Theresa May en IMF ondersteun grondgryp ná Trump-twiet daarteen

Die globale media het ná die twiet van mnr. Donald Trump oor vergrype teen boere en eiendombesitters in Suid-Afrika dit as “steun vir blanke heerssug” beskryf en die komende grondgryp as “nodig” en “geregverdig” opgehemel. Die redakteur van Rapport, Waldimar Pelser het hom ook teen Trump uitgespreek en verwys na “suksesvolle grondhervorming, waarvan daar in

Lees verder: Theresa May en IMF ondersteun grondgryp ná Trump-twiet daarteen

Leon Lemmer: Melanie Phillips: Van progessief tot behoudend

Melanie Phillips (gebore in 1951) is ‘n Britse joernalis wat uit ‘n ouerhuis kom waarin dit vanselfsprekend was dat die Arbeidersparty ondersteun word. Sy het Engelse letterkunde aan St Anne’s College, Oxford University, bestudeer en daarna joernalistiek in Cardiff. As joernalis was sy agtereenvolgend verbonde aan leidende Britse koerante: The Guardian, The Observer, The Sunday

Lees verder: Leon Lemmer: Melanie Phillips: Van progessief tot behoudend

Johannes Comestor: Twee Afrikaansinstansies ondermyn Afrikaans

Conrad Steenkamp, die voltydse besturende direkteur van die Afrikaanse Taalraad (ATR), het my destyds op LitNet (1.11.2016) uitgedaag om my “uiteenlopende opinies en opvattings” oor die ATR op skrif te stel. Ek het moeite gedoen en met ‘n teks van tien getikte bladsye gereageer. LitNet het verkies om my teks nie te publiseer nie. Op

Lees verder: Johannes Comestor: Twee Afrikaansinstansies ondermyn Afrikaans

Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Afrikaans en Korsikaans

Jy onthou seker my ellelange PRAAG-artikel waarin ek die verwerping van Nederlands bespreek het. Daar het ongelukkig een puntjie agterweë gebly. Soos onkruid in die blombedding of ‘n vlek op ‘n sitkamermat kan jy dit nie miskyk nie, maar met verloop van weke, maande en jare raak jy net gewoond daaraan en vergeet daarvan. Afrikaans

Lees verder: Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Afrikaans en Korsikaans

Oos-Kaapse boere sal eerder veg as plase afstaan

Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap-voorsitter, het dié stelling gemaak na afloop van ’n e-konferensie vir TLU-SA Oos-Kaap-lede dié naweek. “Die TLU-SA se

Lees verder: Oos-Kaapse boere sal eerder veg as plase afstaan

Leon Lemmer: Is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ‘apartheidsondes’?

Michael Jonas, die bruin direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl, het onlangs geskryf: “Die ATM is deels in apartheidsonde gebore” Die ATM het glo “politieke bagasie” (LitNet 31.07.2018). Die monument eerder as die museum word deur hom betrek. In hierdie artikel ontleed ek hierdie “politieke bagasie.” Die lesers kan dan

Lees verder: Leon Lemmer: Is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ‘apartheidsondes’?

Peter Murray: Afrikaneremigrasie is ‘n werklikheid

Of u nou daarvan hou of nie, emigrasie is ‘n werklikheid. Ek gaan nie kant kies nie, want dan gaan my teenstanders my stenig. Die jongste opnames toon dat daar waarskynlik vanjaar nog in 2018 ‘n emigrasierekord opgestel gaan word. Amptelike inligting toon dat landgenote wat vanjaar nog na die Verenigde Koninkryk wil emigreer, met

Lees verder: Peter Murray: Afrikaneremigrasie is ‘n werklikheid

Leon Lemmer: Oor etniese logika, ter huldiging van Andries

Ek het ‘n vriend, Andries (1930-1999), gehad. Hy was die edelste mens wat ek geken het. In ‘n outobiografie wat in 2016 gepubliseer is, word hy ‘n “baie konserwatiewe” mens genoem. Hy het ‘n probleem sorgvuldig oordink en dan tot in die fynste besonderhede met ‘n oplossing voor ‘n dag gekom. Andries het uitstekende insig

Lees verder: Leon Lemmer: Oor etniese logika, ter huldiging van Andries

Afrikaans: Lesufi aanvaar nie Grondwethofuitspraak oor Overvaal

Panyaza Lesufi, die Gautengse minister van onderwys, het gister gesê die ongunstige hofbevel wat hy van die Grondwethof ontvang het, bloot die administrasie van sy departement “uitgedaag het en nie nie-rassigheid nie”. Hy beplan steeds om Hoërskool Overvaal te verengels. “Dit sê die sperdatums wat ons aan mense gegee het, is geïgnoreer. Dis ‘n uitdaging

Lees verder: Afrikaans: Lesufi aanvaar nie Grondwethofuitspraak oor Overvaal

Leon Lemmer: Wilhelm Verwoerd III, ‘n erg verloopte Afrikaner

As ‘n mens ‘n boek lees wat jy graag wil lees en dit boonop goed geskryf is, is lees ‘n wonderlike, ontspannende, geestesverrykende ervaring. As ‘n mens ‘n boek teëkom wat jy dink jy moet lees, bv om kennis van “die ander kant van ‘n saak” te bekom, kan die leesproses in ‘n uitgerekte, onbarmhartige

Lees verder: Leon Lemmer: Wilhelm Verwoerd III, ‘n erg verloopte Afrikaner