Kan ‘n slak geleer word om klavier te speel?

deur Leon Lemmer Allan Bloom (1930-1992) het ‘n blitsverkoper en klassieke boek oor die Amerikaanse universiteitswese geskryf: The Closing of the American Mind (London: Penguin, 1988, 392p). Met verwysing na swartes lys hy kenmerke soos: “permanent quotas in admission, preference in financial assistance, racially motivated hiring of faculty, difficulty in giving blacks failing marks, and

Lees verder: Kan ‘n slak geleer word om klavier te speel?

Vier vermeende Diepsloot-kinderverkragters en moordenaars los

Aanklagte teen vier van die vyf mans wat van die ontvoering, verkragting en moord op twee kleuters in Diepsloot aangekla is, is Vrydag in  Pretoria se landdroshof teruggetrek. Die staatsaanklaer, Matric Lupondo, sê daar is bewyse dat die mans nie in Diepsloot was toe die misdaad gepleeg is nie. Landdros Len Miller het die aanklagte

Lees verder: Vier vermeende Diepsloot-kinderverkragters en moordenaars los

Vierde Wits-dosent bedank oor teistering

Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het ‘n ondersoek na die laaste saak van seksuele teistering voltooi nadat ’n vierde dosent bedank het. ’n Tugproses teen dié dosent was nog aan die gang, maar hy het besluit om sy bedankingsbrief in te dien voordat hy sy lot gehoor het, berig Eyewitness News. Twee dosente is

Lees verder: Vierde Wits-dosent bedank oor teistering

Staatshospitale doen 200 aborsies per dag

’n Gemiddeld van 200 aborsies word daagliks in Suid-Afrika uitgevoer, het dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gesê. Die minister het Vrydag in ’n geskrewe antwoord op ’n vraag in die parlement gesê altesame 82 920 aborsies is tussen April 2012 en April vanjaar landwyd gedoen. Altesame 21 794 van dié aborsies was in Gauteng

Lees verder: Staatshospitale doen 200 aborsies per dag

DA se mediadekking neem met byna 40% toe

Die African National Congress het ’n groot deel van hul mediadekking aan veral die DA verloor, ’n jaar voor die algemene verkiesings. Volgens ’n opname deur die medianavorsingsmaatskappy Media Tenor het Julius Malema se nuwe politieke party, die Ekonomiese Vryheidsvegters, en ’n verbetering aan die dekking vir die Demokratiese Alliansie tot die afname in dekking

Lees verder: DA se mediadekking neem met byna 40% toe

Gestapo-baas ligt in Joods graf

Gestapo-baas Heinrich Müller is in de chaotische nadagen van de Tweede Wereldoorlog begraven op een Joodse begraafplaats. Wetenschappelijk onderzoek heeft dat uitgewezen, meldt de Duitse krant Bild. Müller was als hoofd van de geheime politie in nazi-Duitsland nauw betrokken bij de Jodenvervolging. Eind april 1945 verdween hij spoorloos. Nu blijkt dat Müller kort daarna in

Lees verder: Gestapo-baas ligt in Joods graf

‘Misdaad in SA op laagste vlak in 15 jaar’

‘n Amerikaanse organisasie wat betrokke is by die eksplorasie van onder meer gas en olie, IHS, sê misdaad in Suid-Afrika “neem af”. Dié inligting is in die WSJ gepubliseer. IHS Crime Index, wat self toegee dat hulle uitsluitlik op die SAPD se inligting staatmaak, het bevind dat misdaad in Suid-Afrika “op sy laagste vlak in 15 jaar is”.

Lees verder: ‘Misdaad in SA op laagste vlak in 15 jaar’

Onderwyser op Kaapse Vlakte verkrag beste vriend se kind

‘n Kleurlingonderwyser het in die Blue Downs-landdroshof op die Kaapse Vlakte verskyn in verband met die verkragting van ‘n 12-jarige leerder, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gesê. Eric Ntabazalila, woordvoerder van die NVG, het gesê die 39-jarige man is borgtog geweier en sal weer op 3 Desember in die hof verskyn. Die man staan tereg

Lees verder: Onderwyser op Kaapse Vlakte verkrag beste vriend se kind

Invorderaar vir Oostenrykse e-tolmaatskappy bedank skielik

Beeld berig dat Salahdin Yacoubi, hoofamptenaar van Electronic Tolling Collection (ETC), skielik bedank het. Hy was die baas van die onderneming wat Gauteng se e-tol sal moet invorder. Die redes vir sy skielike bedanking is nog onbekend, het Fin24 berig. ETC is ’n filiaal van die Oostenrykse e-tolmaatskappy Kapsch Traffic-Com en is in 2009 gestig met

Lees verder: Invorderaar vir Oostenrykse e-tolmaatskappy bedank skielik

Internationaal Strafhof zaak tegen Kenyatta uitgesteld

Het proces tegen de Keniaanse president Kenyatta voor het Internationaal Strafhof in Den Haag is uitgesteld. Kenyatta moet nu pas op 5 februari terechtstaan voor misdaden tegen de menselijkheid. De verdediging had vorige week gevraagd om uitstel van het proces, dat op 12 november zou beginnen. Kenyatta heeft meer tijd nodig in Kenia, in de

Lees verder: Internationaal Strafhof zaak tegen Kenyatta uitgesteld