Merkel en Obama se eierdansie

Die manier waarop Angela Merkel die Duitse onderneming Opel gered het en terselfdertyd voorkom het dat die reddende kapitaal na General Motors VSA toe vloei, toon ondubbelsinnig dat die VSA geensins in staat is om voorwaardes af te dwing nie. Dit geld ook vir die wyse waarop Fiat belang in Chrysler bekom het. Sulke gebeurtenisse

Lees verder: Merkel en Obama se eierdansie

Semenya se testosteroonvlakke drie keer ho?r as normaal

Heidi, nou Andreas Krieger Dit het aan die lig gekom dat 'n toets voor haar laaste wedloop aangetoon het dat Semenya se testosteroonvlakke drie keer hoër is as wat normaal is vir 'n vrou. Dié bevinding het aanleiding gegee tot die vrae wat daar tans heers oor die geslag van Semenya. Die testosteroontoets is reeds

Lees verder: Semenya se testosteroonvlakke drie keer ho?r as normaal

Afriforum s? Malema saai verdeeldheid

AfriForum Jeug het die president van die ANC Jeugliga, Julius Malema, daarvan beskuldig dat hy ʼn rasse-ideoloog is, wat klaarblyklik selfs bereid is om puik prestasies deur Suid-Afrikaanse atlete te misbruik om verdeeldheid in die land te saai. Dit volg nadat Malema Dinsdag met die aankoms van dié atlete by die Johannesburgse lughawe, ʼn aanval

Lees verder: Afriforum s? Malema saai verdeeldheid

Geweld in SA: Die groter prentjie

Die Kanadese joernalis Naomi Klein het so twee jaar gelede ‘n boek gepubliseer genaamd “The Shock Doctrine: The Rise of Disaster Capitalism”, waarin sy geargumenteer het dat die grootmagte in die wêreld dikwels wag vir rampe om te gebeur sodat hulle die verskillende lande se ekonomieë of strukture kan heropbou en na hul hand kan

Lees verder: Geweld in SA: Die groter prentjie

Kundigheid kan Pretoria se finansies herstel

Image

Conrad Beyers

Die Vryheidsfront Plus het in ‘n verklaring gesê dat die party oor die vermoë en strategiese kontakte beskik om die Tshwane-metroraad se geldsake te help herstel, indien die party die geleentheid gegun word.

Lees verder: Kundigheid kan Pretoria se finansies herstel

‘Dank blankes af, of ons maak julle vrek!’

Image

Wat sou gebeur as 'n groep volkstaatondersteuners iets in die volgende trant sou kwytraak?

"Gee ons 'n volkstaat of anders is daar 'n rasse-oorlog!"

Image

Wat sou gebeur as 'n groep volkstaatondersteuners iets in die volgende trant sou kwytraak?

"Gee ons 'n volkstaat of anders is daar 'n rasse-oorlog!"

Lees verder: ‘Dank blankes af, of ons maak julle vrek!’

Is Afrikaans op die internet volhoubaar?

'n Onlangse openbare debat oor die volhoubaarheid van gratis nuus op die internet, wat deur Rupert Murdoch van News Corp ontketen is, het ook na Afrikaans oorgespoel toe Rapport sy lesers gevra het of hulle bereid sou wees om vir aanlyninhoud te betaal.

Lees verder: Is Afrikaans op die internet volhoubaar?

Derdew?reld siektes aan die toeneem in VSA

Parasietinfeksies en ander siektes wat gewoonlik met die Derde Wêreld in verband gebring word is aan die toeneem in die VSA. Die Wall Street Journal berig dat die armstes die ergste geraak word deur die toename. Die Amerikaanse regering en privaat navorsers het glo nog net oor die oppervlak van die gevolge geskeer wat tot

Lees verder: Derdew?reld siektes aan die toeneem in VSA