Cyril en TAC tel die VIGS-strydbyl op

Adjunk-president Cyril Ramaphosa sê die land het wegbeweeg van die ontkenning van VIGS. Ramaphosa sê groot vordering in die stryd teen die pandemie gemaak. Hy het gepraat by die bekendstelling van die 21ste internasionale VIGS-konferensie, wat na 16 jaar weer in Julie 2016 in Suid-Afrika gehou word. Ramaphosa sê hoewel daar aanvanklik ontkenning en ‘n

Lees verder: Cyril en TAC tel die VIGS-strydbyl op

Khama wen Botswana-verkiesing

Botswana se hoofregter Maruping Dibotelo sal Ian Khama na verwagting vandag inhuldig vir sy tweede termyn as president. Khama se regerende BDP-party het 37 setels in verlede week se verkiesing ingepalm, met die opposisiepartye wat net 20 setels kon wen. Dit is egter die meeste setels wat opposisiepartye nog sedert Botswana se onafhanklikheidswording in 1966

Lees verder: Khama wen Botswana-verkiesing

Bevolkingsaanwas in Afrika is buite beheer

Die jongste navorsing toon dat bevolkingsaanwas buite beheer is, veral in Afrika. Selfs streng beperkings op geboortes, rampspoedige pandemies of ‘n derde wêreldoorlog sal nie Afrika se aanwas keer nie, sê navorsers. Volgens die navorsing sal ‘n derde wêreldoorlog, wat soveel lewens soos die vorige twee wêreldoorloë saam sou eis, geen verskil maak nie. Australiese navorsers se vooruitskattings voorspel

Lees verder: Bevolkingsaanwas in Afrika is buite beheer

Derde swart sportster sterf

‘n Swart vrouebokser Phindile Mwelase is dood nadat sy vir twee weke in ‘n koma was, het die sport- en ontspanningsministerie Maandag gesê. Die professionele bokser Mwelase (31) is by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria Saterdag oorlede, het die ministerie in ‘n verklaring gesê. Die ligte weltergewigbokser is op 10 Oktober uitgeslaan in die stryd

Lees verder: Derde swart sportster sterf

Klaar met Afrika

Dit was hul tweede besoek aan Namibië, ’n wonderlike land wat hulle vertrou het. Maar nou is hulle klaar met Afrika. Hulle gaan ook hul vriende aanraai om weg te bly. So het die egpaar Josef en Johanna Stapfler­ Vrydag aan die Republikein gesê voordat hulle drie dae ná hul aankoms in Namibië weer op ’n

Lees verder: Klaar met Afrika

Baas van e.tv bedank na sy skorsing

Die uitvoerende hoof van e.tv en eNCA, Marcel Golding het bedank. Die TV-stasie het bevestig dat Golding sy bedanking ingedien het nadat hy ‘n aansoek in die Arbeidshof verloor het om sy skorsing ter syde gestel te kry. Die maatskappy wat die televisiestasie besit, Hosken Consolidated Investments (HCI), het hom verlede week geskors. Hy word daarvan

Lees verder: Baas van e.tv bedank na sy skorsing

Matriek 2014: Eksamen begin vandag

Die matrieks van 2014 begin vandag met hul eindeksamen. Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het vanjaar se matrieks sterkte toegewens. Meer as 550 000 voltydse matrieks skryf vandag die eerste Engelse vraestel. Dit is die eerste vraestel wat matrieks onder die nuwe curriculum sal aflê.

Lees verder: Matriek 2014: Eksamen begin vandag

Britse koerant hits twis aan tussen Bob se opvolgers

Grace Mugabe se ambisie om die volgende president van Zimbabwe te word, sal die regering in die land laat “skeur”, het die Guardian berig. Britse koerante en meningsvormers is gretig om dié verwikkeling aan te moedig en poog reeds maande lank om leiersfigure teen mekaar op te steek. Die Guardian beweer dat Grace, die vrou

Lees verder: Britse koerant hits twis aan tussen Bob se opvolgers

Hong Kong se opstand begin stoom verloor

Die sogenaamde “pro-demokratiese” opstand in Hong Kong begin stoom verloor. Leiers het pas het planne laat vaar om ‘n referendum te hou oor of hulle van die regering se toegewings moet aanvaar. Die betogers staar toenemende druk in die gesig. Die opstand, wat begin het op 28 September, is reeds in sy tweede maand en

Lees verder: Hong Kong se opstand begin stoom verloor

Zuma nie na InnovaBRICS-beraad nie

President Jacob Zuma sal nie na die Verenigde Koninkryk reis vir die 3de Jaarlikse Konferensie van InnovaBRICS nie, het die presidensie gesê. Dié byeenkoms vind op 27 Oktober 2014 plaas. ‘n Diplomatieke herrie het tot die ontrekking van Zuma se besoek aan Londen gelei, het diplomatiek bronne gesê. Volgens ingeligte bronne was Zuma en sy

Lees verder: Zuma nie na InnovaBRICS-beraad nie