Aan Beeld: swartes het saam met ons op sypaadjies geloop!

Dalk dink die …okkers ons outoppies van 1948 is al dood en weet nie van beter nie.

Anekdote : In 1963 -15 jaar oud – ry ek fiets poskantoor toe met ‘n pakkie. ‘n Volwasse Skilpadnek kom ry langs my en snou my toe “jou bliksemse Boer kom uit my pad uit”. Skaamkwaad noem ek hom toe die groot “K”-woord plus ‘n paar uitsoekvloekwoorde wat ek by grootmense gehoor het.

Hy ry my van my fiets af en toe ek opstaan, skop en slaan hy. Ek kry ‘n paar goeie opstoppers in en besluit Ta hy gaan dit nie maak nie. Haal sy gordel af en slaan my deur die oë. Ek kan skaars sien en skop vir die eerste en enigste keer in my lewe na iemand en tref met groot geluk die teiken.

Terwyl hy van die pyn krul, stop ‘n Ingelse libturd ou lady met skreeuende bande langs ons en hol na die booi toe. Seg sy woedend: “Shame on you for hurting the poor boy”. Toe bugger off ek maar en vergeet my pakkie net daar.

Gaan terug om die pakkie te soek toe wag Ta om die hoek vir my en gooi my met ‘n halwe baksteen en tref my op die knieg. Kruppel stoot ek fiets tot by poskantoor en hinkepink huis toe. Loop vir twee weke kruppel daarna.

Beeld, as ons daardie dae bekkig rassisties was, was hulle toe al gewelddadig – vol pense, werk en al. En nee, julle praat stront – hulle het saam met ons op die sypaadjies geloop en in dieselfde winkels as ons gekoop.

Gert Fouché

2 thoughts on “Aan Beeld: swartes het saam met ons op sypaadjies geloop!”

  1. Ek kan ook nie onthou dat ons nie saam op die sypaadjies geloop het nie. Ek onthou nog in PTA middestad in die 70s hoe ons saam met hulle daar geloop het. Hoe anders sou hulle by die werk gekom het? Daar was baie in diens van blankes gewees.

  2. Sien die tante skryf oor skoene aanpas en toutjie-meet . Sy weet skynbaar nie hoeveel blankes sonder skoene skool toe geloop het nie . Self skoene gedra met n stuk karton vir n sool in en my ma het kousies vir my gehekel ( aaklige goed ) omdat die nylon skoolkouse te klein was . Verder weet hierdie Beeld tante ook nie dat n blanke tannie die swartes se toilette op Hoffmanplein in Bloemfontein skoon gemaak het nie .

Maak 'n opvolg-bydrae