Obama kom in Ethiopië aan

Die Amerikaanse president, Barack Obama het in Ethiopië aangekom vir die tweede been van sy besoek aan Afrika, het RSG berig. Samesprekings oor terreur in Oos-Afrika gaan na verwagting hoog op die agenda wees, met duisende Ethiopiese soldate wat deel vorm van ‘n vredesmag teen al-Shabaab militante in Somalië. Dit volg na ‘n ontploffing gister

Lees verder: Obama kom in Ethiopië aan

Namibiese kragvoorsiener dank bestuurslede af

NamPower se besturende direkteur en twee ander senior bestuurders is summier deur die maat­skappy se sekretariaat in kennis gestel dat hulle hangende ’n dissiplinêre ondersoek, geskors word. Die bestuurende direkteur wat aangesê is om sy kantoor te ontruim sodat die slotte verander kan word, kon ook nie telefonies bereik word nie. Die voorsitter van die

Lees verder: Namibiese kragvoorsiener dank bestuurslede af

DA wil Russiese kernooreenkoms teenstaan

Die Demokratiese Alliansie is van plan om die kernooreenkoms teen te staan. Die party het Sondag op ‘n nuuskonfrensie na die federale vergadering in Durban, onderneem om op hernubare energie te fokus. Die leier van die DA, Mmusi Maimane sê Suid-Afrika moet begin om in alternatiewe energie te belê. Onafhanklike kragvoorsiening sal egter die noodsaaklikheid

Lees verder: DA wil Russiese kernooreenkoms teenstaan

Dan Roodt: Die Afrikaner as émigré

Nadat die ekonoom Dawie Roodt met ‘n panga in sy garage aangeval is en hy teruggeveg het om sy gesin te beskerm, het hy gewonder wat hy met “dié inligting moet maak”. Moet hy “oppak en Perth toe gaan”? Iemand anders wat ek ken – haar seun woon in New York en is met ‘n

Lees verder: Dan Roodt: Die Afrikaner as émigré

J.S. van der Merwe: Demokrasie nie al opsie nie

So ‘n wyle terug publiseer Front Nasionaal ‘n artikel oor leierskap en die belang van demokrasie. As ek reg verstaan is die artikel losweg in reaksie op die gerug dat Steve Hofmeyer as tradisionele leier erkenning wil kry en sodoende aanspraak maak op seker voorregte wat hierdie leiers in ons land geniet. Die skrywer van

Lees verder: J.S. van der Merwe: Demokrasie nie al opsie nie

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Verder oor die afgrond

Die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), Wim de Villiers, het myns insiens op 30 Mei doelbewus versuim om die dood ‘n eeu tevore van die US se groot weldoener, Jan Marais, op die US-kampus te gedenk. Pleks van ooreenkomstig die US se stigtingsvoorwaarde dit te beklemtoon dat die US oorwegend ‘n Afrikaanse universiteit moet

Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Verder oor die afgrond

Post-/moderne musiekkonsert en voorlesing op 31 Julie 2015

‘n Kombinasie van eietydse musiek en ‘n boekvoorlesing word op 31 Julie 2015 om 18:30 by Hoërskool Randburg se musieksentrum aangebied deur Benjamin Fourie (pianis) en Dan Roodt (skrywer en voorleser). Klavierwerke van Ilse-Mari Lee, Étienne van Rensburg en Peter Klatzow verskyn op die program, asook ‘n voorlesing in Afrikaans uit ‘n Franse roman deur

Lees verder: Post-/moderne musiekkonsert en voorlesing op 31 Julie 2015

Plaasaanvallers in polisie-uniforms kom weg

Sewe swartes word deur die polisie in Wolseley gesoek nadat hulle hulself as polisiebeamptes voorgedoen het om ‘n plaas aan te val. Die swartes het polisie-uniforms gedra toe hulle Woensdagaand teen 18:00 die plaas Avontuur aangeval het. “Een van die mans het hom as ’n speurder voorgedoen,” het konst. Noloyiso Rwexana, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, by

Lees verder: Plaasaanvallers in polisie-uniforms kom weg

Cosas-betogers vas na plundertog

Die polisie het ‘n aantal skoolkinders in hegtenis geneem wat op ‘n plundertog in Pretoria gegaan het, het RSG berig. Die plunderaars het aan ‘n onwettige optog van die organisasie, Cosas na die Departement van Basiese Onderwys se kantore deelgeneem. ‘n Groep het blykbaar van die roete afgewyk en begin plunder. E en winkeleienaar sê

Lees verder: Cosas-betogers vas na plundertog

Dawie Roodt in sy huis aangeval

Hoofekonoom van die Efficient Group en tv-aanbieder, Dawie Roodt, word in Pretoria-Oos-hospitaal se hoësorgeenheid behandel nadat hy en sy gesin Donderdagaand in sy huis aangeval en vasgebind is. Roodt se kollega, Willem Basson, sê Roodt se dogter het gisteraand omstreeks 20:00 van aandklasse teruggekeer toe sy buite in haar motor deur vier gewapende swartes ingewag

Lees verder: Dawie Roodt in sy huis aangeval