beslis, dit is dieselfde duitse maatskapye wat hulle wil ruil vir Tata en Chery….. wonder of die donkeres die Tjings se karre gaan gebruik in hulle bloulig konvooie?
die grondhervorming is n vergryp aan dit wat hulle nie op ander wyse kan steel nie.
Ek weet nie hoekom nie maar my kommentaar is die laaste paar dae heeltyd op vir redigering – weet nie wie ek die harnas in gejaag het nie maar toemaar.
Ek sien hierdie grondgryp as ‘n doelbewuste poging om die land se voedselproduksie te vernietig – soos gedoen is in die res van Afrika. Die mense word dan geforseer om te werk vir die kos wat ingevoer word – eintlik te grou vir minerale om te kan leef en eet. Dit is niks anders as slawerny nie.
HIerdie het ook al tevore gebeur in die land – dit is presies wat Rhodes gedoen het om arbeiders vir sy myne in Kimberley te kry – hy het van die swartes se aanplantings verbrand en hulle beeste doodgemaak om sodoende werkers te verseker.
Ek hoop hierdie gierige mense word ryklik beloon by ou NIC vir hierdie laakbare dade.
Dit lyk asof ‘n hele paar mense dieselfde probleem ondervind. Ons sal dit met Disqus opneem. Aan die administrasiekant kry ons geen spoor van die verdwene teks nie.
Al wat die NGO’s doen is hulle sink miljarde in gelykheid van Duitse statussimbole. Dit hou die Duitse motorfabrieke aan die gang
beslis, dit is dieselfde duitse maatskapye wat hulle wil ruil vir Tata en Chery….. wonder of die donkeres die Tjings se karre gaan gebruik in hulle bloulig konvooie?
die grondhervorming is n vergryp aan dit wat hulle nie op ander wyse kan steel nie.
Hahaha, mooi prentjie die bloulig Tata konvooi. Ek hoor Putin het sy Merc ingeruil vir ‘n Zil, so hoekom nie. Dis sy eie wiele.
ons het ook n Zil, sal haar wil ruil vir iets wat werk in die Weskaap en die Boere beter gesind is…
LoL. Prima Witbeer! Ek het nou lekker gelag
Ek weet nie hoekom nie maar my kommentaar is die laaste paar dae heeltyd op vir redigering – weet nie wie ek die harnas in gejaag het nie maar toemaar.
Ek sien hierdie grondgryp as ‘n doelbewuste poging om die land se voedselproduksie te vernietig – soos gedoen is in die res van Afrika. Die mense word dan geforseer om te werk vir die kos wat ingevoer word – eintlik te grou vir minerale om te kan leef en eet. Dit is niks anders as slawerny nie.
HIerdie het ook al tevore gebeur in die land – dit is presies wat Rhodes gedoen het om arbeiders vir sy myne in Kimberley te kry – hy het van die swartes se aanplantings verbrand en hulle beeste doodgemaak om sodoende werkers te verseker.
Ek hoop hierdie gierige mense word ryklik beloon by ou NIC vir hierdie laakbare dade.
Rooikop dra nie kennis van enige kommentare van jou wat afwagtend is nie – miskien moet jy dit opneem met Praag bestuur.
Dankie Regter – dit gebeur veral op die Engelse Praag – ek her plaas maar weer wat ek daar skryf. Dalk is dit net Disqus wat se kop uithaak.
Ek sien my kommentare het nou weer verskyn. Dankie
Dit lyk asof ‘n hele paar mense dieselfde probleem ondervind. Ons sal dit met Disqus opneem. Aan die administrasiekant kry ons geen spoor van die verdwene teks nie.
Praagspan
Verskoon my tong-in-die-kies verbeelding… Maar laat wat verdwyn het spore…? 😉
Ek reken so. ALLES op die web laat spore.
Rooikop, kyk mooi miskien sit jy nie dotjies op die i nie. of punte aan die einde van n sin nie. Terg sommer. (:-))