praag.co.za

Wit ANC-lid ontvang doodsdreigemente oor Pule se skuldigbevinding

Written by

in

,
Dina Pule
Dina Pule

Die voorsitter van die parlement se etiekkomitee en verbete wit ANC-lid, Ben Turok het doodsdreigemente ontvang, ná die komitee die voormalige minister van Kommunikasie, Dina Pule daaraan skuldig bevind het aan oortredings van parlementêre reëls.

Pule het doelbewus leuens aan die parlement vertel het oor haar finansiële belange. Turok het daarna aan die media laat blyk dat Pule nie swaar genoeg gestraf is nie.

Die parlementêre etiese komitee het bevind dat Pule nie die sakebelange van haar minnaar verklaar het nie. Hy het geldelike voordeel getrek uit die borgskap van verlede jaar se inligtingstegnologie-indaba van haar departement in Kaapstad.

Turok sê die dreigemente is reeds by die minister van Polisie, Nathi Mthetwa en die polisiekommissaris, Riah Phiyega aangemeld. Max Sisulu, die Speaker is ook ingelig.

Turok sê hy is gewaarsku om nie in die parlement te eet nie omdat die kos vergiftig kan wees, en ook om nie alleen rond te beweeg nie.

Hy word tans deur twee lyfwagte van die BBP-beskermingseenheid oral vergesel.

Volgens Turok, was Pule se vennoot en minnaar, sakeman Phosane Mngqibisa vergesel deur ‘n lyfwag na een van die vroeë verhore.

Hoewel die lyfwag buite die kamer waar die verhore plaasgevind het gewag het, was sy blote teenwoordigheid teen parlementêre protokol, het Turok gesê.

“Ek was vertel hy was die lyfwag van ‘n getuie, mnr Mngqibisa.” Turok het gesê dit was duidelik daar Pule en haar kêrel hom wou intimideer.

“Ons was ongelukkig daaroor, maar ons was so besig met die ondersoek dat ons nie dit opgevolg het nie,” sê Turok. “Daar was iets onsmaakliks oor die hele ding.“

Comments

29 responses to “Wit ANC-lid ontvang doodsdreigemente oor Pule se skuldigbevinding”

  1. Corrupt_comrade_JACOBUPTA Avatar
    Corrupt_comrade_JACOBUPTA

    You’re only as good as the people you hire.
    Ray Kroc

    Be careful the environment you choose for it will shape you; be careful the friends you choose for you will become like them.
    W. Clement Stone

    viva anc! viva corrupt cadres!

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      Jy het ALLES gese … niks by te voeg nie.

      1. Daniel Maartens Avatar
        Daniel Maartens

        Klakkeloses kon nog nooit nie.

        1. Arnieann Avatar
          Arnieann

          En so pas het jy daarin kon slaag om nog minder te kan sê.

          1. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Arnieann die Gas hier bo jou met die kommentaar van Klakkeloses kon nog nooit nie, is Daniel Maartens een van N24 se trolle. Net bo hom is Trip se kommentaar. Hy is besig met iets, kan ook hy wees wat die vals Seg Net geskep het.

    2. Boerewitman1 Avatar
      Boerewitman1

      Hoekom koop jy nie vir jou ‘n spoeltoilet nie nie, dink net jy spoel tot in die emmer, hulle kom haal jou en verwerk jou in die riool plaas tot NIKS, behalwe vir die stank.

      1. Corrupt_comrade_JACOBUPTA Avatar
        Corrupt_comrade_JACOBUPTA

        shoe-size exceeding your iq?

        1. Boerewitman1 Avatar
          Boerewitman1

          Jy het nie eens ‘n IK nie, lees mooi wat ek van jou kommentaar dink, lees nou baie mooi, hoor.

          1. Corrupt_comrade_JACOBUPTA Avatar
            Corrupt_comrade_JACOBUPTA

            Genade oubaas — indien jy tyd gevat het en my komentaar gelees het,sou jy besef het dat dit sinies was teenoor die korrup regering. Dink weer asb

          2. Justin Avatar
            Justin

            BOL

            I would have thought your name alone was a dead give away as to your opposition of the ANC, but I guess some people don’t really read other peoples comments and merely want to assert their own viewpoint. Facts and comments be damned, they have no time to read other viewpoints.

          3. Corrupt_comrade_JACOBUPTA Avatar
            Corrupt_comrade_JACOBUPTA

            I was also quite amazed at the comment! I guess you are quite correct,shoot first and then ask the questions….:).

          4. Pretorius Avatar
            Pretorius

            Hey Justin I struggle to place you. Whose side are you on. It seems to me you don’t know yourself. Your comments just don’t make sense to me you seem to criticize everything a white man says. Oh I remember you were saying that you were born here SA. Where exactly.? Bet your favourite rugby team is bafana bafana.

          5. Justin Avatar
            Justin

            Bol, silly Pretorius, don’t you know that Bafana Bafana is a soccer team. Man, everyone you know is probably pointing fingers at you and laughing. “Daardie ou dink dat bafana bafana is a rugbyspan. jislaaike, maar hy is a poephol”.

            LOL.

            If you could read and understand, you would have seen that I don’t take sides. I am scathing towards racists, be the on the ANC or people yearning for the good old apartheid days.

            i support any idea that is right, morally, irrespective if it is a person that I despise that gives voice to the idea or a friend. Equally, if I believe that a friend is voicing an idea that is morally wrong, then I will oppose that idea.

            It is the rightness or wrongness of the issue where I will take my stance, not on any particular groups side.

            Which is why I can oppose your stance that Apartheid was the best for all the inhabitants of South Africa, and your whole, “This country was empty when we got here” theory, and at the same time agree that the ANC betrayed the common person and that they seem to be out merely to line their own pockets.

            That they are promoting racism in the country and that BEE in its current form is racist and does nothing to address past inequalities. Further, that the ANC policies is designed merely to entrench their top party members position in the elite and not to benefit the population overall.

            So I feel quite free to point out areas of ANC bashing that you missed, while at the same time telling you that your viewpoints, (and I am still convinced that you and Boerewitman1 are the same person) are racist and immoral.

            Ps, I am not particularly enamored of either soccer or rugby. I rarely watch bafana, they have gone down since the world cup… I supported the springboks and am still convinced that Bryce Lawrence deliberately and with forethought robbed them the last world cup. But that being said, not really a fan of rugby either, will watch when in front of me, but won’t go out of my way…

            But I will support both teams because I am South African, despite politics in and out of sport, this is my home and my land.

            I support all who live in it and hope for the day when they will support each other, irrespective of superficial differences.

            I pray for that day.

            Ps,, so far, I have only criticized racists, its an internet forum, I only know how you classify yourself when you tell me. You seem to identify yourself as white. So I can not understand why you would allege that I critise everything a “white” man says. It would be more accurate to say I critised you (Boerewitman1) , Wim, and Big Joe, or is it Leo…

            Lol, I even criticized myself, when I made a wrong assumption and found it out, I had to come back and apologise for it. Without prompting, I may add.

            I don’t apply any weight to my pigmentation. I consider myself South African, and that as far as it goes. And, btw, you don’t know how to classify me either, do you??? You are desparate to put me in a box so that you, like Wim, can make catergorisation of my “bantu understanding”, but you can’t do that, as you have no idea what I am, and indeed, without reading what I say, you will have no idea what I am, because who I am does not depend on how suntanned I am or the curliness of my hair. It is my thoughts that determine who I am!

            Who are you, Pretorius?

          6. Pretorius Avatar
            Pretorius

            Jong boere witman: Ek het al die tyd gedink FW de Klerk die veraaier is n jood. Nou sien kom ek agter ek is verkeerd jode is ander mense. Wel my Ma het altyd gese jode is skelm nou verstaan ek nie meer nie. Ek het gedink Roelf Meier, Pik Botha En FW de Klerk is jode want hulle is ook mos skelms.

          7. Riempies Avatar
            Riempies

            Pretorius – jou ma was reg Jode is skelm – Jou verwarring kom daarby in dat jou ma jou nie geleer het dat daar verskil is tussen n skelm en n verraaier. Ek wil jou graag help uit jou Babelse verwarring.

            n Verraaier en n skelm het net een ding in gemeen
            en dit is Gewetenloosheid en daar eindig die parallelle.

            n Skelm steel om hom of sy groep te bevoordeel op n
            gewetenlose manier sonder enige gewete teenoor die slagoffer of slagoffers – sonder egter om sy menswaardigheid in te boet, hy verloor net respek as hy
            uitgevang word.

            n Verraaier is iemand n vertrouens posisie uitbuit m.a.w. soos om bv. sy pa, ma, boeties en sussies sy kerk sy volk en voorgeslag in die rug steek met n skerp mes en dit dan draai om seker te maak dat hulle nie kan lewe nie terwyl hulle hom vol vertroue in die oe kyk. n Verraaier beskik oor
            geen menswaardigheid of gewete of selfrespek of n siel nie.

            Gaan nou weer en meet al die mense waaroor jy in
            verwarring is en meet hulle aan die kwaliteite wat ek vir jou hier geleer het en jy sal die sonder enige twyfel die rubicon van onkunde oorsteek en die anderkant bereik van toegeligte en ware kennis.

  2. Willy Avatar
    Willy

    ‘n Witmens met ‘n ANC lidmaatskapskaart moet nie dink hy of sy is gevrywaar teen die haat teen sy of haar velkleur nie.

    1. gas Avatar
      gas

      Dis nie ‘n witmens nie, dis ‘n Jood wat swartes teen Afrikaners opsteek. Maar lyk my nie dit werk nie. Kry vir julle! Dis die blinde sambok wat fluister. Hy kan maar begin hard praat.

      1. Willy Avatar
        Willy

        Jy weet Gas. Ek kan nie verstaan dat ‘n Jood kommunisties kan wees nie. Altyd gedink hulle is kapitalisties. Ronnie Kasrils en Gill Marcus om net ‘n paar te noem. En hoeveel het van Israel na USSR gevlug gedurende die Tweede Wêreld Oorlog.

        1. Daniel Maartens Avatar
          Daniel Maartens

          Oom Willow. Oppas vir n kapitalistiese Jood met sterk sosialistiese ingroeiende toonnaels. ( Sien bo )
          Aanvaar ek Fischer en Slovo was uniek ?
          Die ou reel geld : Gou-gou handjies vryf solank die kasregisters klingel. Gou-gou om te herinner die lot is weeskinders van Auswitch as die meule ( en gety ) begin maal of draai. Hul 40 – jaar van te voet rondswerf na kak-stir – getuig vandag nog as hul mank op kierie of loopraam die Seepunt-promenade oorspoel.

          1. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            Daniel, ek vind jou kommentaar oorbodig, intemederend en onvanpas. Die Jode wat wel na Rusland gevlug het, het so gedoen omdat hulle geglo het hulle sal, solank die oorlog aan die gang was, veilig daar wees.

      2. Arnieann Avatar
        Arnieann

        Daar neuk jy nou die spyker nou dodelik op sy kop.
        Die Jode sien nie kans om ons Boertjies aan te vat nie, en gebruik die swartes om dit vir hulle te doen.
        Daardie wiel is besig om terug te draai. Die mynstakings is vir hulle ‘n moerse nagmerrie, en kan op geen manier aan ons gekoppel word nie.
        Jy sal oplet hoe erg die media teen ons Afrikaners gal braak wanneer daar stakings is wat hulle raak. Ons is die usefull idiots wat as weerlig afleiers dien.

        1. Seg Net Avatar
          Seg Net

          Arnieann Hier is nog ‘n iemand wat soms nie te lekker is nie Daniel Maartens. Kan goeie kommentaar lewer, maar pas maar op vir hom. Draai baie gou en word beledigend op ‘n baie sarkastiese maniere,
          Kyk na sy kommentaar onder Triip sin. Heel onnodig en bedoel om uit te lok.
          Ek en hy het ‘n hele paar potjies op NUUS24 geloop. Hoop nie hy kom stir hier nie, vermoed so.

          1. Arnieann Avatar
            Arnieann

            Praag en sy mense is ook nie op hulle bekke geval nie.
            Hier slaan ons die ghitaar.

    2. Boerewitman1 Avatar
      Boerewitman1

      Willy, wat sal jy sê as ek jou vertel hoeveel Witmense laat hulle as swartes her klassifiseer. ‘n Ander voorbeeld is die sjinese, almal is swart geklasifiseer. Die tragiese is, jy moet sien hoeveel van die blanke jongmense is anc lede, skrikwekkend.

      1. Willy Avatar
        Willy

        Jy vertel my nou iets Boerewitman1 wat ek nie geweet het nie maar van die jongmense wat ANC lede word, dit weet ek. Soos jy tereg sê, dit is skrikwekkend..

        1. Rooikop Avatar
          Rooikop

          Geen respek vir hulle herkoms en genetika nie.

  3. sjert Avatar
    sjert

    Turok is ‘n stokou lid van die SAKP.
    Soos meeste van daardie ou slange probeer hy deesdae sy Kommie agtergrond verdoesel. Hy was soos sy groot pel Slovo ‘n Stalinis wat selfs daardie ou wetter se moordadige optredes prober vergoeilik het terwyl hy in London vir die Boere prober wegkruip het.
    Nou is hy ewe skielik ‘n toonbeeld van die perfekte ‘demokraat’ wat selfs teen die ANC se hou-jou-bek wet gekant is.
    Mag die groot onrustigheid en vrees hom met mildadigheid oorval. Dwis

    1. Josef Fourie Avatar
      Josef Fourie

      Ek sal geen traan oor hom stort nie.

      1. sjert Avatar
        sjert

        Goeie besluit Josef.
        Hy en sy pelle het destyds na Lilysleaf en na ou dronkgat Brampie (Mr Black) se vangs, so vinnig weg gehol dat jy nie eers sou weet dat die ou spulletjie ooit hier was nie. Wat nog te sê dat hulle die regering wou omvêr werp, soos hulle nou ewe braaf wil vertel.
        Flok hulle en hul nageslag tot in die derde en vierde geslag van die wat probeer om Afrikaners uit te delg.
        Hulle en hul meelopers was en is steeds te lig.
        Is maar hoe dit is.

Leave a Reply