Lyk van vierde onwettige myner gekry

Die polisie het die liggaam van ‘n vierde onwettige myner by Harmony Gold se Eland-skag in Welkom gevind. Vrystaat polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng sê drie onwettige myners se lyke in Maandag uit die skag gehaal. Die oorledenes was burgers van Lesotho en Zimbabwe. Thakeng sê die polisie het sedert Maart meer as 530 onwettige mynwerkers in

Lees verder: Lyk van vierde onwettige myner gekry

ANC Gauteng enigste wat Zuma wil uit hê

Die ANC in Gauteng onder aanvoering van Ronnie Kasrils, is klaarblyklik die enigste ANC-provinsiale streek wat pres. Zuma se bedanking eis. In Limpopo, Kwa­Zulu-Natal, Mpumalanga en die Vrystaat het die party egter hul steun vir Zuma bevestig. David Mabuza, premier van Mpumalanga, het volgens City Press se webwerf ook sy steun vir Zuma bevestig. ANC-lede

Lees verder: ANC Gauteng enigste wat Zuma wil uit hê

Dan Roodt: Hokaai, mense! Moenie emigreer nie

Nou die dag gesels ek met ‘n studente van Tukkies. Feitlik al die “kinders” – sy praat nog steeds soos op skool, van “kinders” – in haar klas wil ná hul studies uit Suid-Afrika vort. Hulle sien vir hul geen toekoms hier nie. Die gras is groener aan die ander kant van die draad, ens.

Lees verder: Dan Roodt: Hokaai, mense! Moenie emigreer nie

Polisie glo betrokke by Bothaville-plaasaanval

Vrystaat Landbou (VL) het hom sterk uitgespreek oor die beweerde betrokkenheid van polisiebeamptes by ‘n aanval op drie vroue en twee jong kinders op ‘n plaas by Bothaville. Voorsitter van dié organisasie se komitee vir wet en orde, Tommie Esterhuyse, sê dit is onmoontlik vir boere om hulself te beskerm teen aanvalle van dié aard.

Lees verder: Polisie glo betrokke by Bothaville-plaasaanval

Godsdiensleiers, Cosatu skaar hulle by Zuma

Van die godsdiensleiers van verskillende gelowe het hulle by president Jacob Zuma geskaar. Lede van die Nasionale Intergeloofsraad van Suid-Afrika wat onder meer Christene, Moslems, Hindoes, Rastafariërs en die Afrika Onafhanklike Kerke insluit, het die President se verskoning ná die uitspraak van die Konstitusionele Hof aanvaar. Verlede week het van die godsdiensleiers onder die Nasionale

Lees verder: Godsdiensleiers, Cosatu skaar hulle by Zuma

Brexit wink na Cameron moet bieg oor Panama-dossier

Die Britse premier, David Cameron, moes sy inkomstebelastingopgawes van die afgelope sewe jaar bekend maak in die hoop om sy kritici se monde te snoer oor sy buitelandsde beleggings. Cameron het die eerste Britse leier geword om sy finansiële sake bloot te lê, maar sy mededingers in sy eie party asook die Arbeiders, het bloed

Lees verder: Brexit wink na Cameron moet bieg oor Panama-dossier

Comores stem

Kiesers in die Indiese Oseaan Comore-eilandgroep het Sondag gaan stem vir ’n president, met die huidige visepresident en ’n voormalige staatsgreep­leier wat die land vir sewe jaar regeer het as die gunstelinge. Die tweede ronde presidentsverkiesings kom nadat visepresident Mohamed Ali Soilihi, ook bekend as Mamadou, die eerste ronde in Februarie met 17,88 persent van

Lees verder: Comores stem

Bernie gewild, maar Hillary loop voor

Bernie Sanders het met sy jongste reeks oorwinnings oor Hillary Clinton gewys dat hy besonder gewild is by kiesers. Die voorloper in die wedloop om afgevaardigdes is egter steeds Hillary. Sanders en Clinton wedywer in die Amerikaanse presidensiële verkiesingswedloop om as die Demokrate se kandidaat aangewys te word. Met sy oorwinning Saterdag in Wyoming het

Lees verder: Bernie gewild, maar Hillary loop voor

Wêreldbank sê armoede in SA kan toeneem

Vir die eerste keer sedert 1994 is armoede in Suid-Afrika aan die toeneem, het die Wêreldbank gesê. Volgens die Wêreldbank het ekonomiese aktiwiteit in Sub-Sahara-Afrika in 2015 afgeneem, met BBP-groei van gemiddeld 3 persent, af van 4.5 persent in 2014. “Die 2016 groeivooruitsigte bly gedemp by 3,3 persent, ver onder die sterk groei van 6.8

Lees verder: Wêreldbank sê armoede in SA kan toeneem

Dodetal na Hindoetempel afbrand styg

Die dodetal in die reusebrand in ’n tempel in die suide van Indië het tot meer as 100 mense gestyg. Die polisie soek tans na 10 mense wat verbind word met die brand. Teen Sondag het die dodetal in ’n massiewe brand in ’n Hindu-tempel in die suide van Indië op 102 gestaan, met 280

Lees verder: Dodetal na Hindoetempel afbrand styg