Finansiële instellings het die publiek gewaarsku teen ‘n skelmstreek wat lyk of dit wettig is en waar lenings per e-pos aangebied word, het RSG berig. Lenings word toegestaan in ruil vir aansoekers se persoonlike inligting en versoeke vir ‘n vooruitbetaalde fooi om die lening te kry. Die hoof van kleinhandelkrediet by Sanlam sê geen finansiële
Derby-Lewis gaan om mediese parool aansoek doen
Clive Derby-Lewis, Suid-Afrika se oudste politieke gevangene gaan die week om mediese parool aansoek doen. Derby-Lewis is met terminale longkanker gediagnoseer na ‘n tweede onlangse aanval op hom in die tronk waar hy in die long met ‘n glasskerf gesteek is. Derby-Lewis se vrou, Gaye, het verlede week bekendgemaak dat haar man met die siekte
Lees verder: Derby-Lewis gaan om mediese parool aansoek doen
‘Betroubare werker’ skiet 2, steek 2 met vurk in gru-plaasaanval
Net een van twee gesinne het die wrede aanval op ’n gasteplaas in die Harrismith-distrik Sondag oorleef. ‘n Swart werker van Malawi is in verband met die aanval hegtenis geneem. Die aanval het in die vroeë oggendure oor die Paasnaweek plaasgevind by die Tweevley-gasteplaas. Die twee egpare was afkomstig van KwaZulu-Natal en Gauteng. ‘n Polisiewoordvoerder, sê die egpaar,
Lees verder: ‘Betroubare werker’ skiet 2, steek 2 met vurk in gru-plaasaanval
Vrou skiet haar man wat sy vir aanvaller aansien
‘n Boervrou van Ficksburg sal op ‘n klag van poging tot moord in die landdroshof op Ficksburg verskyn nadat sy haar man vier keer geskiet omdat sy hom vir ‘n aanvaller aangesien het. In ‘n voorval wat baie aan dié van die Ocar Pistorius-skietvoorval herinner, het Karen Fouché 52, ‘n apteker op die dorp, na
Lees verder: Vrou skiet haar man wat sy vir aanvaller aansien
Jeugdiges gaan glo nie stem
Meer as ’n miljoen jeugdiges wat in of ná 1994 gebore is het nie vir die verkiesing op 7 Mei geregistreer nie, het die koerant The Star Dinsdag berig. Slegs ‘n derde (33,6%) van Suid-Afrika se sogenaamde Born Free-geslag het as kiesers gaan registreer. Dié syfer is op die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se vergelyking van
Eiendomsreg of niks!
Die DA se niksseggende slagspreuk, “Saam vir verandering” het betekenis gekry met die leier wat aandui watter soort verandering sy in gedagte het. ‘n Foto van Zille waar sy ‘n swart werker met mening op die lippe soen, is klaarblyklik die soort “verandering” wat die party in gedagte het. Vir die gemiddelde wit stemmer is
Sirië kondig verkiesingsdatum aan
Die speaker van die Parlement in Sirië sê ‘n presidensiële verkiesing sal op 3 Junie gehou word, ten spyte van ‘n insurgente-oorlog wat nou al vir drie jaar lank woed en waarin talle Christene gedood is. President Bashar al-Assad kan selfs die enigste kandidaat in die verkiesing wees as die ander partye weier om deel
EFF sal koalisie teen eiendomsreg en grondbesit oorweeg
Die Ekonomiese Vryheidsvegters sê hy sal koalisies met ander partye oorweeg, mits hulle die EFF se beleid oor grondonteiening sonder vergoeding en die nasionalisering van myne omarm. Die EFF se premierskandidaat vir die Wes-Kaap, Nazier Paulsen sê die party is oorgehaal om die oorsake van ongelykheid, naamlik eiendomsreg en grondbesit, uit te skakel. Hy meen die
Lees verder: EFF sal koalisie teen eiendomsreg en grondbesit oorweeg
Kommissaris sê aanval op Klapmuts-polisiestasie uiters kommerwekkend
‘n Wit polisieman is aan diens by ‘n polisiekantoor doodgeskiet deur misdadigers wat die stasie van vyf vuurwapens beroof het. Die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ‘n polisieman by die Klapmutspolisiestasie buite Stellenbosch, verskyn vandag in die Paarl Landdroshof. Een van die verdagtes is ‘n polisiebeampte by
Lees verder: Kommissaris sê aanval op Klapmuts-polisiestasie uiters kommerwekkend
Zille se oud-strateeg skep uit Britse staatsfondse
Ryan Coetzee, Helen Zille se voormalige regterhand, is weer in ‘n skandaal betrokke. Hierdie keer is hy in Brittanje uitgevang dat hy uit Britse staatsfondse betaal word. Die Britse Liberaal-demokratiese Party het Coetzee gehuur om hul lustelose vertoning by die stembus te probeer omkeer. Nick Clegg se omstrede Suid-Afrikaanse verkiesingstrateeg is voorheen veroordeel deur die
Lees verder: Zille se oud-strateeg skep uit Britse staatsfondse
