Lesings sal nie Maandag by die Universiteit van die Witwatersrand voortgaan nie, nadat betogings oor hoër klasgelde en bestuursonvermoë die instelling verlede week lamgelê het. Wits se woordvoerder Shirona Patel het bevestig dat alle akademiese aktiwiteite opgeskort bly om die universiteit se raadsverslag by ‘n vergadering voor te lê en oor die aangeleentheid oorleg te
Dan Roodt: Ja, Koos, die (konformistiese) Afrikaner se denke is bankrot
Onlangs het Koos Kombuis ‘n rubriek gepubliseer met die titel Is ons denke werklik so bankrot? Ek wil graag daarop antwoord, nie net omdat hy verkeerdelik na my en Steve Hofmeyr as “wit nasionaliste” verwys nie, maar ook omdat ek sy aanvoeling dat “ons denke” bankrot is, wil beaam. Hoeveel onse in jou pond Koos?
Lees verder: Dan Roodt: Ja, Koos, die (konformistiese) Afrikaner se denke is bankrot
Leon Lemmer: Neville Alexander: Groot in ‘n era oorheers deur klein mensies
In ‘n normale, ontwikkelde, beskaafde samelewing is daar die vermoë om tussen goed en kwaad te onderskei. Misdaad is sekerlik een van die dinge wat met afkeer bejeën behoort te word; des te meer as ‘n land in sy geheel wêreldwyd as ‘n misdaadnes bekend staan. In die geval van Suid-Afrika word die misdadigheid van
Lees verder: Leon Lemmer: Neville Alexander: Groot in ‘n era oorheers deur klein mensies
Wêreldbank weier om Hitachi-tender te ondersoek
Die Wêreldbank het Dinsdag verklaar dat daar geen verdere ondersoek sal wees na die omstrede Hitachi-tender nie. Die Japannese maatskappy Hitachi Power Europe het glo geld aan Chancellor House betaal in ruil vir politieke invloed in die toekenning van staatskontrakte. Chancellor House is ‘n frontmaatskappy van die ANC. Die DA het die klag ingedien omdat
Lees verder: Wêreldbank weier om Hitachi-tender te ondersoek
Ebola terug in Nigerië, Londen
Die departement van gemeenskapmedisyne van die Universiteit van Calabar in die Cross River-staat van Nigerië ondersoek die jongste geval van Ebola in die land. Tien mense word in kwarantyn gehou nadat hulle in die suidelike Nigeriese stad Calabar in kontak was met ’n pasiënt wat simptome soortgelyk aan dié van Ebola getoon het. Die land
Katolieke kla oor Valke-korrupsie
Die hoof van die Valke, Mthandazo Ntlemeza, het Donderdag onderneem om eers in sy eie organisasie korrupsie uit te roei voor die publiek aan die beurt kom. Hy het nogtans gewaarsku dat die Valke misdadigers dophou. Ntlemeza het verwys na twee lede van die Valke in Welkom wat onlangs in hegtenis geneem is nadat gesteelde
MH17-verslag vrygestel
Die verslag oor Vlug MH17 van die Maleisiese lugdiens, wat verlede jaar neergestort en die dood van 298 mense veroorsaak het nadat dit neergeskiet is deur ‘n Buk-missiel, is dié week vrygestel maar dit is nie bekend wie die missiel afgevuur het nie. Só het Tjibbe Joustra, ‘n Nederlandse militêre inligtingsoffisier, by die bekendmaking van
PUK se vise-kanselier moedig belhamels aan om te veg teen Afrikaans
‘n Klag van aanhitsing tot geweld is by die polisie ingedien teen die swart vise-kanselier van die Noordwes Universiteit Dan Kgwadi het glo aan studente tydens ‘n openbare vergadering gesê om te veg. Die universiteit sê sy woorde “Ek moedig julle aan om te veg” [I’m encouraging you to fight] is verkeerd geïnterpreteer. Kgwadi het
Lees verder: PUK se vise-kanselier moedig belhamels aan om te veg teen Afrikaans
Merkel se steun neem af
Kanselier Angela Merkel se gewildheid is besig om te taan weens haar tegemoetkomende houding teenoor die instroming van Moslemimmigrante. Horst Seehofer, die leier van die Beierse sustersparty van die CDU, stamp reeds ’n geruime tyd koppe met Merkel oor hoe Duitsland die invloei van hoofsaaklik jong mans moet behartig. Terwyl Merkel ’n oopdeurbeleid voorstaan en
PRAAG-onderhoud met Kylie Thomas van Open Stellenbosch: ‘Ons daag blanke Afrikaneroorheersing uit’
Dr. Thomas, dit lyk asof u die ideologiese leidster van die “Open Stellenbosch”-beweging is wat, as ons dit reg verstaan, die universiteit heeltemal wil verengels? Kylie Thomas: Ek moet ten eerste sê dat ek nie die ideologiese leidster van Open Stellenbosch is nie, maar saamwerk met vele merkwaardige studente wat wel ter tale is. Meeste
