Corrie Sanders se saak uitgestel

Die saak teen drie mans wat verdink word van die moord op die bokskampioen, Corrie Sanders, is in die landdroshof op Brits in Noordwes uitgestel. Dit sal na die Noord-Gauteng Hooggeregshof in Pretoria verwys word. Die saak is tot 23 September uitgestel. Sanders is verlede jaar September doodgeskiet tydens ‘n gewapende rooftog by ‘n restaurant

Lees verder: Corrie Sanders se saak uitgestel

Snowden pos by top sosiale netwerkwerf aangebied

Die Amerikaanse fluitjieblaser Edward Snowden is ‘n werk deur Rusland se top sosiale netwerk-webwerf Donderdag aangebied, ure nadat die voormalige intelligensie-kontrakteur ‘n jaar lank asiel in Rusland ontvang het. “Ons nooi Edward Snowden na St Petersburg en sal bly wees as hy besluit om by die sterspan van programmeerders aan te sluit by VKontakte,” het

Lees verder: Snowden pos by top sosiale netwerkwerf aangebied

Wilgehof: Departement, TV-kameras slaan toe oor nóg ‘n k-woord

Die Volksblad berig dat die Vrystaatse departement van onderwys teleurgesteld moes omdraai nadat amptenare met ’n TV-nuusspan by die Laerskool Wilgehof in Bloemfontein opgedaag het om ’n onderwyseres te skors na nóg ’n beweerde rassevoorval . Amptenare van die departement ’n skorsingsbrief aan die leerkrag oorhandig, maar moes uitvind dat sy ’n beheerliggaampos beklee en

Lees verder: Wilgehof: Departement, TV-kameras slaan toe oor nóg ‘n k-woord

Kaptein Piet Croucamp se spekskietery

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. ‘n Engelse woord vir ‘n seerower, “buccaneer”, is van die Franse term “boucanier” afgelei. Laasgenoemde verwys na die gewoonte van Franse jagters op Karibbiese eilande soos Haïti om vleis van wildevarke te rook op ‘n houtraam, en is ook die stam van die Engelse

Lees verder: Kaptein Piet Croucamp se spekskietery

Chinese belê in historiese wynlandgoed

Perfect China, wat ’n belang van 51% in Perfect Wines of South Africa besit, het pas die Val de Vie-wynlandgoed tussen die Paarl en Franschhoek, gekoop. Dit is die eerste Chinese belegging in die plaaslike wynbedryf. Dit sluit die wynplaas van 25 ha en die historiese herehuis in en is bekend vir sy Rhône-styl wyne

Lees verder: Chinese belê in historiese wynlandgoed

Bennet doen oproep om weerstand teen Zanu-PF

Roy Bennet, tesourier van Zimbabwe se opposisieparty, het ‘n oproep om weerstand teen Robert Mugabe se bewind gedoen. “Ek praat van passiewe weerstand. Ek praat van mense wat die land tot stilstand bring – moenie julle rekeninge betaal nie, moenie gaan werk nie.” Hy het dié oproep gedoen vir ‘n veldtog om die land tot

Lees verder: Bennet doen oproep om weerstand teen Zanu-PF

Nuwe SAUK-kanaal nog ‘n nasiebouslenter

President Jacob Zuma het Donderdag die SAUK aangemoedig om Afrika se suksesvarhale wat die vasteland se vordering weerspieël, te vertel. Die 24-uur nuuskanaal moet nie net fokus op misdaad en korrupsie nie, maar die land se goeie eienskappe weergee, het hy gesê by die nuwe kanaal se bekendstelling, in Auckland Park, Johannesburg. “Ek hoop dat

Lees verder: Nuwe SAUK-kanaal nog ‘n nasiebouslenter

Zuma belowe werk en wetenskap

President Jacob Zuma sê die regering het nog nie sy planne laat vaar om vyf miljoen nuwe werksgeleenthde teen 2020 te skep nie. Statistiek Suid-Afrika het vroeër die week bekendgemaak dat die getal werklose mense in die tweede kwartaal van die jaar tot vier komma sewe miljoen toegeneem het – die grootste nog. Tussen die

Lees verder: Zuma belowe werk en wetenskap

Wit boere het ‘geen rede tot paniek nie’

Die voorsitter van Vrystaat Landbou (VL), het boere Woensdag op dié organisasie se jaarlikse kongres in Bloemfontein gerusgestel dat blanke in die Vrystaat geen rede tot paniek het oor grondgryp nie. Dan Kriek het VL se verbintenis tot ordelike grondhervorming geprys met die aankondiging dat sy provinsiale grondoudit afgehandel is. Kriek, sê dié inisiatief is die afgelope

Lees verder: Wit boere het ‘geen rede tot paniek nie’

Kapers gooi ma en kleuter uit kar

‘n 31-Jarige wit vrou is Vrydagoggend deur drie kapers by n huis in Brakpan-Noord ingewag, waar sy elke oggend n persoon wat saam met haar ry, oplaai Die vrou het versoek dat haar naam nie gepubliseer moet word nie. Volgens haar man ry sy elke oggend min of meer dieselfde tyd vanaf hul huis in

Lees verder: Kapers gooi ma en kleuter uit kar