‘n Totaal van 299 sake van wangedrag is tydens die vorige boekjaar in departemente en openbare entiteite in die Vrystaat aangemeld. Dit is volgens die LUR vir finansies, Elzabe Rockman. Sy het tydens die amptelike aankondiging van die internasionale anti-korrupsie- en bedrogbewusmakingsveldtog in Bloemfontein gesê dat 161 amptenare in dié sake skuldig bevind is. Rockman
Deen wat met menslike dele betrap is se borgaansoek duur voort
Die borgtog-aansoek van die Deense burger, Peter Fredericksen, wat van onder meer seksuele aanranding aangekla word, gaan voort. Die saak teen die 63-jarige wapenhandelaar van Bloemfontein het ‘n verrassende wending geneem, nadat dit aan die lig gekom dat Peter Fredericksen ook verbind word met die skietdood van sy swart vrou in Lesotho verlede maand. Die
Lees verder: Deen wat met menslike dele betrap is se borgaansoek duur voort
SA verkies tot Interpol se Uitvoerende Komitee
Suid-Afrika is die eerste Afrika-land wat hierdie week verkies is tot uitvoerende komitee van Interpol, het die Valke Donderdag gesê. Meer as 190 lande in die Algemene Vergadering van Interpol het gestem dat Suid-Afrika op die Uitvoerende Komitee verteenwoordig word. Die vergadering is hierdie week van Maandag tot Donderdag in Kigali, Rwanda gehou. Die Suid-Afrikaanse
Gebou stort ineen in Pakistan
Reddingswerkers in Pakistan het gister 99 mense lewend onder die puin uitgehaal nadat ’n fabriek in die stad Lahore ineengestort het, het AFP berig. Talle ander fabriekswerkers is vermoedelik steeds onder die puin vasgekeer, met ten minste 18 mense wat gesterf en wie se liggame al verwyder is. Die gebou het Woensdagaand in duie gestort,
VSA dreig SA met opskorting van AGOA
President Barack Obama het Suid-Afrika 60 dae gegee om te reageer om die AGOA-ooreenkoms te red. Die African Growth and Opportunity Act (AGOA) is ‘n handelsooreenkoms wat die vrye invoer van Amerikaanse landbouprodukte in ruil vir uitvoervoordele behels. Amerika sê Suid-Afrika het onder meer onnodige sanitêre vereistes vir Amerikaanse vark- en beesvleis ingestel, nadat pluimveeprodukte
Karel Combrinck: Afkophoenders
Dit is vandag, op enkele weke na, dertig jaar gelede dat P.W. Botha in Augustus 1985 sy beroemde of berugte « Rubicon »-toespraak voor die NP koukus in Durban gelewer het. Die toespraak is met skarrelende oorywer, ‘n mens kan byna sê, paniekbevangenheid, in opdrag van Pik Botha deur Suid-Afrikaanse ambassades wêreldwyd vooraf bekendgemaak. Sou
Skoonmakers sorg vir chaos by UJ
Die Studenteraad van die Universiteit van Johannebsurg sê “onafhanklike studente” minag die besluite van die raad deur met betogings aan te hou. Die rektor, Ihron Rensburg, het die optrede van veiligheidspersoneel verdedig nadat oproer Woensdag uitgebreek het. Werkers by die instelling beweer hulle word onnodig geviktimiseer omdat hulle wettige eise stel. Die werkers se “griewe”
VSA maak gereed om Russiese vliegtuie af te skiet in Sirië
Die Amerikaanse president Barack Obama het die ontplooiing van duisende lede van die Amerikaanse spesiale magte in Sirië verdedig. Dit is glo om opposisiegroepe te help in die stryd teen die Islamitiese Staat (ISIS), en nie ’n verbreking van sy belofte om nie by die Siriese konflik betrokke te raak nie, het Obama gesê. “Hou
Lees verder: VSA maak gereed om Russiese vliegtuie af te skiet in Sirië
Soektog na vermiste DA-adjunkleier afgelas
Die grondsoektog na die vermiste adjunkleier van die DA in Noordwes, Petro Nel, is Maandag in Nepal afgelas. Nel, wat môre presies vier weke gelede saam met ‘n Russiese vlieënier in dié bergagtige land in ‘n mikroligte vliegtuig vermis geraak het, se gesin is op pad terug na Suid-Afrika. Die DA se provinsiale kommunikasiehoof, Nicolize
Nog wit DA-lid kry die trekpas terwyl DA EFF-optrede goedpraat
DA-LP Juanita Terblanche beoog om te appelleer teen haar onlangse skorsing uit die party. Dit volg nadat die DA se nasionale woordvoerder, Phumzile van Damme, die naweek gesê het dat die besluit om Terblanche se lidmaatskap te beëindig, gekoppel word aan wanbesteding van die party se fondse in Noordwes, waarin haar kiesafdeling is. Terblanche het
Lees verder: Nog wit DA-lid kry die trekpas terwyl DA EFF-optrede goedpraat
