Die bekende Afrikaanse sanger-akteur paartjie wat verlede jaar in die geheim afgehaak het, spog nou met nog opwindende nuus. Bok van Blerk en sy vrou Hanna Grobler, verwag hul eerste pienkvoet in Junie. Van Blerk is bekend vir sy treffer oor die Boeregeneraal Koos de la Rey. Die gewilde sanger het in Januarie malaria opgedoen
VN ondersoek Namibiese bande met Noord-Korea
Namibië se skending van Resolusie 1718 van die Veiligheidsraad sal aanstons amptelik deur die VN ondersoek word, het die Republikien berig. Agt deskundiges is in 2009 ingevolge resolusie 1874 aangestel met die mandaat om alle sanksies wat die VN teen Noord-Korea ingestel het, te monitor en inligting van lande wat in gebreke bly om aan
Motors: klasbestes 2015 (deel 1)
Segment-C-outomatiese-sedanmotors Wanneer ‘n mens in die mark vir ‘n nuwe motor is, is die keuse gewoonlik baie moeilik en word deur ‘n klomp faktore beïnvloed. Daar is natuurlik heel eerste die feit van wat jy sal kan bekostig, wat jy nodig het in ‘n motor en dan watter motor in ‘n sekere segment die meeste
Selebi was ‘n ‘galante terroris’: minister
Die veroordeelde misdadiger en oudterroris Jackie Selebi is gister met volle eerbewys vanuit die reuse-NG Kerk Moreleta begrawe met die minister van vervoer Dipuo Peters wat sy rol in die “oorwinning oor apartheid” geloof het. Sy het oor die omstrede polisiekommissaris wat sy bande met georganiseerde misdaad as’t ware gereklameer het, gesê: “Deur die SA
Harry Booyens oor die AmaBhulu, die Afrikaners
Kort nadat David James Smith se boek, Young Mandela (2010), verskyn het, was dit vryelik in plaaslike boekwinkels beskikbaar. Opvallend was die gebrek aan resensies, terwyl ‘n oorvloed boekbesprekings gepubliseer word van werke waarin Nelson Mandela gunstig voorgestel word. Weens propaganda is die publiek gekondisioneer om belang te stel in Mandela as vredesikoon en versoener.
Windbestuiwing by die Curroskool
In Sub A het ons lessenaars gehad waarop ons so twee-twee gesit het. Dit was sulke houtlessenaars, suur van die sweet van talle vorige geslagte skoolkinders. My lessenaarmaatjie was die slimste kind in die klas, Suzette. Ek was doodbang vir haar, selfs banger as vir die juffrou. Suzette het rooi hare en sproete gehad, en
Eugene de Kock kry parool, CDL sit
Voormalige Vlakplaas bevelvoerder Eugene de Kock sal op parool vrygelaat word, het die minister van justisie, Michael Masutha Vrydag gesê. Die voormalige polisiekolonel, ook bekend as “Prime Evil” is deur die ANC geloof toe hy ander oud-lede daarvan beskuldig het dat hulle nie verantwoordelikheid vir apartheidsveiligheid wil neem nie. Hy het gesê oudlede het “nie
News24 verhef Max tot stryder vir nuwe ANC-faksie
Andrew Trench, hoofredakteur van News24, het die afgeleefde Boerehater Max du Preez Donderdag in verklaring geloof. “Sy reputasie vir die waarheid, sy passie vir persvryheid en sy kaliber joernalistiek maak hom een van die bestes, en presies die soort mening wat ons by News24 wil hê.” Du Preez beskik juis nie oor enige van die
Lees verder: News24 verhef Max tot stryder vir nuwe ANC-faksie
Plaaswag-eienaar kry swaarste vonnis
Rudolf Struwig (51), eienaar van ʼn plaaswagonderneming, is Donderdag in die Pietermaritzburg hooggeregshof twee keer lewenslank gevonnis vir die moorde op twee swart plaaswerkers. Die swart werkers was glo “moeilikheidmakers”. Regter Igna Stretch het die swaarste vonnis oor Struwig uitgespreek. Trevor Ndlovu is in Junie 2004 in Howick geskiet en is weke later in ‘n
ANC ignoreer AgriSA oor grondplafon
Agri SA sê hulle is “teleurgesteld” met die ANC se aankondiging dat ‘n grondplafon-plan ingestel gaan word om grondbesit tot een of twee plase van altesaam 12 000 hektaar te beperk. Agri SA se adjunkpresident, Dan Kriek, sê dit is onverstaanbaar waarom hierdie aankondiging gedoen is, terwyl landbourolspelers vroeër tot Maart tyd gegee is om
