‘Bloedige chaos in Suid-Afrika’ – Europarlementslid

Ná haar besoek aan Suid-Afrika, het die bekende Europarlementslid, Janice Atkinson, die situasie in ons getipeer as “die reënboognasie wat in bloedige chaos verval”.  Sy het in Kaapstad met verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus en TLU SA samesprekings gevoer. Volgens Atkinson is die Europarlementêre groep, Europa van Nasies en Vryheid (ENV) besig om “bewustheid te

Lees verder: ‘Bloedige chaos in Suid-Afrika’ – Europarlementslid

Leon Lemmer: ‘n Manifes vir blanke etniese nasionaliste

Daar is veral twee behoudende, of konserwatiewe, hedendaagse Amerikaanse outeurs wat met hulle skrywes uitmuntende bydraes lewer. Ek verwys na Jared Taylor en Greg Johnson. Dit is asof hulle in boek na boek daarin slaag om hulle insigte te verfyn en dat hulle hulle idees al hoe duideliker formuleer. Van albei is daar ‘n hele

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Manifes vir blanke etniese nasionaliste

Dan Roodt: En sê nou ons vervang SA Engelse met Europeërs?

Tydens my onlangse Europese reise het ek heelwat tyd gehad om te dink. Dikwels was ek alleen, wagtend op ‘n stasie of lughawe, of besig om iewers op die Franse platteland vir my aandete te voor te berei met slegs die TV as geselskap met berigte oor suiwer Franse aangeleenthede waarin die res van die

Lees verder: Dan Roodt: En sê nou ons vervang SA Engelse met Europeërs?

Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die NG Kerk’

Jean Oosthuizen is ‘n joernalis wat by die Perskor-koerante en die SABC gewerk het voordat hy in 2002 Kerkbode se nuusredakteur geword het. Hy is in 2013 ontslaan. Die volgende boek van hom is op 1 Oktober gepubliseer: Die opkoms en ondergang van die NG Kerk (Kaapstad: Penguin Books, 2018, 245p, R260; Amazon Kindle $14).

Lees verder: Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die NG Kerk’

Leon Lemmer: ‘n Lofrede vir Nelson Mandela uit Stellenbosch

“Die veroordeling van Afrikaans as ‘n struikelblok vir die US [Universiteit Stellenbosch] het teen 1995 uit Afrikaanse geledere op Stellenbosch momentum gekry. Willie Esterhuyse het in ‘n artikel getiteld ‘Can South Africa afford five Afrikaans universities’ [The Times Higher Education Supplement, 24.02.1995] Afrikaanse onderrig aan Stellenbosch bestempel as ‘n struikelblok om swart studente te trek”

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Lofrede vir Nelson Mandela uit Stellenbosch

Thys Human: ‘n Aweregse lewensgeskiedenis van Pik Botha

Lofliedere wemel op die radio en TV oor Pik Botha en sy rol in die totstandkoming van die Nuwe SA, maar in my boek staan daar ‘n heel ander verhaal opgeteken – ‘n verhaal van jare lange ondergrawing en ondermyning van die Afrikaner se bestaan en sy politieke beleid. Ek sal so kort moontlik probeer

Lees verder: Thys Human: ‘n Aweregse lewensgeskiedenis van Pik Botha

Leon Lemmer: Kulturele trauma en die Afrikanerdom

Trauma, die Griekse woord vir wond, beteken die verwonding van die mens se gees. Trauma is die gevolg van gebeurtenisse wat geestelike letsels gelaat het. Die HAT definieer trauma as: “Blywende geestelike steurnis veroorsaak deur hewige geestelike of emosionele spanning of fisiese besering.” Die fisieke of liggaamlike aspek kom egter net in die prentjie in

Lees verder: Leon Lemmer: Kulturele trauma en die Afrikanerdom

Video: Dan Roodt oor grondgryp by Krugerdagberaad

By die beraad wat deur ToekomsVonk op 10 Oktober (Krugerdag) georganiseer is, het dr. Dan Roodt van PRAAG die gehoor daaraan herinner dat daar reeds 200 jaar ‘n konflik in Suid-Afrika woed. ‘n Minderheid radikale Engelssprekendes (“Britse marxiste”) in Johannesburg en Kaapstad voer bykans ‘n etniese uitwissingsoorlog teen Afrikaners, waarvan grondgryp bloot die jongste strategie

Lees verder: Video: Dan Roodt oor grondgryp by Krugerdagberaad

Leon Lemmer: Blankheid, Afrikaans, Afrikaners

Daar is ‘n Institute for Strategic Reflection genaamd Mapungubwe, vernoem na ‘n voor-koloniale erfenisterrein vir swartes. Hierdie instituut se uitgewersnaam is Mistra. In 2015 het die instituut ‘n byeenkoms gereël in “the Women’s Gaol on Constitution Hill.” Hiermee is seker oorgenoeg oor die oriëntasie van hierdie instansie gesê. Eers in Augustus vanjaar is die voordragte

Lees verder: Leon Lemmer: Blankheid, Afrikaans, Afrikaners

ANC begin grond sonder vergoeding onteien

Die ANC-leierskap van Ekurhuleni, die monsteragtige “metro” wat op die Oos-Rand geskep is en  uit verskillende dorpe en stede bestaan, het vorendag gekom met die land se eerste “onteiening sonder vergoeding”. Die swart ANC-burgemeester van die uitgestrekte stedelike gebied, Mzwandile Masina, het jubelend aangekondig dat die eerste eiendomme van blanke eienaars op die Mugabe-manier, ná

Lees verder: ANC begin grond sonder vergoeding onteien