Swart mediese studente wat nie deurkom nie, het hulself gewend na geweld en brandstigting om hul universiteit te dwing om hulle te laat slaag.
Na twee weke van gewelddadige betogings by die Mediese Universiteit van Suid-Afrika (Medunsa), is verskeie dosente vroeër voorlopig geskors.
Studente het die geboue gevandaliseer en eiendom beskadig teen dosente in die vyfde jaar pediatrie wat hulle beweer, hulle “viktimiseer” en “doelbewus” laat druip.
Die hoofstroommedia het geen van die dosente genader om hul menings oor die gehalte van die werk van die amokmakers in te win nie.
Studente eis dat hulle deurgesit word na die sesde jaar met volle krediet wanneer die akademiese program hervat.
Die studente het vroeër deur die strate van Pretoria na die kantore van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding opgeruk.
Maar die departement het gesê daar is geen rede vir die optog nie en in plaas daarvan, moet studente die tyd gebruik om voor te berei om terug te gaan na klasse.
‘n Lid van die studenteraad, Tshepo Mokoena, het voorheen gesê: “Ons sal nie teruggaan universiteit toe nie, totdat hierdie kwessies uitgesorteer is. Die departement het gesê ons moet wag vir ‘n verslag oor ons griewe voor die einde van die week. Ons sal wag vir dit.”
Die aanbevelings van ‘n ministeriële taakspan wat pas vrygestel is, het glo nie aan hulle eise voldoen het nie, omdat die dosente nie permanent geskors is nie.
Hulle het weer begin amok maak en die hoofingang na die universiteit versper.
Die voorsitter van die Studenteraad, Malose Marakala, sê hulle sal voortgaan om die universiteit te ontwrig totdat die bestuur aan hulle eise voldoen.
Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (Sama) het gesê daar moet ‘n oplossing vir die probleem gesoek word.
Tydens verlede week se optog by die universiteit se Ga-Rankuwa-kampus, het studente ‘n motor aan die brand gesteek, vensters stukkend gegooi en deure afgebreek.

So m.a.w, die swart nerf dokter, gaan net 30% weet wat fout is met die pasient, indien so baie???
30% is so ietwat hoog geskat StalinX. Daarvan kan jy nog 20% aftrek vir die “cripnotes” wat gebruik is in hul eksamens.
Selfs die wat al in die verlede deurgekom het is so nutteloos en maak meer mense dood, veral in die staatshospitale as wat ons besef.
Ek vra altyd vir studente die vraag – is 50% goed genoeg? Nee dit is nie. Dit beteken jy het 50% van die materiaal vir die eksamen baasgeraak. As jy dan nou in die beroepswêreld staan is 50% goed genoeg? Onthou die vliegtuig waarin jy vlieg (geld ook vir karre, brugge ens) is dan per implikasie net 50% korrek – gaan jy jou lewe daaraan toevertrou?
Wat ek verder nie verstaan nie is dat mense so tevrede met die 50% is – as jy tog iets by die winkel gaan koop, argumentsonthalwe ‘n kar en jy betaal die volle prys maar kry net die helfte van die kar, sal jy tevrede wees? So hoe kom ons dan by hierdie absurditeit van 50% is goed genoeg uit? Hierdie selfde redenasie kan vir enige ander persentasie behalwe 100% gebruik word. Ongelukkig is van die metings van kennis subjektief en nie volledig nie maar dit maak nie die punt ongeldig dat mens ten minste vir 100% behoort te mik nie.
Presies!!
Meritokrasie is nie ‘n konsep wat die Afrikaan verstaan nie – bakhand staan, “demand” en amok maak, dit verstaan hulle al te goed
Los, sit hulle deur, hulle moet net hulle twee jaar gemeenskapsdiens in die townships gaan doen. Of nee wag, beter idee, stuur hulle op in Afrika in, daar’s nie genoeg dokters vir die e-bollie ding nie.
Prima dat de geneeskundigen in opleiding faliekant tegen de anc sakp plannen waren om hen te verplichten dienst te doen op locaties/stageplekken volgens het Bolsjewistisch heilstaat principe Andrea.
Die op vrijheid berustte weerstand mag gerust georganiseerd consequent worden doorgetrokken om niet in een eveneens Bolsjewistisch zwijgzaam pappen en nathouden proces inzake Plaasmoord verzeild te raken.
Na tienduizenden slachtoffers uit de etnische minderheid van Boere/Afrikaners als ‘oorlogsdokters’ te hebben ‘behandeld’ mag er toch van een representatief ongezond beeld worden gesproken.
Volgens Voltaire heet de beste dokter namelijk Preventie.
Of is de dreiging van het schrikbewind, wat al ruimte ter vervanging in Cubaanse medische politieke meelopers zoekt daarin wat te groot ?
Verder wachten we maar op kritiek en afkeuring van de quasi democratische rechtsstaten in Afrika op het feit dat o.a. in Spanje en Hamburg miljoenen kostende behandelkamers voor Ebola patiënten zijn opgericht in een tijd dat het de norm is oude bejaarden, die een levenslang werkend bijdroegen aan de medische infrastructuur verzorging en behandeling te knijpen/weigeren onder onverschrokken promotie van euthanasie.
Dis presies wat ek ook sê Andrea! Sit hulle onmiddelik deur! Maak hulle sommer spesialiste terwyl julle besig is en sê siende dat hulle nou so goed gedoen het hoef hulle nie eens klaar te leer nie! Sommer onmiddelik witjassies (tensy dit te rassisties is dan verskaf hulle maar swartjassies)
As jy vandag so 40 jaar oud is moet jy begin bekommer – die jong “doktors” van vandag wat behoort is om te kyk na jou op jou ou dag gaan nie bestaan nie, want hy het sy graad gekry met ‘n panga en het net die werk gesoek om die status en salaris te kry, nie om ‘n geneesheer te wees nie.
Afrikaners, nee alle blankes moet ernstig kyk na ‘n oplossing, tensy ons net dood eenvoudig nie siek of oud word nie… Ek noem nie die ander rasse nie, want hulle het mos nou hulle vryheid en hulle groot kans waarvoor hulle voorouers “gestruggle” het.
Stem saam Andy en die dokters van ons eie velkleur geepad oorsee of hulle so op geld ingestel dat dit al is wat saakmaak.
Nog nooit in my lewe het ek gehoor van studente wat so amok maak omdat hulle nie hulle beste probeer en eksamens slaag nie.
Ek is oortuig daarvan sou so-iets in die ou bedeling gebeur het sou daardie student geskors word en nie die dosent nie.
Die standaarde wat gestel word is te hoog en hulle kan nie bykom nie, nou hou hulle nie daarvan nie.
My vraag is dan nog verder hoe kan n mens jou universiteit beskadig waar jy opvoeding kry.
Hierdie studente is nie geskik om met pasiënte te werk nie en behoort nie voort te gaan met studies tot tyd- en- wyl hulle gesindheid verander/verbeter het nie.
Moenie glo nie. In die ou Suid-Afrika het hulle amper ‘n semester gestraaik by Medunsa en hulle punte is eenvoudig aangepas, en masse, nadat hulle die plek amper afgebreek het. By ‘n non-Medunsa mediese skool het jy jou bek gehou en volgende jaar weer probeer.
Naand Nico,
Help my nou net reg, wie is die hulle wat jy van praat, ook swart studente?. Indien wel dan vra ek om verskoning, ek het eintlik na ons blanke strudente verwys, en ek glo dit is nog tans steeds hulle benadering. Jy bevraagteken nie sommer ongeregverdig jou dosent se finale punte uitslag nie.
Ek het laas jaar hierdie tyd ‘n vak deeltyds aangebied by UP en glo my die spul was nie beindruk met my “manier van eksaminering” nie. Die ergste van alles is dat dit die bleeksiel doedie in die klas was wat die voortou geneem het.
Rooikoppe is mos maar bietjie halstarrig so my nie te veel daaraan gesteur nie.
10/10 Vir jou. Sy het probeer om iemand te beindruk. Toe druip sy daardie toets ook.
‘n Familie lid van my wat by ‘n groot staats hospitaal in kaapstad werk het aan my gesê, dat wanneer een van hierdie “hoogs opgeleide” verpleegsters daar aankom en sy moet pille uitdeel, kan sy nie eens bereken hoeveel pille ‘n pasient op ‘n dag moet kry nie. Daar word aan haar ‘n pakkie gegee met die instruksie 1 elke 4 uur. ‘n Sal rekenaar word nader getrek om te bepaal hoeveel pille vir die dag nodig is. Basiese rekeningkunde, soos optel en aftrek kan nie sonder die hulp van tegnologie gedoen word nie. En hulle “versorg” die siekes, weet julle hoe, hulle sit die heeldag lank op hul gatte en moan as die matrone of saal suster vir hul werk gee om te doen. Die sogenaamde dokters vra kort kort ‘n ander hoe en wat hy moet doen, en hy is ‘n dr
Dis nie die dosent se skuld as julle te onnosel is nie. Dit is nie die dosent se skuld as julle te lui is om te werk nie. Doen eers daardie introspeksie. Julle gaan menselewens in julle hande hê – wil jy na ‘n onopgeleide dokter gaan? Disprin werk nie vir dommigheid nie. As jy nie hierdie redenasie kan verstaan nie is die dosent krimineel nalatig om jou toe te laat om ander mense se lewens in jou hande te neem.
More Rooikop,
Dit is so in die kol. Daardie dosent het n geweldige hoë verantwoordelikheid teenoor ELKE pasiënt.
Ek belowe jou ek lê liewer op sterwe as wat ek in een van die algemene staats hospitale gaan lê.
Is dit nie juis waarom mens “daar” gaan lê nie? Sneller in gedagte… 🙂
(:-[
Goeie more aan u en aan Almal ook!
(Hoe glimlag ek nou vir u gesiggie daar. :-))
Sneller = vinniger 🙂
More, ons taal is darem interressant en beeldend.
Net so terloops, het jy E-SWORD op jou rekenaar.
Maar Rooikop hoe dan ander as die ANC regering die voorbeeld stel van krinimele nalatigheid soos bv. met ons waterskaarsland se water wat nou met E Coli besmet is om maar net een van leterlik duisende te noem?
Juis daarin lê ons probleem. Ek haal weer een van my vriende se reëls aan:
Reël 1: Onkunde kan homself nie erken nie. (die engels werk ook goed
Reël 2: Dit is onredelik om te verwag dat die onredelike mens, redelik moet optree.
HIerdie som ons probleem baie goed op.
VERSEKER
Hoekom verbaas dit my nie. Dan wil die goed nog dokters word….ek gaan eerder dood voordat een van hulle aan my vat. Mense hierdie land van ons is nou in die toilete.
Of hulle aan jou vat of nie – doogaan gaan jy doodgaan. Met hulle is die proses net heelwat vinniger.
Ek verkies die “nie aan my vat nie” opsie. Vir die stadiger doodgaan sien ek beslis Kans!
Dit is ons eens.
Nie noodwendig genadigliker nie. Die woorde empatie of simpatie het geen betekenis vir hulle nie.
Nou praat jy. Hulle sal sorg vir maksimale pyn en lyding.
In True Speak lees dit die pediatrie prof handhaaf ‘n hoë standaard en is nie bereid om punte vir mahala te gee nie. Dit speek boekdele van die ander teen wie daar nie opstand is nie.
Hulle weet nie dat ‘n plasenta rond is nie.
Jare terug loop ek ‘n kollega Dr CH raak in een van die gange van Tembisa hospitaal. Hy is wit van boosaardigheid. Hy het ‘n manuele verwydering van ‘n plasenta gedoen op ‘n pasiënt wat baie gebloei het. Hy vra sy Medunsa huis dokter of die plasenta van pasiënt so en so volledig was na Dr Medunsa die kraam waargeneem het en in die notas aangeteken het dat die plasenta volledig was. Dr Medunsa sê ja dit was volledig. Dr CH het ‘n halwe plasenta gaan uithaal. Dr Medunsa kan nie tussen O-vormig en ‘n D-vormig met ‘n geskeurde rand onderskei nie.
Maak nie saak watse prestasies hy het nie hy sal nie aan my of myne vat nie. Ek stel voor dat hulle almal moet slaag. Hoe vinniger hulle in die praktyk in beweeg hoe beter.
En toe verstout ek my… 🙂
“Toets” – Amper soos in: “The Eagle Has Landed” of “Houston, we have a problem”?
NS Ek hoop nie die vriendelike gesiggie gee aanstoot nie – hier is “gasse” wat warm lug daaroor blaas.