Die nuwe minister van kommunikasie Faith Muthambi wil die parlement se magte oor die SAUK inperk. Die Sunday Times het Sondag berig dat Muthambi erken het dat meer beheer oor oor SAUK-raadslede in die vooruitsig stel. Die minister sal raadslede byvoorbeeld eensydig kan afdank. Ingevolge die Uitsaaiwet van 2009 mag raadslede tans net deur die Nasionale Vergadering
Ebola gaan nog grense oorsteek
Die dodelike siekte Ebola wat in Wes-Afrika uitgebreek het, kan verder grense oorsteek na nog buurlande. Dié moet voorbereid wees vir die risiko dat reisigers die virus na hulle kan versprei, het die Wêreldgesondheidsorganisasie gesê. “Ons wil hê ander lande in Wes-Afrika – Ivoorkus, Mali, Senegal en Guinnee Bissau – moet reg wees ingeval mense
Alain de Benoist en ons gevestigde wanorde
Een van die grootste tragedies van die nuwe Suid-Afrika, benewens die geweld, moorde en die agteruitgang van Afrikaans, is die toenemende gebrek aan denke by Afrikaners. Terwyl vorige geslagte hulle gretig verdiep het in die beste van Westerse en Europese denke, dobber die huidige geslag op die oppervlak van die lewe: veramerikaniseer en oningelig. Ook
Klein teenoor groot denke
Gedurende die 70’ger jare het mediese studente se sosiologiese onderbou die boek “Society Today” (wat nie meer beskikbaar is vandag nie), ingesluit waarin die konsep van “Local vs International” beskryf is. Alhoewel die konteks meer rondom nie-kreatiewe teenoor kreatiewe denke gegaan het, het dit die onderskeid gevestig van klein teenoor groot deurdat hierdie teenstrydighede as
Blankes: voortgesette tamheid of kragdadige herlewing?
Die Brit Jonathan Bowden (1962-2012) was veral as politieke skrywer en spreker in konserwatiewe en regse geledere bekend. Sy boek, Western Civilization Bites Back (San Francisco: Counter-Currents Publishing, 2014, 238p; Amazon Kindle $7.99), is onlangs gepubliseer. Die kern van Bowden se boodskap is dat blankes ‘n skrale eeu gelede die wêreld oorheers het, maar veral
Lees verder: Blankes: voortgesette tamheid of kragdadige herlewing?
Russel Botman sterf
Prof Hayman Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is vannag by sy huis op Stellenbosch in sy slaap oorlede. Mnr George Steyn, Voorsitter van die Universiteitsraad het sy innige medelye met prof Botman se vrou, Beryl, sy kinders, familie en die Universiteit se personeel en studente uitgespreek. “Russel was ’n liewe
Suid-Afrika hoog op lys van anti-Semitiese lande
Suid-Afrika is die land met die derde hoogste voorkoms van anti-Semitisme in Afrika suid van die Sahara. Agt-en-dertig persent van die land se volwasse bevolking koester anti-Joodse gevoelens, volgens ‘n omvattende nuwe opname wat deur die Joodse Liga teen Laster (Anti-Defamation League) onderneem is. Slegs Senegal (53%) en Mauritius (44%) toon hoër koerse van anti-Semitisme
Lees verder: Suid-Afrika hoog op lys van anti-Semitiese lande
Twee verkeersbeamptes geskiet
Twee verkeersbeamptes is Donderdagaand by Heidelberg in Gauteng geskiet. Die Gautengse polisie het Vrydag die publiek se hulp gevra om die aanvallers vas te trek. Kaptein Thivhulawi Tshilate gesê die twee, 46 en 52, was besig om die R550 te patrolleer toe ‘n wit Volkswagen Golf hulle verbygesteek het op ‘n versperringslyn. Die beamptes wou die oorteder
Bejaarde man in Vishoek doodgesteek
‘n Bejaarde man van Vishoek, Henri Lacour, 71, is Woensdagoggend op ‘n staproete in die Tafelberg Nasionale Park, met ’n mes doodgesteek. Hy en ’n vriendin het die oggend gaan stap toe hulle beroof is van hul persoonlike besittings. Lacour, ‘n wewenaar,was glo ‘n buitelewemens wat gereeld sulke staptogte geneem het. ’n Provinsiale polisiewoordvoerder, lt.kol. Andrè Traut, het
Bodem II, 20: Die langgate
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 19. Nie een van ons het regtig geweet wat die protokol vir ʼn tuisgemaakte begrafnis is nie. Uiteindelik het ons maar, dink ek, dat Hollywood en goedkoop literatuur ons inlig. Ons het by die grafte gestaan en een vir een
