Soos in die meeste gevalle waar ‘n Ebola-epidemie uitbreek, is dit maklik om die oorsprong van die siekte vas te stel.
Die VSA se Centre for Disease Control, CDC sê op hul inligtinstukke oor die oorsprong van die virus dat Ebola van hospitale en inentings kom.
Die CDC feiteblad beweer ook dat Ebolasterftes in 1976 veroorsaak is deur “… [noue persoonlike kontak en deur gebruik te maak van besmette naalde en spuite in] hospitale/klinieke”.
In die tweede Ebola-uitbreking in 1976 in Soedan het 151 mense omgekom, en is die siekte “hoofsaaklik deur noue persoonlike kontak binne hospitale versprei,” sê die CDC.
Suid-Afrika het glo intussen voorsorgmaatreëls getref by lughawens. Volgens die Verenigde Nasies is meer as 887 mense reeds daaraan dood sedert die epidemie uitgebreek het.
In Nigerië is ‘n tweede geval dié week bevestig bevestig. Die dokter wat die eerste geval behandel het, het nou die siekte onderlede. Nog agt van die mediese personeellede wat die pasiënt behandel het, is onder kwarantyn geplaas.
Die departement van gesondheid sê daar is reeds by OR Tambo-lughawe temperatuurskandeerders en isolasiekamers ingerig om passasiers met ‘n hoë temperatuur uit te wys.
Die departement en die burgerlugvaartowerheid sal ook die week met bewusmakingsveldtog vir alle lughawepersoneel by Lanseria begin.
Die oorsprong van die huidige Ebola-epidemie is klaarblyklik die Kenema-staatshospitaal in Sierra Leone.
Die hospitaal huisves ‘n Amerikaanse navorsingslaboratorium wat onder meer deur die Bill en Melinda Gates-stigting asook die Soros Stigting geborg word.
Wetenskaplikes by die laboratorium doen glo sedert 2011 navorsing oor virale koors soos Ebola.

ek is bekommerd………
Die hospitaal huisves ‘n Amerikaanse navorsingslaboratorium wat onder meer deur die Bill en Melinda Gates-stigting asook die Soros Stigting geborg word.
lees gerus op oor die twee jakkalse se inentings in Indie……. die twee djakalasse is wel bekend vir hulle grootbekke oor die feit dat hulle voorstaanders is van “de-population”
Soros sit self agter die befondsing van verskeie revolusies en opstande en o.a ons eie Julius Malema….
ek is bekommerd
Ek deel hierdie bekommernis.
Hier is twee skakels na aanleiding van witbeer se inset hieronder:
http://redicecreations.com/article.php?id=31222
https://www.youtube.com/watch?v=MrkhA_kXo68
en daar is letterlik honderde skakels as mens nou tyd het natuurlik.
dankie Betjie, die Gates famillie, Soros, Prince Phillip, Ted Turner, Jaques Costeau en vele ander van hulle maters het gese dat hulle 95% van die wereld populasie wil uitwis….inentings, opstande en oorloe, bio oorlogvoering, aborsies, en infanticide…….. watch this space, die goed is ook op die laaste Bilderberg vergaderings ingeskerp…. moet nie verbgaas wees as baie regerings (ook NSA) se korrupte regeringloos, inentings verpligtend maak nie, die inentings is nie eers getoets vir newe effekte nie…..
Ek is geen kenner op Siener van Rensburg se voorspellings nie, maar het hy nie iets gesê van bloed wat uit Afrika oorloop na die res van die wêreld nie? Ek het altyd gereken dit is die aids-ding, maar in die laaste week wonder ek of dit nie dalk ebola is nie.
Hierdie “NUWE” SUID Afrikaners het nie eens die kundigheid en vermoeë om die basiese goed te doen nie. As voorbeeld, hulle kan nie eens ‘n checkers sakkie ordentlik in pak nie, nou wat de hel. Kan hy ‘n lewens gevaarlike siekte keer, of dan probeer keer. Hy het nie die vermoeë nie. Dit was Blanke kundiges wat destyds die dinge kon doen. So, Suid Afrika, “Brace yourself for a hell of a ride”.
Jy is reg Bad Moon hierdie permanent agtergebewe ANC
regering se agtergeblewe beleid het ons n paar honderd behoorlik opgeleide
dokters gekos en – nou sit hulle saam met ons – met net n paar agtergeblewe
dokter met n agtergeblewe standaard opleiding in septiese vrot hospitale.