Nog 3 lyke in Soweto-kragstasiepuin gevind

Nog drie liggame is Maandagaand in die gebou gevind wat in duie gestort het in Power-park, Soweto.

Die polisie sê die liggame is deur sekuriteitsbeamptes wat in die gebied werk gekry.

Die gebou is ʼn ou kragstasie agter die Orlando-torings. Dit het in Junie ineengestort en die polisie het kort na die ramp ʼn oproep van ʼn beseerde swartman gekry.

Hy was glo deel van ʼn groep wat besig was om kabels en metaal uit die gebou te steel.

Dertien mense is al in die gebou gevind, maar net vyf het die ineenstorting oorleef.

26 thoughts on “Nog 3 lyke in Soweto-kragstasiepuin gevind”

          1. Dankie Dolk. Waardeer opreg.

            Intussen lees ek ou Winnie wil daardie swart pote van haar op mandela se huis sit … sports op sy beste.

          2. Die blankes bankrot gesteel – nou draai hulle op mekaar vir verdere selfverryking. hie hie hie.

          1. Ai so jy verneuk ons as ons nie kyk nie en gaan lees op vreemde plekke as jy nie hier lees nie nê! Jy is uitgevang my maat want sy het dit hier genoem! Sooooooo jy het ‘n skelm nê!

          2. LMAA! Ek ken ten dele – soos julle ten dele ken. Jy’s darem ‘n tonikum! Regte koppie sop op ‘n koue dag!

            Klaar vir die dag op my rekenaar gewerskaf! Vrede en rus vir jul almal hoor.

  1. Ja ALMAL moet simpatie betoon! A nee A! dink net hoe moet daai sement voel wat die vrottendes moes huisves vir amper 2 maande! Nou vra ek julle met trane in die oë…….niemand mis hulle nie???? Dan is hulle mos oorbodig op hierdie planeet as niemand hulle eens mis nie!

Maak 'n opvolg-bydrae