Onderwyser op Kaapse Vlakte verkrag beste vriend se kind

admin-ajax‘n Kleurlingonderwyser het in die Blue Downs-landdroshof op die Kaapse Vlakte verskyn in verband met die verkragting van ‘n 12-jarige leerder, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gesê.

Eric Ntabazalila, woordvoerder van die NVG, het gesê die 39-jarige man is borgtog geweier en sal weer op 3 Desember in die hof verskyn.

Die man staan tereg op ses aanklagte van ontvoering en 12 aanklagte van verkragting.

“Ons verwelkom die hof se besluit om borgtog te weier, omdat dit die verkeerde boodskap aan die publiek sou uitstuur.

“Die onderwyser, wat daarvan beskuldig word dat hy die leerder verskeie kere verkrag het, was ook haar onderwyser en haar pa se vriend.” – Sapa

15 thoughts on “Onderwyser op Kaapse Vlakte verkrag beste vriend se kind”

  1. ‘n Kleurlingonderwyser staan tereg op ses aanklagte van ontvoering en 12 aanklagte van verkragting! Die gemors het sy mag misbruik! As hy skuldig bevind word mag die braaksel stadig en pynlik vrek! Net toe ek dink ons gaan hierdie week deur sonder ‘n verkragtingsberig toe gebeur dit.

  2. Nee my magtig 6 ontvoerings en 12 ontvoerings later en word nou eers gevang. Is dit aanvaarbaar? Die arrogansie om vir borg te vra is vergaande. Moes hulle die gemors nie dalk borg toegestaan het nie? Moontlik het dit dan die belastingbetaler dan ‘n klomp geld gespaar.

Maak 'n opvolg-bydrae