Beeld is veronderstel om vir die mense te praat – al die mense – hoekom is daar so min oor die gewelddadige aanvalle en moorde op die blankes/ boere in julle koerant? Media 24 waarvan julle deel is, vervreem sy mark met berigte soos dié van Sonja Loots wat op beroepsouers/ma’s afgaan en oor mense
Aan Beeld: swartes het saam met ons op sypaadjies geloop!
Dalk dink die …okkers ons outoppies van 1948 is al dood en weet nie van beter nie. Anekdote : In 1963 -15 jaar oud – ry ek fiets poskantoor toe met ‘n pakkie. ‘n Volwasse Skilpadnek kom ry langs my en snou my toe “jou bliksemse Boer kom uit my pad uit”. Skaamkwaad noem ek
Lees verder: Aan Beeld: swartes het saam met ons op sypaadjies geloop!
Repliek aan Beeld se Virginia Keppler
Geagte me. Keppler, Moontlik is dit ongevraag van my om ‘n skrywe aan u te rig, maar dan was dit ewe ongevraag van u om ‘n ope brief aan Steve Hofmeyr te skryf waarin u die Afrikaanslesende heelal met u histrioniese gemeenplase teister. Oktober, soos C. Louis Leipoldt gedig het, is “die mooiste, mooiste maand”.
Barbaarse boosaards slaan toe in jongste plaasmoord
Die tragiese, sinnelose en barbaarse moord op die bejaarde mnr. Janse van Vuuren is die jongste op die telbord teen diegene wat ‘n nuwe, verbeterde Suid-Afrika aan Afrikaners probeer smous. Die plaasaanval Donderdagaand om ongeveer 23:00 op die plaas Nuwejaarsbos, het die groter gemeenskap weer geruk. Die plaas is tussen Odendaalsrus en Kroonstad. Vyf swart plaasaanvallers het mnr.
Lees verder: Barbaarse boosaards slaan toe in jongste plaasmoord
Te veel ekstremiste is al vernoem
Die Kaapse stadsraad wil Tafelbaai-boulevard na F.W. de Klerk hernoem en De Klerk se minnesanger Leopold Scholtz vind dit uitstekend aangesien “ekstremiste” daarteen gekant is. Die probleem is egter dat sommige “ekstremiste” in Leopold se eie verbeeldingswêreld nes geskop het, waarmee hyself sy “gematigde” draadsitterstatus onder verdenking plaas. Linkse ekstremiste meen De Klerk was ’n nare apartheidspresident
Slegs 57% van mense in Suid-Afrika werk
Die statistikus-generaal Pail Lohohla, het gister Suid-Afrika se droewige indiensnemingsyfers bekendgemaak. Nie net is werkloosheid hoog nie, maar vele mense is ook al baie lank sonder werk, wat van strukturele werkloosheid getuig. “Die verhaal in Suid-Afrika is dat ons in ‘n hoëwerkloosheidstoestand verkeer, oor ‘n baie lang tydperk, vanaf 2008, maar dit strek tot 2001
Twee stropers doodgeskiet
Twee renosterstropers is doodgeskiet en ses is in hegtenis geneem, het RSG berig. SanParke sê in die eerste voorval het veldwagters van Krokodilbrug op drie vermeende renosterstropers afgekom. Hulle is agterna gesit en twee is noodlottig gewond, terwyl die derde oor die grens na Mosambiek gevlug het. ‘n Jaggeweer, ammunisie en ander toerusting is gekry.
Louis Trichardt: Hoes en betaal is die wet van Transvaal
Die voorsitter van die Louis Trichardt-voorsittersvereniging (VV), André Naudé het die skikking verwelkom om die dorp se naam in ere te herstel. Hy sê inwoners sal nou daarop fokus om die erfenis van die dorp te bewaar. Volgens die skikking sal Makhado in Limpopo weer as Louis Trichardt bekendstaan. Die minister van kuns en kultuur
Lees verder: Louis Trichardt: Hoes en betaal is die wet van Transvaal
Die vark in die Woolworths-verhaal
‘n Varkkop in Woolworths het tot ‘n herrie gelei. Die studenteliggaam, Cosas, het ‘n lid geskors wat verlede week ‘n varkkop in die Kosher-afdeling van die winkelketting gelaat het. Die student het die varkkop in ‘n Woolworths-winkel in Kaapstad gesit waar die Joodse gemeenskap graag koop. Die optrede het gelei tot talle klagtes van Jode sowel as
Oudtshoorn in waterkrisis gedompel
Die Oudtshoorn-munisipaliteit in die Klein Karoo, sê hulle het die nodige stappe gedoen met om kritiese watertekorte die hoof te bied nadat vandale boorgatstasies beskadig het. Die dorp is afhanklik van boorgatwater om sy huidige waterbehoeftes aan te vul. Die optrede deur vandale het nou die watersituasie in dorpe soos Dysselsdorp en De Rust vererger. Munisipale vragmotors vervoer water
