praag.co.za

Nog twee vas oor hospitaaldiefstal

Written by

in

,

Die polisie in Bloemfontein het Woensdag nog twee staatsamptenare in hegtenis geneem in verband met die klopjag waartydens beslag op duisende rande se hospitaaltoerusting gelê is.

Dit volg nadat twee amptenare – wat werksaam is by Pelonomi-hospitaal – vroeër vandag in hegtenis geneem is in verband met toerusting van dié hospitaal met ‘n geskatte waarde van R450 000.

Die toerusting is tydens ‘n klopjag by ‘n skrootmetaal-onderneming in Bloemfontein gevind.

Intussen sê die gesondheidwoordvoerder, Tebogo Oepeng, die departement gaan ondersoek instel om uit te vind of die saak verband hou met ‘n interne ondersoek wat laat verlede jaar begin is, ná die ontdekking van noodsaaklike medisyne wat besig was op stof op te gaar in ‘n pakhuis in dié hospitaal.

Comments

4 responses to “Nog twee vas oor hospitaaldiefstal”

  1. Riempies Avatar
    Riempies

    Is daar nie dalk erens navorsing vir eerlikheid pilletjies nie – want mens raak radeloos!

    1. Bad Moon Avatar
      Bad Moon

      Riempies, hierdie kakkerlakke is geleer, van kleins af om te lieg en te steel. Die Xhosas het ‘n tradisie, hulle kap die vingerpunte af, ek dink die pinkie, as jy gevang word as jy steel. Nie omdat hy steel nie, maar omdat hy gevang is. Daarom verheug ek my nie as die ouens in groot kerke sê daar het soveel en soveel tot bekering gekom nie. Daar is uitsonderings, ek dink aan twee, Justus Tsungu en Peter Ndoro, werklik hulle is die uitsondering, maar in die algemeen Hy lieg vir jou in jou gesig, met trane wat loop en as jy hom nie sien nie, lag hy vir jou want hy het intussen iets van jou gesteel, want sy voorgeslagte sê hy moet. Hierdie swartes is seker die mees veragtelike spesie wat geskape is. Ek wonder partykeer of hulle gebore is en of hulle nie deur die duiwel verkoop word nie, want selfs hy sien nie kans vir hulle nie.

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die eiegeregtigheid van afrika…..

  3. Henrietta Avatar
    Henrietta

    NET TWEE???!! Net die boonste puntjies van die haartjies op die ore van die seekoei…

Leave a Reply