Hoeveel van die toeganklike Afrikaanse aanlynmedia ken jy wat vandag nog Duitse boeke resenseer? Net een: naamlik, PRAAG. Maar bly ingeskakel, wie weet, dalk resenseer PRAAG binnekort ook Franse boeke… PRAAG kan werklik, net soos Ons eie boek van die 1950’s, spog met sy stralende moderne Eurosentrisme, soos géén ander Afrikaanse blad kan nie. Aanloop
Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die Afrikaners’?
In 2018 is Jean Oosthuizen se boek, Die opkoms en ondergang van die NG Kerk, gepubliseer (Praag 28.10.2018). Vanjaar het ‘n bundel opstelle van Hermann Giliomee verskyn, The rise and demise of the Afrikaners (Cape Town: Tafelberg, 2019, 360p, R350). Albei bring ‘n ontstellende, aktuele boodskap: Afrikanerkultuur is (vinnig) besig om in sy swernoot te
Lees verder: Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die Afrikaners’?
Isuzu MU-X bied goeie waarde vir geld
Met die vertrek van General Motors uit Suid-Afrika het die Chevrolet Trailblazer wat ‘n teenvoeter vir Toyota se Fortuner en Ford se Everest was, ‘n reusegaping in die marksegment gelaat. Isuzu, wat ook deel van die GM-stal was, het egter besluit om sy ryke tradisie van betroubare gehalte met moeitevrye voertuie in Suid-Afrika voortesit. Die
Dan Roodt: Een radikalisme roep ‘n ander op
In die politiek word daar gepraat van die Overton-venster, dít wat op ‘n gegewe oomblik in ‘n land as polities aanvaarbaar beskou word, aldan nie. In die tagtigerjare onder PW Botha is die ANC as ‘n terreurorganisasie beskou en kommunisme of die nasionalisering van grond of ander eiendom sonder vergoeding was nie deel van die
Patrick McDermott: Suid-Afrika se mafiapolitiek
Die reënboognasie wys sy kleure. In hierdie indringende artikel, ‘n ware blik van buite, stel die Washingtonse politieke ontleder Patrick McDermott die haglike politieke toestand waarin Suid-Afrika verkeer, aan die kaak. Hy vergelyk dit met ‘n mafiabeleid waarin elkeen, veral blankes, “beskermingsgeld” aan korrupte en misdadige politici moet betaal. Suid-Afrika is ‘n deurlopende onderwerp van
Lees verder: Patrick McDermott: Suid-Afrika se mafiapolitiek
Leon Lemmer: Chris Brink oor die wese van die universiteit
Chris Brink het weer sy opwagting in die plaaslike pers gemaak: In die Daily Maverick op 9 Januarie 2019. Hy skryf dat hy aan agt universiteite op drie kontinente werksaam was en baie ander universiteite besoek het. Hy beskou homself dus as ‘n kenner van universiteite. Hoewel sy artikel veral oor sy onlangse besoek aan
Lees verder: Leon Lemmer: Chris Brink oor die wese van die universiteit
Brief: ANC-staat is anti-blank as dit by onderhoud van skole soos Hoërskool Driehoek kom
Ek dink die meeste van die ou model C-skole gaan sulke krake in baie van hul geboue en strukture toon soos dié by Hoërskool Driehoek. Niemand sien dit raak nie. Dit is uit die oog uit en die departement doen niks om ingenieurs of wie ook al die geboue kan inspekteer, aan te stel nie.
Dan Roodt: Stellenbosch is soos goud: ‘n vloek vir die Afrikaner
Volgens ‘n vriend het die digteres Ina Rousseau Stellenbosch iewers ‘n “klein skilderytjie” genoem. Dié frase kom egter nie voor in haar beroemde gedig “Sondag op Stellenbosch”* waarin landelike rus vooropgestel word nie. Ook DJ Opperman het Stellenbosch op ‘n keer in ‘n TV-onderhoud as “pastoraal” beskryf. Met sy skatryk magnate en veelbesproke, eertyds Afrikaanse
Lees verder: Dan Roodt: Stellenbosch is soos goud: ‘n vloek vir die Afrikaner
Leon Lemmer: ‘Afskeid van ‘n volk: Op soek na ‘n toekoms’?
Philip Spies was adjunkdirekteur: toekomsnavorsing by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US). Op LitNet het hy hom uitgespreek teen Russel Botman se Hoop-projek. Pieter Kapp vestig bv die aandag op “die opvallende afwesigheid in die Hoop-projek [van] kultuurgerigte projekte” en “die mees opvallende afwesigheid
Lees verder: Leon Lemmer: ‘Afskeid van ‘n volk: Op soek na ‘n toekoms’?
Duitse hoofstroommedia verdoesel grumoord op twee Duitse tieners
Drie Duitse tieners is voor ‘n aankomende trein ingestamp op die Nürenburgstasie. Twee van hulle is deur die trein omgery en is op slag dood. Die beweerde moordenaars is twee ouer tieners wat Moslem-migrante is. Ten spyte van die feit dat die moordenaars se optrede doelbewus en opsetlik was, het die hoofstroommedia verontagsaam wat gebeur
Lees verder: Duitse hoofstroommedia verdoesel grumoord op twee Duitse tieners