SA vra dat VN tyd gegun word met Sirië

Die Suid-Afrikaanse regering sê die Verenigde Nasies se wapeninspekteurs moet meer tyd gegun word om hulle ondersoek na bewerings dat chemiese wapens in Sirië gebruik is, te voltooi. Die regering sê hy is bekommerd oor wat hy noem die gevaarlike retoriek deur Westerse regerings soos Amerika en Brittanje oor die moontlikheid van militêre ingryping in

Lees verder: SA vra dat VN tyd gegun word met Sirië

Beeld kry nuwe redakteur

Die assistant-redakteur van City Press, Adriaan Basson, is as die nuwe redakteur van Beeld aangestel, het Sapa Woensdag berig. “Ek is baie opgewonde om by Beeld aan te sluit. Die koerante is ‘n bedryf wat deur reuse-uitdagings in die gesig gestaar word wat betref die sakemodel,” het Basson gesê. “Ongeag in watter taal jy skryf,

Lees verder: Beeld kry nuwe redakteur

Duisende vlug na SAR-hoofstad se lughawe-aanloopbane

Die Sentraal-Afrika president moes Woensdag krygshere van sy voormalige rebellie dreig om hul gebiede in die hoofstad Bangui te ontruim om weerspannige gewapende groepe te onderdruk . In een van die grootste pogings nog om orde te herstel na Maart se staatsgreep kom ‘n dag nadat die Franse president François Hollande gesê het dringende optrede

Lees verder: Duisende vlug na SAR-hoofstad se lughawe-aanloopbane

SANDF maak berigte van sterftes af as propaganda

Die Suid-Afrikaanse weermag sê geen Suid-Afrikaanse soldate is dood in gevegte in die Demokratiese Republiek van die Kongo nie. ‘n Woordvoerder, brigadier-generaal Xolani Mabanga het berigte dat Suid-Afrikaanse soldate dood is, as propaganda afgemaak. Mabangu sê die weermag sal binnekort ‘n mediakonferensie hou om die publiek op datum te bring met Suid-Afrika se deelname aan

Lees verder: SANDF maak berigte van sterftes af as propaganda

Verkragte baba bestendig

Die vier maande oue baba wat vroeër vandeesmaand in Ceres verkrag is, is steeds in die Rooikruis-kinderhospitaal en dokters weet nie wanneer sy ontslaan sal word nie. Die baba en ‘n sewejarige seun is uit ‘n huis ontvoer en verkrag. Sedertdien is ‘n 25-jarige plaaswerker in hegtenis geneem en hy het verlede week vir die

Lees verder: Verkragte baba bestendig

Dodelike aanvalle eis 80 lewens in Irak

‘n Aantal gekoördineerde bomontploffings in die Irakkese hoofstad, Bagdad, het die lewe van minstens 80 mense geëis en duisende mense beseer. Die ontploffings wat tydens spitsverkeer plaasgevind het, het glo Sjia-woonbuurte geteiken. In die noordelike omgewing van Kadhimiyah, die tuiste van ‘n prominente, goudkoepel Sjia–heiligdom, is die ergste getref. Twee bomme het afgegaan in ‘n parkeerterrein, gevolg

Lees verder: Dodelike aanvalle eis 80 lewens in Irak

Kaapse koue eis een

Die snerpende koue in die Wes-Kaap het sy eerste lewe geëis. Paramedici van ER24 sê hulle het Dinsdag van ‘n ongeluk in Kuilsrivier teruggekeer toe die polisie die beamptes versoek het om stil te hou. Polisiebeamptes het op twee mans afgekom wat bewegingloos in ysige toestande onder kartonhouers gelê het. Een van hulle het reeds

Lees verder: Kaapse koue eis een

Hof toe hy Mugabe-plakkaat vir toiletpapier gebruik

‘n Zimbabwiër is aangekla omdat hy ‘n verkiesingsplakkaat van pres. Robert Mugabe vir toiletpapier gebruik het, het die plaaslike media Woensdag berig. Takura Mufumisi (26) van die stad Masvingo het glo die plakkaat, met Mugabe se gesig daarop, saam met hom na ‘n toilet by ‘n kroeg geneem. ‘n “Informant” het Masvingo raakgesien en ‘n

Lees verder: Hof toe hy Mugabe-plakkaat vir toiletpapier gebruik

Obama vergelyk homself met Jesus

As president Barack Obama die trappe van die Lincoln Memorial dié week bestyg vir sy geskeduleerde toespraak aan duisende mense vir die 50ste herdenking van die swart protesoptog in Washington, sal dit nie die eerste keer wees dat hy ​​in die skaduwee van Martin Luther King en Nelson Mandela staan nie. Trouens, in die skadu

Lees verder: Obama vergelyk homself met Jesus

Reuse vagina by Grondwethof tentoongestel

Johannesburgers het nou die geleentheid om deur ‘n groot vagina te loop, dit alles te danke aan ‘n kunsinstallasie wat opgerig is by die Grondwethof, op Konstitusieheuwel in Johannesburg. Die Grondwethof is die setel van die “wigte en teenwigte” van die nuwe regime. Konstitusieheuwel huisves onder meer die ou Vrouetronk wat in ‘n besienswaardigeid omskep

Lees verder: Reuse vagina by Grondwethof tentoongestel