Polisie hanteer Kaapse betogers teen plaasmoorde hardhandig

Die landwye motorfietsbetogings teen plaasmoorde vandag was ‘n reusesukses met duisende deelnemers in groot stede landwyd. By die Uniegebou in Pretoria is wit kruise gedra en teen die heining rondom die grasperk vasgemaak aangesiend die polisie die optoggangers verhoed het om die park binne te gaan. Gebede is op verskeie plekke in Afrikaans en Engels

Lees verder: Polisie hanteer Kaapse betogers teen plaasmoorde hardhandig

Leon Lemmer: Oorlewing in ‘n Britse konsentrasiekamp

Daar is twee onderwerpe waaroor ek nie graag lees nie: die lyding van die Boerevolk tydens en ná die Anglo-Boereoorlog (ABO) en die hedendaagse vlaag plaasmoorde. Sulke inligting laat my bedroef en woedend. Nogtans het ek verskeie boeke oor albei hierdie gebeure gelees. Hierdie rubriek handel oor die ABO. Dit herinner my aan my ouma

Lees verder: Leon Lemmer: Oorlewing in ‘n Britse konsentrasiekamp

Media swyg oor moord op 5-jarige blanke kind

‘n Swart misdadiger het onlangs ‘n vyfjarige blanke seuntjie, Cannon Hinnant, koelbloedig met sy pistool tereggestel. Klein Cannon was besig om buite te speel, toe die 25-jarige Darius Nathaniel Sessoms na hom toe hardloop en hom skiet. Dié grusame daad is slegs deur plaaslike nuusmedia in die VSA gedek. Anders as met die George Floyd-geval,

Lees verder: Media swyg oor moord op 5-jarige blanke kind

Leon Lemmer: RW Johnson, van kommunisme tot liberale realisme

RW Johnson is in 1943 in Engeland gebore, het vanaf 1957 sy skoolloopbaan en vanaf 1961 sy voorgraadse studie in Durban voltooi, vanaf 1964 staatsleer aan die Universiteit Oxford studeer en doseer, daarna die uitvoerende hoof van die Helen Suzman-stigting geword (1995-2001) en hom met die skryf van artikels vir koerante en tydskrifte, asook 15

Lees verder: Leon Lemmer: RW Johnson, van kommunisme tot liberale realisme

Sydney Gregan: Helen Zille se mistasting

Helen Zille skryf op 11 Augustus op politicsweb onder die opskrif “Why South Africa became a Criminal State” dat indien ons ooit wil verstaan hoe die ANC ‘n “plundermasjien” geword het, mens eers moet verstaan hoe dinge saamgestel was. Die hutsmerk #VoetsekANC som die gevoel op van waarskynlik derduisende denkende kiesers in hierdie land wat

Lees verder: Sydney Gregan: Helen Zille se mistasting

Suidpunt: Die Afrikaner in sy soeke na egtheid

Afrikaans is nie slegs woorde nie. Afrikaans is ook ‘n leefstyl. Vandag kyk ek na twee tendense in die hede en verlede en hoe dit Afrikaans raak. Eerstens vergelyk ek die binnehuisversiering van die 1980’s en begin-2020’s, gevolg deur die ersatz-kultuur van die Franssprekende elite van die 1800’s. Binnehuisversiering van die 1980’s en die begin-2020’s

Lees verder: Suidpunt: Die Afrikaner in sy soeke na egtheid

Leon Lemmer: Die stryd om die behoud van Westerse beskawing

In Brittanje en veral Amerika het dit by skool- en universitêre onderrig mode geword om die eie kultuur af te kraak, die eie geskiedenis te verwaarloos en hulle met multikulturaliteit en wêreldgeskiedenis te vervang. Donald Trump gooi wal hierteen en tref maatreëls om die instroming te keer van vreemdelinge wat kultureel radikaal van tradisionele Amerikaners

Lees verder: Leon Lemmer: Die stryd om die behoud van Westerse beskawing

Sydney Gregan: Die revolusie in snelrat

Dr Anthea Jeffery se aanvanklike werk The People’s War (2009) is waarskynlik deur min mense gelees (676 bladsye), alhoewel dit van groot belang is vir die verstaan van ons politieke situasie. In 2019 het sy ‘n verkorte uitgawe daarvan die lig laat sien wat, soos mens dit graag wil noem, “verpligte leesstof” is vir elkeen

Lees verder: Sydney Gregan: Die revolusie in snelrat

Leon Lemmer: Die ANC as oorlogsugtige instansie

“KZN [KwaZulu-Natal] is a province awash with violence. It is no longer the violence of the late 1980s and early 1990s, when the ANC and IFP fought a bitter battle for supremacy in the province. That contest has been decided, and the ANC has come out on top. Now the murderous battles take place within

Lees verder: Leon Lemmer: Die ANC as oorlogsugtige instansie

Joost van der Westhuizen se broer skiet 2 swart rowers dood, 3de ontsnap

Volgens Twitter-berigte het Pieter van der Westhuizen, broer van die ontslape rugbyspeler Joost van der Westhuizen vandag drie swart rowers doodgeskiet, maar agterna is bevestig dat dit net twee was met die derde rower wat saam met ‘n vierde in ‘n voertuig ontsnap het. Die drie rowers het blykbaar gewapen by ‘n kerk ingestorm, waarna

Lees verder: Joost van der Westhuizen se broer skiet 2 swart rowers dood, 3de ontsnap