Ek het so pas Lauren Southern se boek, Barbarians: How Baby Boomers, Immigrants, and Islam Screwed My Generation (Rebel Media, 2016, Kindle.) gelees. Daarin vertel sy van haar ontnugtering met die Kanadese universiteit waar sy aanvanklik ingeskryf het, net om agter te kom dat al haar dosente lede van die babagolfgeslag (Eng. baby boomer) was
Karel Combrinck: Moord en maskerades
Daar kry die dol hond in die Withuis toe sy dag van glorie om drie vermeende installasies vir “chemiese oorlogvoering” in Sirië aan te val, met Frankryk en Engeland njaf-njaf agterna. ‘n Mens sou kon vra wat is nou eintlik bereik en wat was die doel met die drieledige aanval (VSA 90% , Eng 5%, FR
Leon Lemmer: Harald Pakendorf stroomop gevind
In die jare vyftig het ek my daaglikse politieke skoling nie net uit Die Burger gekry nie, maar ook by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK. Dit was die tyd van ‘n weeklikse Koffiehuiskonsert, die Mielieblaarklub en Wêreldgebeure. AM van Schoor was van 1962 af die redakteur van die middagkoerant, Die Vaderland. Afrikaners het toe
Manfred Delport: Mandela, Marais en die media
Oor die afgelope paar dae is al wat ‘n hoofstoompublikasie onleesbaar en die meeste radiostasies totaal onluisterbaar agv die lagwekkende huldeblyke aan ‘n afgestorwe misdadiger. ‘n Konstante tema van al die hagiografieë wat aan die sogenaamde moeder van die sogenaamde nasie gewy word, is dat sy kwansuis ‘n “komplekse” persoon was. Ek sukkel weliswaar so
Engelsman van Kaapstad wil Steve Hofmeyr stilmaak
‘n Engelsman wat soos Steve Hofmeyr op Greykollege in Bloemfontein was, Des Bailes, wil hê dat die sanger geheel en al verbied moet word. Hy het vir die Wes-Kaapse Onderwysdepartement geskryf en gevra dat Steve se konsert by Laerskool Overberg in Caledon op 20 April verbied word. Bailes beweer dat Steve Hofmeyr ‘n “rassis” is
Lees verder: Engelsman van Kaapstad wil Steve Hofmeyr stilmaak
Swart rowers skiet PUK-studente
‘n Afrikaanse studente van die Noordwes-universiteit se Potch-kampus, Magda Geldenhuys, 21, is Sondag deur ‘n swart rower geskiet. Die voorval het in die vroeë oggendure plaasgevind toe sy en haar huismaat tuiskom. “Ek het by die huis gekom ná ‘n aand uit, en toe is daar ‘n skelm by die huis,” het sy vertel. “En
Karel Combrinck: Maddie lui die klokkie
Êrens op Youtube is daar ‘n toneeltjie van ‘n man wat aan sy worshondjie Maddie, opdrag gee om ‘n klokkie te lui vir ‘n lekkertjie of ‘n koekie: Maddie the 10 Week old Dachshund learning to ring a service bell! Hierdie toneeltjie is ‘n volmaakte simboliese uitbeelding van die verhouding tussen Amerika en Europa vandag.
Massiewe opkoms by anti-volksmoordbetoging in Perth, Australië
Meer as 3000 Australiërs en oud-Suid-Afrikaners het volgens ooggetuies opgedaag by die betoging in Perth teen plaasmoorde en blanke volksmoord in Suid-Afrika. Die Australiese videowoernaler Avi Yemini, wat een van die sprekers by die betoging was, het groot applous ontvang toe hy sê: “Ons is hier om aan die Suid-Afrikaanse regering te sê: Hou op
Lees verder: Massiewe opkoms by anti-volksmoordbetoging in Perth, Australië
Leon Lemmer: Gabriël Botma oor Afrikaanse polemieke
Aan die Universiteit Stellenbosch (US) funksioneer die Departement Journalistiek sedert 1978. Piet Cillié was die eerste hoof, gevolg deur Johannes Grösskopf (die pa van Hein, die 1987-ANC-bomplanter), George Claassen (wat by die Waarheids- en Versoeningskommissie sy sondes bely en om verskoning gevra het) en sedert 2001 Lizette Rabe. Hieruit blyk die departement se sterk gebondenheid
Lees verder: Leon Lemmer: Gabriël Botma oor Afrikaanse polemieke
FW de Klerk bring hulde aan Winnie Mandela
“Ek onthou Winnie Madikizela-Mandela as ‘n vreeslose mens met ‘n sterk persoonlikheid,” het FW de Klerk in ‘n verklaring gesê. “Sy het nooit gehuiwer om die waarheid te praat soos sy dit gesien het nie. Daarvoor het ek bewondering. Daar is ook die donker kant van haar reputasie en geskiedenis, waarop mens nie in ‘n