Meer as ’n miljoen jeugdiges wat in of ná 1994 gebore is het nie vir die verkiesing op 7 Mei geregistreer nie, het die koerant The Star Dinsdag berig.
Slegs ‘n derde (33,6%) van Suid-Afrika se sogenaamde Born Free-geslag het as kiesers gaan registreer.
Dié syfer is op die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se vergelyking van die aantal geregistreerde kiesers en Statistieke Suid-Afrika se bevolkingssyfer vir dié ouderdomsgroep gegrond.
“Die Born Free-geslag maak 2,5% van die 25 miljoen geregistreerde kiesers uit,” het die koerant berig.
Sowat 60% van Suid-Afrikaners in hul twintigs, en 90% van mense ouer as 30 is geregistreer om te stem.

Die sogenaamde Born Free geslag is ook ontnugter dat hulle stemme net ‘n paar kaders sal bevoordeel.
Dit behoort interessant te wees om te hoor wat die rede daarvoor is ?
* Is dit by gebrek aan belangstelling ?
* Is dit omdat daar leë beloftes gemaak was oor die afgelope 20 jaar ?
* Is dit omdat hulle weet hulle word ook maar ‘n rat voor die oë gedraai ?
Hulle is in elk geval so baie dat die nie vreeslik saakmaak dat net ‘n klein persentasie van hulle gaan stem nie.
Die enigste verduideliking wat hier gegee kan word is dat die jonges hulle nie meer by politiek wil betrek nie. Sal graag wil weet hoeveel wit en hoeveel swart is. !
Die OVK is tot in sy kern vrot en ook korrup.
Al wat die swartes deesdaë is, is slawe sonder ‘n meester. Niks meer of minder nie. En dit is hulle natuurlikke gene wat hierteen in opstand kom. Self verstaan hulle nie waarom hulle doen wat hulle doen nie.
Born free?
“Born a Slave without a Master” is die korrekte weergawe.
Dit is nou skerp en raakgevat – “Born a Slave without a Master”
So in die KOL Arnieann!
Ek stem saam Die dag toe hierdie korrupte spul ons land oorgeneem het is mens en dier tot slawerny verdoem
Regstelling? “Die dag toe hierdie korrupte spul ons land oorgeneem het is mens, tot ‘n dier…, se slawerny verdoem…”
Ag en kom stemdag staan die helsems tou om vir die effies te stem!