, kan marxisme wees, soos by die ANC, of dit kan religie wees, soos by Moslem-terroriste. Wat eienaardig is, is dat sulke terroriste in die geledere van linkse aktiviste
Lees verder: Leon Lemmer: Waarom terroriste nie vereer moet word nie
Suidpunt: Tot lof van ons rokers
Van ‘sjiek’ tot ‘kommin’ binne slegs minder as drie dekades. Eeue se kultivering en kweek, binne dertig jaar ongedaan gemaak. Boekdele is geskryf en uitgegee oor die nut en verbou van tabak binne Suid-Afrika en Rhodesië; vandag bloot handleidings toe onder die as. Ons voorvaders moes om voorskotte bedel vir ‘n bietjie twak (maar Ouma
Sydney Gregan: Wat beteken die nuwe ‘normaal’?
Meeste, indien nie almal van ons nie, kan nie wag dat alles weer na “normaal” terugkeer nie. Daardie dag wat ons weer met ons lewens kan voortgaan soos wat ons dit goeddink. Wat ons weer kan kerk toe gaan op Sondae, ons beroepe onbelemmerd kan beoefen, ons kinders weer kan skoolgaan soos voorheen, ons aan
Leon Lemmer: Philippa Garson oor die bedekte 1990/94-oorlog
Die volgende boek deur Philippa Garson (gebore in 1965) is op 30 Maart gepubliseer: Undeniable: Memoir of a covert war (Auckland Park: Jacana, 2020, 336p, R209 (loot); Amazon Kindle $14,89). Die teks handel veral oor die drie partye wat in 1990/94 in ‘n bedekte oorlog gewikkel was: die ANC, Inkatha en die sogenaamde Derde Mag.
Lees verder: Leon Lemmer: Philippa Garson oor die bedekte 1990/94-oorlog
PRAAG-YouTube groei snel
Hoewel PRAAG reeds elf jaar lank oor ‘n YouTube-kanaal beskik, is dit in die verlede slegs sporadies benut. Einde Maart het ons egter die besluit geneem om meer gereeld YouTubevideo’s met nuus en kommentaar te plaas, wat tot ‘n toename in intekenare of volgers op dié kanaal gelei het. Vanaf Maart tot op datum het
#Kerkstraatbom ontplof vandag 37 jaar gelede
Vandag is dit presies 37 jaar gelede dat die Kerkstraatbom ontplof het. Hier volg ‘n uittreksel uit Trou tot die dood toe – die Suid-Afrikaanse polisiemag deur die voormalige kommissaris van polisie, Johan van der Merwe. Die boek van 440 bladsye verskyn het in Junie 2010 by Uitgewery Praag verskyn. EEN van die skokkendste terreurvoorvalle
Leon Lemmer: Om ‘n piet-my-vrou te dood
In Amerika is daar die populêre mening dat daar in die suidelike state op groot skaal van slawe-arbeid in boerdery gebruik gemaak is terwyl die meer geïndustrialiseerde noordelike state hulle op ‘n voorbeeldige manier nie eintlik aan hierdie mensonterende praktyk skuldig gemaak het nie. Hierdie indruk word versterk deur die feit dat Abraham Lincoln (1809-1865)
Video: Trouma is ‘n monster – Dan Roodt in gesprek met Mariandra Heunis
Mariandra Heunis, weduwee van plaasmoordslagoffer Johann Heunis, praat openhartig oor hoe sy die voorval wat in haar woorde “ons gesin uitmekaar geruk het” oorkom het. Binne twee weke ná haar man se dood moes sy begrafnis hou en geboorte aan ‘n seuntjie, hul vierde kind, skenk. Drie jaar lank het sy vir die saak teen
Lees verder: Video: Trouma is ‘n monster – Dan Roodt in gesprek met Mariandra Heunis
Leon Lemmer: Konserwatisme: ‘n bekoorlike verlore saak
Richard West (1930-2015) was ‘n konserwatiewe Britse joernalis wat in talle lande gewerk het; ook in Suid-Afrika. Hy is onder meer die outeur van boeke soos The white tribes of Africa (1965), The white tribes revisted (1978) en The diamonds and the necklace: A South African journey (1989). Hy het twee seuns gehad wat hulle
Lees verder: Leon Lemmer: Konserwatisme: ‘n bekoorlike verlore saak
