Coca-Cola Beverages Africa, die bottelerings- en gesamentlike onderneming tussen die Amerikaanse reus en plaaslike brouer SABMiller vrees dat Suid-Afrikaanse fabrieke sal sluit en winste sal halveer as die regering voortgaan met ‘n voorgestelde suikerbelasting. Die Nasionale Tesourie het verlede maand aanbeveel dat ‘n heffing op suiker-versoete drankies geplaas word wat byna R11 miljard sal genereer
Lees verder: Suikerbelasting kan werke kos, sê Amerikaanse gaskoeldrankreus
