Die huidige vlaag plaasmoorde en halssnoeraanvalle op Afrikaners in Suid-Afrika voort.
Volgens berigte is ‘n 79-jarige Afrikanerman, Koos Jonker, gister naby Ellisras in ‘n plaasmoord gedood. Vyf swart mans het hom soos ‘n dier met baaltou vasgebind en toe herhaaldelik oor die kop geslaan.
Jonker was oorspronklik van Johannesburg maar het by vriende, die Pauers, op hul plaas gewoon waar hy deur hulle versorg is.
‘n Bende van vyf swartes het by die plaaswoning, ongeveer 300m van Jonker se kothuisie, ingebreek en met skootrekenaars en ‘n kamera weggekom. Die eienaar het eers die volgende oggend agtergekom dat daar ‘n inbraak was en het toe ook Jonker se lyk ontdek.
Jonker se dogter woon op Springs. Boere in die omgewing het gister na die vyf swart moordenaars gesoek.
Dit is die derde plaasaanval wat die afgelope maand in die provinsie plaasvind. Verlede week is Christine Robinson, 59, op die Rra Ditau-wildsplaas uitgewis en voor haar is Rudolph Pretorius, 54, op die plaas Bloempoort tussen Groblersdal en Dennilton in die gesig geskiet.
In ‘n ander voorval oos van Pretoria, is mnr. Ponty Thuynsma, 76, op ‘n kleinhoewe te Tweedracht in die Boschkop-omgewing deur vier gewapende swartes met ‘n strykyster gebrand voordat daar petrol oor hom uitgegooi is. Hy is egter wonderbaarlik nie aan die brand gesteek nie.
Vanweë sy veelvuldige beserings verkeer hy egter in ‘n ernstige toestand en word in die hoësorgeenheid van die Wilgers-hospitaal in Pretoria behandel.
Thuynsma se buurman, Carel Booysen, sê: “Ons het nog die aand vir hom gaan kuier, soos elke Sondagaand. Ons dink die boewe het by die agterdeur ingesluip terwyl Ponty ons afgesien het, want toe hy weer die huis in is, toe wag hulle vir hom.”
Booysen se seun Kobus het hom die volgende oggend ontdek waar hy die hele nag vasgebind en ernstig aangerand in sy slaapkamer gelê het.
Gemartel
‘n Woordvoerder van die Boschkop-polisiestasie, kapt Marissa van der Merwe, het verklaar dat die aanvallers Thuynsma oor die kop geslaan het en hom gemartel het deur sy bolyf en gesig met ‘n warm strykyster te brand.
Thuynsma se hond, ‘n boerboel, is so erg deur die swartes toegetakel dat haar rug gebreek is en die polisie haar van kant moes maak.
Daar is vier vuurwapens uit die kluis gesteel.
“Oom Ponty kon nog praat vanoggend, maar hy het baie seergekry,” sê Kobus Booysen. “Sy gesig is erg geswel soos hulle hom gebrand het en dit lyk of sy kaak gebreek is.”
Thuynsma woon alleen op die stuk grond sedert sy vrou in April oorlede is.

Dis met trane in my oë wat ek hier lees, maar ook, ONGEKENDE WOEDE !
Skuim van die aarde – God slaap nie !
Trip, wat elke keer uistaan is die brawade van die gemors, 5 teen een ou mens
Dit – kry my onder ! Hoe lafhartig is hulle nie net as hulle soos hiëna’s kan toesak op bejaardes nie !
Glo jy weet wat ek wil sê as ek praat van – busse, taxi’s !
Ja ek dink eerder deesdae aan treine
dis zuma se versoening op sy beste
En so gaan dit voort!! WAAR IS DIE ONDERSOEKE NA PLAASMOORDE NOU?
Kom ek raai. Daar in die toilette van die Amerikaners wat Zuma staande toegejuig het?
hoop daar n kruisie op skillie se kop wil nie he die verkeerde dr$l moet uitkom nie.
Hy’t toe terug gearriveer in Azania! Het julle die skudding gevoel soos hy uitwaggel uit die vliegtuig? 5.2 of iets op die Richtergraad!
Goeiste, ja, was nogal ‘n gevoel gewees hoor !
jip, ek nog besig om broek skoon te maak……
Myne is verby redding!!!
I somehow have visions of certain people rescuing that version with bare hands
JAVR! Dit is wat hulle noem, net n klomp gklap van lippe. Klomp mooi woorde om doe whities te sus, maar in Washington word daar vir die nar hande geklap. Die Woord sê wat verkeerd is sal reg word ,en reg is sal verkeerd word in die dag en tyd. Ek voel dit beteken nie dat ons nou maar net moet sit en sê ,nou goed gaan aan en dan kyk ons vorentoe weer nie. Ons sal ook handelend moet optree.
even aansluitend bij het uitgesproken lovenswaardige karakter van PRAAG en dus zonder aarzeling van instemming uitgaande : het onlosmakelijk verbonden element van kortstondigheid aan het woord vlaag als synoniem van opwelling, en zeker huidige vlaag, zou in wijder verband tot misverstand en in nauwer verband tot adaptie, gewoonte, kunnen leiden.
Het verdient minimaal afweging naast de lijst van slachtoffers van Plaasmoorde/aanvalle sinds 1994 onder ‘verzoenend’ anc sakp bewind een arceer stift te gebruiken voor de bijgekomen namen na de aankondiging tot ingrijpen van de nieuwe politieminister.
Het kan en mag niet de bedoeling zijn dat de woorden van een ‘new kid on the block’ dienen ter symbolische geruststelling van buitenlandse bezwaarmakers.
Dit los my sprakeloos – Boschkop is hier op my voorstoep.
Rooikop, dis asof die aanvalle aan die toeneem is in Boschkop ! Dit was eens veilig daar.
Ek sou baie graag die oom wou gaan besoek, net sy hand vashou !
Ja Trippie – Boschkop is mos maar Mamelodi Suid-oos. Ons groter probleem in hierdie area kom baie keer van Sunnyside/Arcadia af aangesien die hoofweg sommer reguit daarheen lei (Dit is wat ons al met die buurtwag ondervind het – Boschkop is net buite ons area)
Die oom is blykbaar in intensief en hulle is nogal militant as dit by besoek in intensief kom by Wilgers – as jy nie naaste familie is nie kom jy nie naby nie maar ons dink aan hom en bid dat hy spoedig herstel.
Ek is bewus daarvan (ek woon sowat 8 kilo’s van die hospitaal af) – mens se hart breek in duisend stukke !
Soos glas.
Psalm 22: 2 My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul? 3 My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie swyg nie. 4 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel! 5 Op U het ons vaders vertrou; hulle het vertrou, en U het hulle uitgered. 6 Hulle het U aangeroep en het ontvlug; op U het hulle vertrou en nie beskaamd gestaan nie. 7 Maar ek is ’n wurm en geen man nie, ’n smaad van die mense en verag deur die volk. 8 Almal wat my sien, spot met my; hulle steek die lip uit, hulle skud die hoof en sê: 9 Laat dit aan die Here oor! Laat Hy hom red, laat Hy hom bevry: Hy het mos behae in hom! 10 Ja, U is dit wat my uit die moederskoot uitgetrek het, wat my veilig laat rus het aan my moeder se bors. 11 Aan U is ek oorgegee van die geboorte af; van die skoot van my moeder af is U my God. 12 Wees nie ver van my af nie, want die nood is naby, want daar is geen helper nie.
13 Baie stiere het my omsingel, sterkes van Basan het my omring. 14 Hulle het hul mond teen my oopgespalk soos ’n leeu wat verskeur en brul. 15 Ek is uitgestort soos water; al my beendere raak los; my hart het soos was geword; dit het gesmelt binne-in my ingewande. 16 My krag is verdroog soos ’n potskerf, en my tong kleef aan my verhemelte; en U lê my neer in die stof van die dood. 17 Want honde het my omsingel; ’n bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe. 18 Al my beendere kan ek tel; húlle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer! 19 Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad. 20 Maar U,Here, wees nie ver nie; my Sterkte, maak tog gou om my te help! 21 Red my siel van die swaard, my enigste uit die mag van die hond. 22 Verlos my uit die bek van die leeu, en uit die horings van die buffels het U my verhoor! 23 Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys. 24 Julle wat die Here vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel! 25 Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag of verfoei en sy aangesig vir hom nie verberg nie; maar Hy het gehoor toe dié Hom aangeroep het om hulp.
Gemartel met ‘n strykyster en dan word dit nog steeds as gewone misdaad deur die regering beskou. Die w3tters is kop in een mus met die terroriste.