Twee jong mans is dood toe hul ligte vliegtuig in ’n veld langs ’n aanloopbaan in Klerksdorp in Noordwes neergestort het, het paramedici gesê. Vanessa Jackson, woordvoerder van ER24, sê paramedici wat besig was om toerusting in ’n helikopter te laai, het gesien hoe die vlieënier van die vliegtuig Sondagoggend glo toertjies gedoen het. Die
ANC doen beroep op staatsveiligheid om Keniaanse aanval te ontleed
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het ‘n beroep op die departement van staatsveiligheid gedoen om die aanval op die Westgate-winkelsentrum in Nairobi te ontleed om Suid Afrika beter te beskerm. Die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe sê die aanval het beklemtoon dat strenger immigrasiewette nodig is. “Dié aanval beklemtoon die behoefte aan strenger immigrasiewette
Lees verder: ANC doen beroep op staatsveiligheid om Keniaanse aanval te ontleed
Is die Bantoe ‘n Afrikaner?
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Dít mag dalk na ‘n vreemde vraag lyk, maar ek kon seker ook die vraag anders gestel het deur te vra: Is die Bantoe inheems aan Suid-Afrika? Vir my is die Afrikaner – die mens, die bees, die blom – inheems aan
Vlieëniers kla oor vlaag laseraanvalle
Duisende vliegtuie by Brittanje se besigste lughawens is in gevaar want vlieëniers word verblind deur laserpenaanvallers. Hierdie lasers kan ‘n passasierstraler uit die lug haal. Brittanje se grootste vlieëniersunie is so bekommerd oor ‘n onlangse vlaag voorvalle, dat hulle ‘n noodbulletin aan lede uitgereik het wat hulle adviseer oor hoe om blindheid te verhoed asook
Sweedse kinderombudsman wil besnydenis verbied
Die Ombudsman vir kinders in Swede het Saterdag besnydenis verbied, ‘n praktyk wat hulle meen die basiese regte van seuns oortree. “Besnyding van ‘n kind sonder mediese regverdiging of sy toestemming oortree hierdie kind se menseregte,” het Fredrik Malmberg gesê. Mediese beroepslui was mede-ondertekenare van die verklaring wat gepubliseer is in die koerant Dagens Nyheter.
Beeld besluit dat dood van forensiese patoloog nie verdag is nie
Prof. Cathy Beukes, hoof van die departement anatomiese patologie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), het glo haar eie keel met ’n elektriese mes oopgesny, het Beeld berig. Beukes (64) is Sondagoggend deur haar man, prof. John Shipley, oudhoof van die departement ortopedie by die Universitas-hospitaal, in hul studeerkamer met ’n snywond aan haar
Lees verder: Beeld besluit dat dood van forensiese patoloog nie verdag is nie
Diplomaat geskiet na agtervolging van OR Tambo-lughawe
Eyewitness News (EWN) berig dat ’n verdagte in Bryanston, Johannesburg, doodgeskiet is nadat aanvallers waarskynlik hul slagoffer vanaf die OR Tambo-lughawe na die huis agtervolg het. ’n Diplomaat is glo beseer. Hy was Saterdagoggend van die lughawe na sy dogter se huis in Bryanston onderweg. ’n Skietery het ontstaan waarin die diplomaat raakgeskiet is. Dis
Lees verder: Diplomaat geskiet na agtervolging van OR Tambo-lughawe
Belastingverligting vir ‘huwelik’ kry lou ontvangs by Britte
Brittanje se regering het ‘n belastingvergunning voorgestel om huwelike aan te moedig. Dit sluit huwelike tussen mense van dieselfde geslag in. David Cameron, Britse premier, se voorstel dat getroudes – met die uitsondering van topverdieners – belastingverligting van tot £200 pond per jaar per paartjie kry. As die parlement die voorstel goedkeur, sal die belastingverligting
Lees verder: Belastingverligting vir ‘huwelik’ kry lou ontvangs by Britte
Russel Botman op die Rooiplein
deur Leon Lemmer Aan die Universiteit Stellenbosch (US) word die ANC se vakansiedae, soos die herdenking van Sharpeville, die Soweto-opstand en die paswetoptog deur hardegat vroue, deesdae graag gedenk. Gebeure sonder sodanige “vryheidsdimensie”, soos Beskawingsdag (6 April) en Afrikaansdag (14 Augustus), word glad nie erken nie. Die universiteit as akademiese inrigting is egter van huis
Sirië se chemiese wapenafbouprogram begin volgende week
Die wêreldwaghondliggaam wat chemiese wapens beheer, se kundiges sal waarskynlik Dinsdag begin om Sirië se voorraad chemiese wapens te inspekteer. ’n Ooreenkoms betreffende die wapenafbouprogram is Vrydagnag ná middernag in Den Haag, Nederland, deur die uitvoerende raad van die Organisasie vir die Afskaffing van Chemiese Wapens (OPCW) bereik. Die organisasie het ’n beroep op lidlande
Lees verder: Sirië se chemiese wapenafbouprogram begin volgende week
