Wit ANC-lid ontvang doodsdreigemente oor Pule se skuldigbevinding

Die voorsitter van die parlement se etiekkomitee en verbete wit ANC-lid, Ben Turok het doodsdreigemente ontvang, ná die komitee die voormalige minister van Kommunikasie, Dina Pule daaraan skuldig bevind het aan oortredings van parlementêre reëls. Pule het doelbewus leuens aan die parlement vertel het oor haar finansiële belange. Turok het daarna aan die media laat

Lees verder: Wit ANC-lid ontvang doodsdreigemente oor Pule se skuldigbevinding

Akte van oprigting van die Afrikaanse Taalraad (ATR)

Hier volg die Akte van oprigting van die Afrikaanse Taalraad soos dit aan verskeie Afrikaanse organisasies uitgestuur is: AKTE VAN OPRIGTING VAN DIE AFRIKAANSE TAALRAAD Registrasienommer: 2009/014249/08 NAAM VAN MAATSKAPPY NAAM Die naam van die maatskappy is die AFRIKAANSE TAALRAAD MSW Die verkorte vorm van die naam van die maatskappy is die Taalraad en die

Lees verder: Akte van oprigting van die Afrikaanse Taalraad (ATR)

LUR verdink top politici, polisie van bendebetrokkenheid

Die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het ‘n herrie laat losbars oor ‘n plofbare beëdigde verklaring deur ‘n selferkende bendeboef. Dit kom nadat die Weekend Argus met Pierre Wyngaardt, die man agter die beëdigde verklaring gesels het. Hy beweer senior ANC-lede en top polisiebeamptes is in dwelmhandel, geldwassery, OTM-bomaanvalle en korrupsie, betrokke. Wyngaardt het

Lees verder: LUR verdink top politici, polisie van bendebetrokkenheid

Kommer oor Stad Kaapstad se buitensporige salarisverhogings

Daar heers kommer oor die buitensporige las wat salarisse op die begroting van die Stad Kaapstad plaas. Salarisse beloop tans sowat ‘n derde van die stad se begroting en daarbenewens is ‘n gemiddelde salarisverhoging van 6.84% nou ook goedgekeur, sê mnr. André Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid vir Kaapstad. Volgens mnr. Fourie is die besluit om salarisse

Lees verder: Kommer oor Stad Kaapstad se buitensporige salarisverhogings

Swart tienerbende slaan vroue met gholfstok om hulle te verkrag

Die Johannesburgse Star se hofverslaggewer berig dat daar uitroepe van ongeloof in die hof was toe ‘n 16-jarige getuie gister beskryf het hoe hy en ander bendeverkragtings op vroue beoefen het nadat hulle met ‘n gholfstok geslaan is. Die ysingwekkende getuienis was te veel vir Tebogo Manenje, die ma van een van die beskuldigdes, wat in

Lees verder: Swart tienerbende slaan vroue met gholfstok om hulle te verkrag

Agang sê SA moet Zanufikasie keer

Agang se leier Mamphela Ramphele het Woensdag gesê dat Suid-Afrika die “Zanufikasie“ van die land by die 2014 algemene verkiesing moet keer. Ramphele het gereageer op die onlangse verkiesings in Zimbabwe, waar Robert Mugabe en sy Zanu-PF-party klou aan mag. “Ons moet seker maak dat dit wat in Zimbabwe gebeur het, nie hier gebeur nie,”

Lees verder: Agang sê SA moet Zanufikasie keer

Polisie soek inligting oor wit polisiehoof se marteldood

Die Gautengse polisie het ‘n beroep op die publiek gedoen om met inligting na vore te kom wat kan lei tot verdere arrestasies in verband met die moord op die voormalige Heidelbergse polisiedistrikskommissaris Gerrit Myburgh. Die polisie het Woensdag bevestig dat hulle ‘n saak van moord en huisroof ondersoek nadat die gefolterde liggaam van die

Lees verder: Polisie soek inligting oor wit polisiehoof se marteldood

Mandela glo by sy bewussyn

Oudpresident Nelson Mandela sal nou sy derde maand in die hospitaal deurbring. Hy is glo by sy bewussyn en reageer op vrae wat aan hom gestel word. Dit is die reaksie van die president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Joe Seoka, wat die bejaarde staatsman in die hospitaal in Pretoria besoek het. “Hy kan

Lees verder: Mandela glo by sy bewussyn

DA gaan Midvaal verloor

Goedkeuring vir die samesmelting van die Midvaal en Emfuleni munisipaliteite in die Vaaldriehoek in ‘n enkele metroraad sal teen die einde van die week afgehandel wees. Die samesmelting sal ook die Sedibeng Distriksraad insluit. Die Munisipale Afbakeningsraad gaan die saak finaliseer na uitgebreide konsultasies plaasgevind het. Midvaal is die enigste munisipaliteit in Gauteng wat reeds

Lees verder: DA gaan Midvaal verloor

Polisielede werk ten spyte van duur siviele eise

Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, sê sedert 2009 is geen klagtes van wangedrag teen enige lid van die Polisie ingestel waar howe siviele eise teen die Polisie toegestaan het nie. Dit blyk uit ‘n antwoord van die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, op ’n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus

Lees verder: Polisielede werk ten spyte van duur siviele eise