Drie miljoen kinderagtige Afrikaners?

Image

Jonathan Jansen

Tydens 'n radio-onderhoud vanmôre met Freek Robinson het prof. Jonathan Jansen, onlangs aangestelde rektor van die Vrystaatse Universiteit, sowel dr. Chris Landman as dr. Dan Roodt se pogings om tot die debat by te dra as "kinderagtig" afgemaak. Jansen het verder teen Roodt te velde getrek en hom as "skadelik vir Afrikaans en vir Suid-Afrika" bestempel.

Lees verder: Drie miljoen kinderagtige Afrikaners?

Afrika bedel om aardverwarming om te keer

Afrika gaan ryk lande $67 miljard per jaar vra sodat die gevolge van aardverwarming aangespreek kan word. Tien Afrika-leiers het by die AU-hoofkwartier byeengekom in die hoofstad van Ethiopië om ooreen te kom om 'n gemeenskaplike standpunt oor klimaatsverandering te formuleer voordat die VN se spitsberaad in Kopenhagen afskop Kenners sê Afrika dra min by

Lees verder: Afrika bedel om aardverwarming om te keer

Nederlandse Vermeulen ontdek Suid-Afrikaanse werklikheid

Bram Vermeulen, die Nederlandse joernalis van “Het jaar 2009” het pas ‘n lesenswaardige boek gepubliseer oor sy ervaringe as buitelandse korrespondent van die NRC Handelsblad, die NOS TV Joernaal, die VRT asook die Nederlandse Wereldomroep. Die boek is getiteld “Help, Ik Ben Blank Geworden" en is uitgegee deur Promethius/NRC Handelsblad Amsterdam/Rotterdam (241 paginas). Vermeulen bied

Lees verder: Nederlandse Vermeulen ontdek Suid-Afrikaanse werklikheid

Lancet: Jong swart mans pleeg geweld

Die redakteur van die gesiene Britse mediese joernaal Lancet, Richard Horten, sê die verkiesing van Jacob Zuma vroeër dié jaar as president, skep 'n geleentheid om die foute van die verlede reg te stel. Hy het gesê die katastrofiese vorige leierskap het die Suid-Arikaanse publiek sowel as die internasionale mediese gemeenskap se vertroue geskend. In

Lees verder: Lancet: Jong swart mans pleeg geweld

Oppossiepartye mik vir een kraal

Te midde van woelinge in die opposisie, is opposisieleiers uitgenooi om pres. Jacob Zuma dié week in Tuynhuys te ontmoet. Intussen het Helen Zille, DA-leier, en Terror Lekota, Cope-leier, verlede Vrydag ’n voorlopige ooreenkoms oor samewerking goedgekeur. Die ooreenkoms is deur Cope opgestel en deur die DA verfyn. Albei partye voel dat hulle kernwaardes deel,

Lees verder: Oppossiepartye mik vir een kraal

Jaap Steyn vs J Jansen

So 'n week of twee gelede het daar 'n artikel deur Jonathan Jansen in Die Volksblad verskyn waarin hy op sy gewone arrogante manier uitgewei het oor hoe hy UV gaan regruk en sommer so in die ry 'n paar Afrikaners op ewe tipiese tref-en-trap-styl platgeloop het. Jaap Steyn het onmiddellik daarop gereageer in 'n

Lees verder: Jaap Steyn vs J Jansen

10 dood in Kaapse taxibotsing

Tien passasiers is dood en nege ander is ernstig beseer toe 'n Toyota Quantum omgeslaan het nadat dit tussen Beaufort-Wes en Aberdeen in die Weskaap in 'n bus vasgery het, het die polisie vanmôre laat weet.

Lees verder: 10 dood in Kaapse taxibotsing

Van Asse tot as… Engeland slag die Aussies af

Image

David Strauss, die Engelse kaptein, hou die Ashouer omhoog

Gister, nie lank voor uitskeityd nie, het "Meneer Krieket" sy balans effens na die wegkant verloor en 'n futlose aflewering van Graeme Swann opgeskep na die bykant waar Alistair Cooke die bal moeiteloos gevang het. Daarmee is 'n grootse verskuiwing in internasionale krieket bevestig. Engeland het met Michael Hussey se paaltjie die Asse 2-1 teen die Australiërs beklink. Die Engelse span het alle betaamlikheid afgeskud en soos apies in 'n wildevyeboom tekere gegaan, rondgenael, mekaar omhels, in groepies gedans. Hierdie was geensins 'n herhaling van die 2005-Asse-sege nie. Hierdie keer het hulle nie naelskraap deurgeskuur, komplimente van een of twee foutaflewerings, 'n skaduagtige skeidsregterbeslissing of twee nie. Dié keer het hulle die Aussies afgestof en weggevee. Daarmee het hulle finaal 'n einde gebring aan 'n era van Aussie baasskap wat begin het onder die nukkerige leierskap van Allan Border, wat versterk is onder die bestendige Mark Taylor en tot ongekende wenhoogtes gevoer is deur die meedoënlose Steve Waugh. Australië is nie meer baas op die krieketwerf nie.

Lees verder: Van Asse tot as… Engeland slag die Aussies af

Ermelo: gaan Grondwethof Afrikaans die doodskoot gee?

Image

Die taalsaak rondom Hoërskool Ermelo wat tans voor die Grondwethof dien, hou verreikende implikasies vir die voortbestaan van Afrikaans as skooltaal in. Die ANC-bewind, asook die Britse kerke en regering wat die organisasie dekades lank ondersteun en uiteindelik aan bewind gebring het, was nog nooit gediend met 'n ander taal wat die hegemonie van Engels in die land versteur nie.

Lees verder: Ermelo: gaan Grondwethof Afrikaans die doodskoot gee?

Begin van ‘n kultuurbotsing

Image

Willem Stephanus van Ryneveld … het gou die Engelse lewenshouding aanvaar

Die meerderheid Kapenaars was in 1795 afsydig van die Engelse. Een van die Britse gesagvoerders, J.H. Craig, skryf op 22 September 1795 dat, behalwe 'n halfdosyn of wat van die handelaars en hoë amptenare van die kolonie, byna elkeen die vyand van die Britte is. Hy het gesê dat, as daar 'n vyandelike mag na die Kaap sou kom, niemand die Engelse sou help nie. Dit was in elk geval waar van die Graaff-Reinetters, wat hulp van Batavia ontbied het. Maar die skip wat die hulp sou bring, Het Haasje, is in Saldanhabaai deur die Engelse gevang en die troepe moes hulle oorgee.

Lees verder: Begin van ‘n kultuurbotsing