Aanklagte van intimidasie, aanranding en ontvoering is ingedien teen twee mense op die plaas van die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, het RSG berig. Die uitvoerende direkteur van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging, Marcelle Meredith sê die aanklagte is gelê teen Modise se woordvoerder en ‘n persoon wat die plaas in Noordwes bestuur.
Lees verder: Klagtes van intimidasie, ontvoering, aanranding teen Thandi Modise
