Hoe bespreek en betaal ‘n skoolmeisie van 15 plek op ‘n buitelandse vlug om by ISIS te gaan aansluit? Dié en ander tergende vrae is geopper nadat ‘n vyftienjarige gereed was om ‘n British Airways-vlug in Kaapstad na haar bestemming te neem. Yusuf Abramjee, die hoof van Crime Line, het gesê die meisie het ‘n
Godslastering is toelaatbaar by KKNK, maar nie Steve Hofmeyr & Die Stem
Hiermee wil ek graag my misnoeë te kenne gee met SA Kunstefeeste soos KKNK, Innibos en die Vryfees wat my kollega, Steve Hofmeyr, boikot oor die sing van die Stem en hom sy reg op vryheid van spraak ontneem. KKNK beweer dat hulle Steve nie daar sou toelaat nie al het hy nie aansoek gedoen
Lees verder: Godslastering is toelaatbaar by KKNK, maar nie Steve Hofmeyr & Die Stem
Waar trek ons die streep oor monumente?
Indien dít wat in PRAAG se 1 April-berig beskryf word sou gebeur, is my vraag: Waar trek ons die streep? In alle erns gesproke, is die verwydering van monumente seker nie die ergste wat met ons kan gebeur in ons benarde situasie nie. Wat doen ons as dit vererger en meer tasbare aksies, wat blankes
Ebola steek weer kop uit
Sowat 100 dae nadat die laaste geval van Ebola in Sierra Leone aangemeld is, is ’n nege maande oue seun van die Kailahun-distrik aan die virus dood. Die distrik is geleë aan die grens tussen Guinee en Liberië wat ook deur die epidemie geraak is. Die epidemie het meer as ’n jaar gelede in Sierra
Geskiedkundige kernooreenkoms met Iran bereik
‘n Geskiedkundige raamwerkooreenkoms is tussen die sogenaamde P5-moondhede en Iran in Lausanne, Switserland bereik oor ‘n vreedsame kernprogram. Die voorlopige ooreenkoms tussen die VSA, China, Brittanje, Frankryk, Duitsland, Rusland en Iran is teen Israel se wense. Die herverkose Israelse premier het die raamwerkooreekoms as ‘n “baie slegte ooreenkoms” gekritiseer. Benjamin Netanyahu het tot dusver alles
Wit egpaar by Namibiese oord aangeval
“Dis die mees vreesaanjaende geluid om te hoor hoe ’n deur afgebreek word en jy is binne vasgekeer.” Ida Ryan (66) en haar man, Larry (67), het albei ernstige beserings opgedoen toe hulle Woensdag in die middernagtelike ure deur drie swart mans in hul kamer oorval is. Die egpaar van Bethal, Mpumulanga, het saam met
Krugerbeeld op Kerkplein beskadig
Die afgelope naweek het lede van die EFF groen verf uitgestort oor die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria. Die party sê dit is deel van sy veldtog om alle koloniale standbeelde en simbole te verwyder. Die tweede standbeeld is Maandag in die Nelson Mandelabaai-gebied beskadig. Vermeende EFF-lede het ‘n standbeeld van ‘n
Leon Lemmer: Oor Arthur Kemp se boek, Nova Europa
Die blankes is ‘n bedreigde spesie. Hulle sal hulle posisie moet verskans. Die redes waarom wittes deur uitwissing bedreig word, is enersyds die groter wordende getalle-oorwig van die nie-wittes wêreldwyd en andersyds die mentaliteit van baie blankes, bv weens liberalisme, waardeur ongebreidelde nie-wit immigrasie na hulle lande toegelaat word. Dit is die mening van Arthur
Lees verder: Leon Lemmer: Oor Arthur Kemp se boek, Nova Europa
PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans
PRAAG gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat dié organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. “Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in die meerderwaardigheid van Engels en die Britse ras glo,” sê dr. Dan Roodt, direkteur van
Lees verder: PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans
Nog twee vas oor hospitaaldiefstal
Die polisie in Bloemfontein het Woensdag nog twee staatsamptenare in hegtenis geneem in verband met die klopjag waartydens beslag op duisende rande se hospitaaltoerusting gelê is. Dit volg nadat twee amptenare – wat werksaam is by Pelonomi-hospitaal – vroeër vandag in hegtenis geneem is in verband met toerusting van dié hospitaal met ‘n geskatte waarde
