Leon Lemmer: Cor Ehlers oor Afrikaner-selfbeskikking

Cor Ehlers (gebore in 1958) is geen onbekende op Praag nie. Op 11 Julie 2017 het hy Christi van der Westerhuizen in besonderhede geantwoord oor haar kommentaar op Helen Zille se uitlatings oor kolonialisme. 16 lesers het daarop gereageer. Op 13 Mei 2014 het Johann Wingard verwys na wat Ehlers, in antwoord op Christo Landman

Lees verder: Leon Lemmer: Cor Ehlers oor Afrikaner-selfbeskikking

Dan Roodt: PW en die professore

Ek het PW Botha twee keer in my lewe ontmoet en was redelik beïndruk met hom. Hy was eerlik, opreg en ‘n lojale Afrikaner. Hy sou nooit soos FW de Klerk aan die ANC oorgegee het nie. Daar was egter ‘n paar krake in sy mondering. Soos die meeste Afrikaners was hy goedgelowig en het

Lees verder: Dan Roodt: PW en die professore

Dan Roodt: Die Afrikaner kort media soos nooit tevore nie; help ons!

Geagte leser, PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) word vandeesmaand 20 jaar oud. Ons is 20 in 2020. Sowel vir Afrikaans as die Afrikaner, was die stryd om voortbestaan nog nooit so fel soos tans nie. Binnekort gaan die reeds foutiewe Grondwet verander word om “onteiening sonder vergoeding” toe te laat. In Gauteng, die provinsie waarin die

Lees verder: Dan Roodt: Die Afrikaner kort media soos nooit tevore nie; help ons!

Dan Roodt: 2 Februarie, ‘n swart dag in ons geskiedenis

Dertig jaar gelede het FW de Klerk kastig “op eie houtjie” in ‘n Damaskusoomblik besluit om die verbod op die ANC en die SAKP op te hef, Mandela en ander politieke gevangenes (eintlik terroriste) vry te laat en sy rampspoedige “onderhandelings” van stapel te stuur. Sowel die plaaslike as internasionale media het dié stap as

Lees verder: Dan Roodt: 2 Februarie, ‘n swart dag in ons geskiedenis

Leon Lemmer: Willie Esterhuyse oor oorlog en vrede

Willie Esterhuyse (gebore in 1936) maak daarop aanspraak dat hy ‘n (belangrike) rol in die beëindiging van die blanke politieke bewind in Suid-Afrika gespeel het. Hy het in die jare tagtig deelgeneem aan “geheime gesprekke”, wat as resultaat gehad het die magsoorgawe aan die ANC, dus swart meerderheidsregering. In hierdie proses is die blankes van

Lees verder: Leon Lemmer: Willie Esterhuyse oor oorlog en vrede

Karel Combrinck: Die reg van volke

Daar is dikwels bespiegeling oor die vraag of die internasionale reg of, soos dit in Afrikaans heet, die volkereg, ‘n toevlug kan bied vir ons as Afrikaners. Moontlik mag dit dus van nut wees om vlugtig ‘n paar gedagtes oor hierdie onderwerp te wissel. Ons as Afrikaners het nie ‘n alte gelukkige ervaring van die

Lees verder: Karel Combrinck: Die reg van volke

Leon Lemmer: Die nalatenskap van CJ Langenhoven soos vergestalt deur Willemien Brümmer

Sedert 1994 het Suid-Afrika meer openbare vakansiedae as ooit tevore; ook meer as die meeste (beskaafde) lande. Ons politieke “bevryding” het gesorg dat ons op meer dae van werk bevry is. Die meeste mense gebruik nie hulle vrye tyd konstruktief nie. Leeglê-naweke is klaarblyklik nie erg genoeg nie. In die goeie ou dae was ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: Die nalatenskap van CJ Langenhoven soos vergestalt deur Willemien Brümmer

Daniel Friedman van Citizen geskors oor anti-Afrikaanse uitsprake

Die Citizen se digitale nuusredakteur, Daniel Friedman, is geskors hangende die afhandeling van ‘n interne ondersoek. “Die bestuur het kennis geneem van openbare kommer oor die aanlyn-redakteur, Daniel Friedman, se uitsprake op sy persoonlike Twitter-rekening, sosiale media en ander aanlynplatforms. Sommige van sy uitsprake is gemaak deur sy komedie-persona, Deep Fried Man,” verklaar die Citizen

Lees verder: Daniel Friedman van Citizen geskors oor anti-Afrikaanse uitsprake

Leon Lemmer: Die ontaarding van grondonteiening in Indië

Grondonteiening sonder vergoeding sal plaaslik heel moontlik een van die belangrikste nuustemas in 2020 wees. Die ANC-regime is vasbeslote om ontwikkelde plase in die besit van blankes sonder vergoeding “terug te neem” en dit dan (gratis) aan swartes beskikbaar te stel. Die valse veronderstelling waarvan uitgegaan word, is dat die grond voorheen sonder vergoeding van

Lees verder: Leon Lemmer: Die ontaarding van grondonteiening in Indië

Roger Scruton se vriend: ‘Hy het ons hoop gegee’

Die konserwatiewe filosoof Roger Scruton is dood. Hy is op 12 Januarie aan kanker oorlede. Scruton is in 2016 vereer, maar is verlede jaar aan ‘n ongenaakbare smeerveldtog deur die hoofstroommedia onderwerp en was aan die einde van sy lewe persona non grata onder die establishment. Toe die dood op hande was, het Scruton aan

Lees verder: Roger Scruton se vriend: ‘Hy het ons hoop gegee’