
‘n Amerikaanse organisasie wat betrokke is by die eksplorasie van onder meer gas en olie, IHS, sê misdaad in Suid-Afrika “neem af”. Dié inligting is in die WSJ gepubliseer.
IHS Crime Index, wat self toegee dat hulle uitsluitlik op die SAPD se inligting staatmaak, het bevind dat misdaad in Suid-Afrika “op sy laagste vlak in 15 jaar is”.
Die HUB van IHS, Jerre Stead, is pas deur die deelstaat Colorado se goewerneur aangewys om die heropbou van Colorado na die onlangse uitgebreide vloedskade te onderneem.
“Geweldsmisdaad staan op die laagste vlak in ‘n dekade, en het met 40 persent afgeneem” sê die Minister van Polisie, Nathi Mtethwa.
“Eiendomsmisdaad het met 24 persent oor dieselfde tydperk afgeneem.”
Hy sê die IHS Indeks stem ooreen met die misdaadstatistiek wat die regering onlangs vrygestel het.
Die syfers het ‘n ses persent styging in die getal moorde in die afgelope jaar aangetoon.
Dit was egter die afgelope nege jaar 27 persent laer.

Misdaad vlak laagste in 15 jaar ? Ekskuus, lees ek reg ?
Mthethwa se integriteit word (WEEREENS) in twyfel getrek.
Intussen lees ons daagliks meer en meer van moorde, verkragting, diefstal, ens.
More Trip, watse integriteit het die man om in twyfel te trek?
Môresê Trippie. Ons is geleer om nie te jok nie maar hulle het hulself grootgemaak. Dis hoekom hulle geen maniere het nie.
Goeie more Willy … jy’s reg, jy stel dit net sagkens, meer soos LIEG.
Verskoon maar die man Trippie, hy lees nie koerant of luister nuus nie.
ek vertrou geen inligting wat hy by die SAPD gekry het nie – alles word gekook om hulle te pas
Ag nee asseblief, solank hierdie boodskap die wêreld ingestuur word en die regering dit selfs glo is daar beslis nie eers amper hoop vir hierdie land nie.
Dit word gedoen om buitelanders te lok om hier te belê wat in elke val nie sal gebeur nie, aansien hier nie infrastruktuur is nie asook ‘n onaanvaarbare arbeid en indiensnemings wet.
As k.k praat ‘n kolletjie was!
Dan was daar ‘n a tussen jou twee k’s. More seg JAVR
More Seg en ALMAL!!!! Weet jy ek kan so de hel in raak as mense sulke snert kwytraak!
Wel ons hoor dit dan nou al twintig jaar en weet mos nou al teen hierdie tyd wat om daarvan te dink.
Solank ons land deur mense soos op hierdie foto bestuur word sal dit so gaan.
Sorry hier is die piesang republiek.
Jip! Kan jy onthou op laerskool het ons geleer….
A Pride …………of lions
A swarm …………of bees
A pack …………..of wolves
A CONGRESS……OF BABOONS….
…en die res is geskiedenis – dis waar die naam vandaan kom
(maar op die foto is oerangoetangs – wat nogal oulik is)
hear no evil, speak no evil en see no evil
Ag weet jy dis so waar maar dit het nog steeds dieselfde uitwerking op my! Ek dink mens moet begin bekommer as dit nie meer gevoelens in jou wakker maak nie. Dan is jy al so afgestomp met al die gemors dat dit net nog ‘n stelling is! Ek glo nie ek sal OOIT so kan raak nie!
Môresê JAVR. Jy moet bietjie let op jou spelling haha. Ek verstaan nie wat is k.k!!
More Willy. Ek sien gister dat as mens so opgewerk raak is hier ‘n vingertjie wat die kommentaar uithaal! Hoop dit raak nie so erg soos daar anderkant wat jy nie eens kon hallo sê nie.
Ek was nog besig om vanoggend deur Shannon se kommentaar te wroeg toe verdwyn dit hier voor my oë. Was eintlik bly!
Ja maar hy dinges voor sy eie deur.
Hy?? Ek dog dis ‘n sy!! Dan probeer ek die verkeerde een tsjaaf!!!!
Wie sal nou weet of hy/sy piepie soos mammie of pappie
En as mens met ‘n “bang” wakker word en besef hy/sy is al lankal op renosterhoring!
Goeie more JAVR en SEG !
Jip, maar ek dink dit is verkeerd om hom te vergelyk met ‘n tarentaal … meer so … kekprater.
Jis, hierdie foto van Jerre Stead is baie mooi!
Drohl op ‘n dress-kas (Stead issie die enigste een nie).
Of ‘n voëltjie …
Hierdie Stead het seker ‘n tender ingedien. Kruip om die kontrak te kry. Om uitsluitlik op die SAPD se inligting staat te maak is om op gekookte statistieke staat te maak.
Ag kan ons nie wens dat die buitelanders (nie van Afrika) in hordes hiernatoe kom nie!!! Dan kan hulle bietjie vermoor, verkrag en besteel word en ons kry ‘n blaas kans. Kom julle wetters kom kry vir julle!
Reason Sie nur eine Sprache sprechen mehr oder weniger werden Sie viel Hundehaare auf der internationalen Bühne.
Huh????
Stem jy saam Herman?
Mehr oder weniger
)(*&)P_ )*&)(^ )(*& #$^&& @$%^^%&#%^**)$%+++__+)_
Stem met jou saam! Seg! Vertel hom!
En joune ook Herman
Goeie more aan almal – lekker om al die gewone klomp te sien. Ek hoop die lid kry n onwillekeurige spier sametreking in die dorsale deel van sy rektum. Want so van defikeer het ek lanklaas gesien, tensy dit Anton se brief aan Mike se dogter was.
Môresê Krygs. Lekker dat jy aangesluit het. Ja dit mag heel moontlik wees. As ek dink niks verbaas my meer dan kom daar nog ‘n storie uit. Lyk my Mtethwa roep nou Amerikaanse versterkings in om te kom help lieg.
Jy slaan die Mthetwa-spyker darem netjies op die kop met jou laaste opmerking!
Dankie Koos. Ek dink die liegstories begin opdroog. Ek dink wat Abraham Lincoln gese het. Baie gepaste woorde.
Kan ek weer so lekker oor en oor, weer en weer lees-repliek soos vanoggend sn van jou pen/sleutelbord verwag?
Hallo, hallo, hallo
Hallo Kryg … enige idee wat van die regte “ou” klomp geword het ?
Arnieann, Ratel, Keelvol, Riempies, ens.
Dis nou ‘n wolhaarstorie as ek al een gehoor het. Glo seker aan die tandmuis en kersvader ook.
Jy’t vergeet van die paashaas.
Tripple 3 is soos ‘n jags vark sog wat rondloop en k.k soek om in te
rol.
Herman jy is meer as welkom om weer in daardie vreemde taal te skryf. Lyk my dis maar die woordkeuses wat daar gebruik word maar nie in Afrikaans hier op ‘n openbare forum nie.
Jou woordkeuse laat dit lyk asof jy met Trippie praat Japie.
Maak reg asb 🙂
EN FREAKIN VINNIG!!
“Misdaad laer”……. is sekere “misdade” nou nie meer misdade nie??
Sien wdaar word nou internasionaal gekyk na pedophilia om dit net n ander benamimng te gee en onder “seksuele voorkeur” te plaas…..
Ja, en ons het baaaaie in hierdie land wie se voorkeure net vir hulself aanvaarbaar is! En miskien die kring waarin hulle “deel”.
Jirre, in watse gekke paradys leef die man? Of is dit net dat hierdie maatskappye die bantoes kan omkoop om geld uit hierdie land se bodem te maak? Hoe hard spook almal om die ware feite te verdoesel, ek ruik ‘n muishond!
Ciska ek stem saam met jou, maar is daardie eerste woord regtig nodig? Jy weet die die woord word deur van die kleurlinge en boesmans as Here gebruik, wat dit ook beteken
Ciska… Waarom laster? Watse wysheid kan uit die pen van ‘n Godslasteraar kom?
Jy ruik slegs jouself…
Vir die sterk en slim manne onder die Praag
kommentators om van kennis te neem en moontlike bydrae te oorweeg by die UNPO.
The next few months are set to be even busier with several activities
planned. UNPO will host a workshop
on diplomatic cultures in The Hague at the end of next week, gathering
academics and diplomatic practitioners. UNPO will also hold its Presidency in
South Africa towards the end of the month, where, amongst other things, UNPO
will decide on admittance of new Members. In addition, UNPO plans to hold a
human rights training session one day prior to the 6th Forum on Minority Issues.
On this occasion UNPO will coordinate a delegation of UNPO Member
representatives at the 6th
UN Forum on Minority Issues, where representatives of States, UN bodies,
human rights organizations and other groups will discuss the rights of
minorities, specifically regarding “Beyond freedom of religion or belief:
Guaranteeing the rights of religious minorities”. UNPO highly encourages its
Members to be present at this UN Forum. Finally, UNPO will be holding a seminar
on media and communication for human rights defenders in its Secretariat
office, so as to further help our Members and activists to work together towards
peace.
Joop jy is te slim en sterk vir ons. Wie is die UNPO. Probeer ook om nie net soos ou Matt te spoeg en plak nie en om tog in Afrikaans kommentaar te lewer. Daar is ‘n engelse afdeling vir engelse kommentaar en indien ons engels wil lees sal ons dit daar gaan doen.
Praat ek nou met die voorsitter van die Praag Klub?
Moenie so lui wees nie gaan Google dit en leer bietjie iets by.
Nee, ek is een van die agterryers. Is dit nie mense wat nie die algemene kennis het van ‘n onderwerp wat Google gebruik nie? Waarom iets seg indien jyself nie weet waaroor dit gaan nie?
Jy is reg indien ek nie iets weet nie is die internet daar om dit na te vors, maar ek sal nie goed van die internet aftrek om te wys ek weet iets nie en dit dan nog spoeg en plak nie. Dan nog nie eers in jou eie taal nie. Dit is nie waarvoor ‘n forum daar is nie, maar die internet. So dit wat jy hier bo geseg het kan ek op die internet kry. Waarom dit plaas as dit klaar daar beskikbaar is?
Miskien moet ek dit maar die Praag bestuur opneem
of ek onderworpe is aan jou goedkeuring om kommentaar hier te lewer. Persoonlik
klink jy maar vir my dommerig en minder goed opgevoed. Of dit n kwessie dat jy
my doelbewus om jou eie duistere redes hier wil weg he van Praag? Ek het nie n
probleem om pad te gee nie spreek net die woord.
Joop hierdie is ‘n openbare forum en elke persoon se eie keuse of hy/sy kommentaar wil lewer. Om iemand anders se opvoeding aan te val, wie jy nie eers ken nie seg baie van jou eie opvoeding.
Dan praat jy van duistere redes? Waarom sou ek jou hier wil weg hê? ek ken jou nie, maar dat jy beslis nie die skerpste potlood op hierdie forum is nie is beslis.
Geniet dit maat.
Na drie kommentare my so brutaal beledig oor my
bydrae? Jy moet dink ek is onnosel of ook die moontlikheid in agneem dat dit
dalk jy is wat onnosel is en dit nie besef nie.
Ek ly aan disleksie my ou groot maat. Ek besef al my tekortkominge en werk hard daaraan. Om jou soort skerp te kry met so ‘n mentaliteit en ek vermoed lae selfbeeld is ongelukkig nie moontlik nie. IK laat baie mense in die steek en jy is ‘n baie goeie voorbeeld daarvan.
Geniet jou dag maat en moet tog nie dink nie, los dit vir die mense wat kan.
Joop, there’s no need for us to attend this workshop.
Die minister van polisie moet baie versigtig wees want die hierdie man van die IHS gaan ‘n bliksemstraal stuur om hom te slaan. Njannies. http://www.businessinsider.com/cia-weather-control-with-geoengineering-2013-7
Lees maar net Toxinews se uitstekende weerlegging can AfrikaCheck se “opinie”wat Nechama Brodie geskryf het. Dit sal van toepassing wees op hierdie klomp morone ook http://toxinews.blogspot.com/2013/08/why-africa-check-failed-to-disprove.html
IHS…dis mos ook die afkorting van die Jesuïete? Dalk ‘n verband?
Hierdie Stead lyk net soos my vorige werkgewer, die een op wie se begrafnis ek was net om te sien dat die kis in die graf afsak en daai deksel toe bly! Hy het ook so ‘n grynslag aan hom gehad.
‘n Grynslag kompleet soos ‘n gebakte kop in die oond.
Lekker ou skaapafval Kalium. Hoekom so skaars deesdae?
Ai tog Willy, moet jy my nie nog lus maak vir ‘n propvol kilojoule belaaide skaapafval nie. My “cut” gaan nog tot Desember duur.
Gee oor toe haha.
Ek eet dit nie, as mens dit moes eet sou dit nie afval genoem word nie.
Kalium sal jy skaapkop, pootjies en pens eet?
Seg kan ons nie ‘n afval aand maak nie? Ons doen dit so oor ‘n naweek.
Willy ek is jammer,maar dit is iets wat ek nie eet as ek nie weet wie dit geskraap het nie of gesien het of dit wel skoon geskraap is nie. Dit is nie enige en wat dit skoon kan skraap nie.
Sproetjies ek koop ‘n skoon afval dan by die huis vat ek die antique blouvlam en maak dit verder skoon.
Is jy lus vir ‘n afval?
Sproetjies nuut op die forum? Baie welkom. Ek stem saam dit is nie almal wat ‘n afval reg en skoon kan skraap nie. Hoe hulle die deesdae doen weet ek nie, maar di e ou hande wat dit reg kon doen is besig om minder te word.
Seg hierdie plaasjapie kan dit nog doen. Ek doen dit nog. Sal hom so skoon krap dat tot Sproetjies sal eet.
Nie eers amper nie.
My vrou ook nie. Sy sê haar pa het hard genoeg gewerk, daar was altyd vleis in die huis.
Wat is vandag die duurste per kilo skaap of skaap afval?
Ek weet nie Sproetjies maar wat ek weet dit bly ‘n bargain.
Ek sien die prys van gaseksplorasie word betaal. Die eksploreerders is nou die staat se bruinboordjiewerkers, kruip stert.
Julle moet almal ‘n aangename streslose naweek hê! Geen bakleiery nie hoor want dis rustyd!!! Lekker kuier julle!
Dankie en vir jou ook JAVR. Ons sal soet wees haha…
Dit is die begin van die disinformasieveldtog wat gevoer gaan word sodat beleggers in die Skaliegas ontginning, nie afgeskrik word deur die NSA se hoe misdaadsyfer nie.
Dit sal goed wees as die wat sulke statistieke onafhanklik byhou, dit aan die WSJ stuur.
Skaliegas gaan ontgin word, die Karoo gaan in ‘n dorre landskap verander, landbou gaan onherroeplik verander en dit net sodat ‘n handjievol trogvarke en internasionale elite hope en hope geld kan maak uit gas vir petrol. Daar is soveel ander hernubare en skoon energiebronne, maar die wereld word nog steeds gyselaar gehou deur die internasionale elite om hulle petrol te koop. In die proses word ontelbare mense se eiendom en heenkome onomkeerbaar verander.
Hierdie spul maak met ons land asof dit hulle persoonlike eiendom is om oor te neem en te verwoes, en die trogvarke doen ywerig mee sodat hulle die krummels kan opslurp wat van die tafels afval.
Ratel ek is ook teen die Skaligas ontginning. Ek stem egter hier glad nie met jou saam nie. Shell en die ander joodse maatskappye het klaar die kontrakte geteken en niks sal die geld honger van hulle afskrik om voort te gaan nie.
Hulle het reeds miljoene belê en niks sal hulle keer nie, misdaad die minste aangesien daar waar hulle bedrywig gaan wees is geen misdaad nie.
Wou vir julle albei ‘n “like” gee Seg, maar siende dit onprofesioneel is weerhou ek my daarvan.
Eish
Met baaaaie eish Sproetjies 🙂
Jy sien gesigte jong?
Huhuh nee Seg, ek doen nie.
Guest was nou-net Sproetjies……..dit spook…..genade Griet, laat my hier uit. Hou nie van spoke nie
Leana nou wat het ons nou met hierdie storie uit te waai? Hierdie is ‘n demokratiese land en elke persoon doen soos hy/sy goed dink.
Dink dieper.
Hulle wil die skaliegas ontgin. Die regering stem in met voorwaardes. Een van daardie voorwaardes was dalk dat hulle hierdie snert storie van lae misdaad moet versprei. Hulle moet nou saamlieg.
Ja african4 ek seg nie dat dit nie die geval is nie, Inteendeel is dit hl moontlik wat gedoen is. Al wat ek seg is dat niks hulle sal keer om aan te gaan nie. Propaganda sal daar wees beslis.
Goeie middag u moet my asb. verskoon. Ek is nuut hier op Praag se forum
alhoewel ek die berigte en die kommentaar al ‘n geruime tyd al volg. Ek is nie
iemand wat eindelik kommentaar lewer nie, maar geniet om dit te lees. Ek doen
dit op baie webwerwe plaaslik en internasionaal in drie tale.
Vergun my om net een waarneming met u te deel. Ek wil niemand in die
verleentheid bring nie dus wil en sal ek nie name noem nie. Hier op Praag is
een persoon wat se like soos ‘n seer sweer uitstaan bo al die ander verbruikers.
Tot 600% meer as wat die gewone gemiddeld forum verbruikers oor die algemeen op
sulke forums kry. Daar is selebs wat dit nie eers kry nie. Dat u as verbruikers
of Praag se personeel dit nog nie agter gekom het nie is vir my baie ongewoond.
Moet my nie verkeerd opsom sommer aan die begin nie, maar so iets kan net
gebeur deur manipulasie en glad nie anders nie.
Ek deel dit met u aangesien ek nie onregverdigheid kan hanteer nie. Ek wou
dit al lankal gedoen het maar het eers seker gemaak of my waarneming reg is.
Daar kom like’s op kommentaar wat heeltemal niksseggend is, maar meer like’s
kry as baie goeie kommentaar. Bv. waar hy net dankie seg kry hy like’s en let op dat dit gewoonlik gaste of guest is
Ek kan u net aanraai om hom te rapporteer om hierdie soort
ongeregtigheid uit te skakel. Dit is onprofessionele.
EIsh
Seg ek ook! Beteken dit nou ons mag nie vir u ‘n “like” gee omdat ons die woord EISH “like” nie?
Leana ?
Dit spook jou wrintie!
Ek het nou opduime uitgedeel! Hoekom want ek wil. En dis so lekker. Stem met jou en Seg saam Leana. Die persoon wat die kommentaar lewer het geen beheer oor die op of afduime nie. En as so persoon nou op of afduime kry so what. Dit maak nie van hom ‘n helicopter pilot nie.
Lekker aand vir jou Leana.
Baie dankie Willy. so ook vir jou , Seg, Trip en al die ander. ……..Onthou asb my “like”
Check hier kom hy haha.
Aitsa I “like” your “like” !!
Julle sal het seker al gesien dat ek hierdie duim besigheid baie min doen. Die kommentaar is tog belangriker, maar dit is vir sommige mense seker belangrik om op duime te kry, ek weet nie.
En ja dit is wel moontlik wat beweer word dat dit manipuleer kan word.
Dan moet hulle maar manipuleer Seg. As dit hulle gelukkig hou, vra hul maar eintlik min in die lewe.
Leana nou wat het ons nou met hierdie storie uit te waai? Hierdie is ‘n
demokratiese land en elke persoon doen soos hy/sy goed dink. Ek hoop net nie die onsmaaklikheid vat weer pos op die forum nie.
Eish
Guest, jammer dit gaan ook onprofesioneel klink maar…….kyk verby die “likes” en lees die berigte. Rapporteer omdat 1 of 2 persone meer “like” as die ander kry is tog absurd. Klink vir my meer na suur druiwe.
Leana so jy keur sulke gedrag goed?
Sproetjies, regtig….om te kla omdat 1 person meer “likes” kry as ander is kinderagtig!
Sproetjies
Leana
so jy keur sulke gedrag goed?
9:56
a.m., Friday Nov. 1
Ek gesels so lekker hier oor afval en sulke goed. Maar jy moet nie stres nie! Die opduime by my!!
As jy wil hê, sal ek myself aan jou voorstel. CV? Sal vir jou gee of jy kan gaan google Seleb? Oordeel maar self.
Ek haat dit om oor myself te praat. My oefen maats vir 16 jaar al. Die Lambrechts broers. Weereens gaan google. Olimpiese, Statebondspele, Afrika SA en Wêreldkampioen. Hier is ‘n hele paar wêreld en SA rekords. Ek is die een in die middel, 128kg, 6vt1″.
Dan kla jy oor opduime!! Ek beperk dit want baie lees Praag wat my ken. So hou op kraam, hier is baie mense wat Praag en die kommentare lees.
En ek is down to earth. Op of af duime gee my nie status nie. Inteendeel ek sien dit nie raak nie.
Hel ou Willy indien dit nou nie windgat en spog is nie weet ek eerlikwaar nie wat wintie is nie. Ek bedoel nie om jou enigsins te na te kom of af te kraak nie maar ‘n blinde man kan dit darem sien. Ek moet jou ook se ek het nou spesifiek na die duime gaan kyk en dit maak vir my ook nie sin uit nie. Dit nou daar gelaat. niks persoonliks nie, maar net my eerlike opinie.
Jammer Willy, maar ek het jou al gesê dat ek sê wat ek voel en nie noodwendig wat iemand wil hoor nie. Geen kwade gevoelens.
Nee hierdie ou skimp mos op my en ek is als behalwe wintie Gawie. Ek het geen sê as die leeuvereniging, strongman en powerlifting vriende Praag lees en hulle gee op of af duime nie. Ek wil vir daardie mens net die werklikheid skets.
Ek weet jy sal verstaan.
Ek dink my tyd op Praag is baie kort. Ek dink sterk daaraan om my baadjie te vat en te loop en spits my toe op positiewe dinge voordat ek as ‘n morbiede siel deur die lewe moet gaan en voordat dit my sport beinvloed. Lekker aand.
2013/11/1 Disqus
Jammer ek sien nou eers jy het hier kommentaar gelewer.
Moet dit nie vir jou so aantrek nie, ek sien nie dat jou naam daar genoem word nie. Los dit en gaan voort. Ek was van plan om Praag vaarwel toe te roep om redes van my eie. Sal jou laat weet waar ek my bevind.
Sterkte
Dis reg my vriend.
Lekker rustig slaap vir jou en jou huisgesin.
2013/11/1 Disqus
Beloftes, beloftes… Sê vaarwel en vaar voort. Ek sien niemand hier huil oor jou leë beloftes nie gawie.
Johan net omdat jy my so welkom laat voel sal ek hier bly en julle verpes tot in lente van dae. Nuwe asem. My naam is wel Gawie en my van is Maritz en ek bly op die oomblik in Klerksdorp. Wat wil jy nog hoor.
Willy, as my kleinkind nou hier naby was sou sy gese het Sjoe Ouma check daai masels. Jys ewe spoggerig ne?
Ek wil net graag vir daardie persoon skets dat ek ‘n wye vriendekring het wat Praag lees en dat wanneer daar opduime is, is dit van hulle af. geensin is ek wintie nie en ek haat dit om oor myself te praat. Ek voel so aan my dat my dae op Praag baie min is.
Willy en my vriend moet dit nie persoonlik opvat nie, jy kan eerlikwaar nog hier bly ek is op pad uit Praag en wil ook nie hier weggaan as kwaaivriende nie. Ek het niks sleg bedoel nie, maar net my eerlike persoonlike opinie gelig, ander voel nie soos ek nie en ek respekteer jou en ander se opinies.
After the collapse of communism, Israeli – not Western – business
interests, flooded Eastern Europe, buying everything that
wasn’t nailed down at rock bottom prices, including national assets (via
corrupting the ruling elite), and within less than two decades making a
mess of their economies. To add insult to injury, destroying national
sentiment, and culture became their next target. To this day,
they are pitting the minorities against
the bulk of society. Robbery, rape and
murder by these elements are the order of the day (they prefer to
concentrate on the elderly). The police are totally ineffective, with
their hands tied behind their backs to prevent “profiling”. Within the past three or five years, the
Hungarians in their desperation began organizing unarmed, paramilitary
units (Magyar Garda) for the protection of the population, however,
influential Jewish organizations resident in Hungary, objected to their
presence, and claimed that their uniforms reminded them of the Nazis.
Since there is a substantial Jewish membership in the Hungarian
Parliament, and by the backing of international Jewish organizations,
they were able to disband these units. Now I come to the end of my
story; The folks in Eastern Europe rightly equate the Americans with Israel. I never, in my wildest dreams, would have believed
that these societies would look to the East (Russia and China) for their
salvation, but my good friends, that is what’s happening.
Kyk bo links op die blad is daar ‘n woord ENGLISH as jy daarop klik kom jy op die engelse deel van Praag af. Hierdie praat ons Afrikaans of
John Kerry – real name: Jonah Kohn. Leon Trotsky – real name: Lev
Davidovich Bronstein, Vladimir Lenin – real name: Vladimir Illych
Ulyanov
Jy het my. Onder die beld hou.
http://itccs.org/2013/10/28/i-saw-joseph-ratzinger-murder-a-little-girl-eyewitness-to-a-1987-ritual-sacrifice-confirms-account-of-toos-nijenhuis-of-holland/
Dankie Gas ek verstaan.
Welcome to ITCCS.ORG and The International Tribunal into Crimes of Church and State
Dankie
Rasputin???
Ten minste die naam ‘Stepanek’ klink soos ‘n Tsjeggiese naam hy lees dalk die afrikaanse berigte mbv google translate of so iets maar kan nie kommentaar in afrikaas skryf nie.
OK darem nie varkanek nie?
Nico gelukkig nie varkanek nie
Klink soos ‘n uitlander Nico. Chinese of ‘n ding……..And Hugay is beautiful country hehe
So bietjie Boere gasvryheid, die ouens se Engels ook in Europa is maar bietjie, bietjie. Ons kan waardeer dat hulle die moeite doen om vir ons te vertel wat by hulle aangaan.
OK ek het dit so en verstaan die nou, ek was onder die indruk dit is mens van NSA. Dankie vir die reg help.
Ek was voorheen op stormfront. Die Europeers is eintlik ons goedgesind maar ek het gewaai oor die Amerikaners se tonnelvisie, dink net aan hulself. As mens iets kan leer van iemand hoekom nie? Lekker naweek Seg
Boere k sal dit nou in die vervolg in gedagte hou indien iemand weer in die rooinek taal kommentaar lewer. Jy weet mens dink nie altyd aan sulke dinge nie. Ek waardeer indien iemand my op my foute wys.
Seg jy het die onderskeiding behaal om meer mense
van Praag te vervreem in die kortste tyd in die bestaan van Praag, meer as Matt
Heyns wat al jare hier plak. Z.A.R. besef ek vanaand het ook maar pad gegee.
Miskien moet almal maar nou padgee dat jy die forum net vir jouself het, dan kan
jy alleen hier vir jouself vertel hoe wonderlik jy is en sommer al die likes op
jouself trek om jou nog beter te laat voel oor jouself. Ignoreer sommer die artikels ook as hulle nie jou persoonlike lof besing nie.
Gas dit is nou al lank dat jy op my spoor is. Indien ek opkom vir my taal en verkies om in Afrikaans te kommunikeer is dit nou ‘n probleem? Indien almal padgee is dit nou maar so. Daaraan kan ek niks doen nie. Lees onder waar ek verskoning vra. Van plak gepraat, wat soek jy nog hier?
Ek is op pad uit my vriend dan kan julle voortgaan sonder iemand wat julle die waarheid vertel waarvan almal van julle wegskram. Kyk nie rugby op die forum nie maar, boikot naspers, maar het die grootste tv skerm om rugby te kyk en betaal sommer die DSTV ‘n jaar vooruit. Koop elk Sondag die Rapport, maar lees hom nie, dit is net vir vuurmaak om vleis te braai. Die meeste van julle is ‘n klomp skynheiliges. Ondersteun niemand wat met Solidariteit of AfriForum te doen het nie, maar hang Steve en Sunette aan, koop sy plate en gaan kyk sy aanbiedinge.
Voorspoed vir jou en jou regse maatjies wat niks ondersteun wat vir die Afrikaners gedoen word nie. Net ‘n klomp groot bekke op ‘n forum en doen verder boggerol.
Seg al wat jy moet doen is om te aanvaar dat daar
mense is wie se mening van joue verskil en dat hulle die reg het om hulle eie
mening te he. Jy kan ook gerus daaraan werk om te aanvaar dat mense vir jou soms
nee se en dat jy dit so moet aanvaar en nie vir tyd en ewigheid hulle verpes om
oor te haal na jou mening nie en as jy dit nie regkry om hulle oor te haal na
jou siening nie raak jy uiters beledigend. As jy net hierdie eenvoudige reels
toepas sal mense ook graag met jou wil praat i.p.v. in n bekgeveg betrokke raak
of heeltemal onttrek. Z.A.R. is bv. suiwer Engelsprekend en is besig om
Afrikaans te leer verstaan en praat en hy is ons saak so goed gesind, hy het bv.
heeltemal onttrek omdat jy so geskel het op Engslprekendes en hulle letterlik
weggejaag het van Praag af. Al wat jy moet doen is gee jou mening soos al die
ander kommentators en gun alle kommentators hulle mening.
Gas ongelukkig is ek reguit en nie iemand wat doekies omdraai nie.
Ek het aanvaar dat ek verkeerd opgetree het teen die engelse kommentaar en het ook verskoning gebied.
Ek is op geen forum om aanvaar te word nie my vriend. Ek glo ook nie dit is waarvoor forums daar is nie.
Ek sal verseker nie kommentaar lewer net om ander tevrede te stel of om hulle goed te laat voel nie indien ek nie soos hulle oor iets voel nie sal k dit se.
Ja ek het al mense soos Matt, Sarron, Daniel beledigend antwoorde gegee, en sal dit weer doen, aangesien hulle in my oe dit verdien
Indien ek kommentaar lewer wat jou of iemand nie aanstaan nie stel ek my oop vir kritiek en sal daardie kritiek met liefde aanvaar.
Dit is ongelukkig wie ek is en niemand sal my verander nie. Ek sal ook nie van enig forum gaan om net ander tevrede te stel nie.
Net ‘n laaste gedagte my vriend, wees wie jy is en moet nooit voorgee wie jy nie werklik is nie. Daar is mense wat juis hierdie soort van media gebruik om voor te gee wat hulle nie werklik is nie, aangesien hulle nie vriend het nie en ‘n baie swak selfbeeld het. Hier vind hulle “vriende”
Groet en geniet dit.
Nes Zuma al wat kennis is op die skouer klop as hy groet, dig u al wat forumgebruiker is toe met ” my vriend voor en vriend agter “.
Is dit hoe dit gedoen word as ons uit ” vriende ” hardloop ?
“Gas”, ek stem volmondig saam met jou. Hierdie “Seg” is ‘n onopgevoede vark in skaapsklere… Hy het op Nuus 24 gedink die forum draai om hom – duidelik is hy besig om op hierdie forums ook sy varkagtige streke uit te haal. Dis of sy “heilige” siening of niks nie. Ek is so sat van sy ego dat ek kan klippe kou.
Dis mense soos hy wat Afrikaans ‘n uiters slegte naam gee.
Ek haat dit wanneer iemand ‘n persoon wat nie Afrikaans met selfvertroue kan praat of skryf en, daarom dan maar eerder engels praat of skryf afkraak! Daar is geen verskoning vir platvloersheid nie.
Die dwaas leer ook nie uit sy herhalende onbeskoftheid nie. Sodra ek sy skrywes sien, hou ek op lees en verlaat die artikel.
Kyk maar… Nou gaan hy hom weereens teenoor my ook probeer regverdig EN WEEREENS sy EIE naam blink poets…
Aan die Engelssprekende lesers/skrywers – skryf gerus asb., hier is (nes in enige ander gemeenskap) ‘n paar kleingeestige mense wat dink dat daar nie “regse” Engelssprekende mense is nie – vergewe hulle, want hulle weet nie van beter nie.
Beste wense.
Eddie indien mens nie met ‘n ander persoon kan verskil nie en net ja en amen op alles, soos jou soort asook baie op di forum het mens nie meer ‘n voet om op te staan nie. Dit is hoekom die Afrikaner sit waar hy sit. Dit is hoekom daar niks gedoen word vir die Afrikaner in die land nie. Dit is hoekom daar teen die Afrikaner gediskrimineer raak. Dit is hoekom daar niks gedoen word om misdaad te bekamp nie. Die lys gaan aan en aan. Maak oop julle monde en staan op teen hierdie aanslag teen die Afrikaner. Ek sal nie van opinie verander nie.
Julle wat so skynheilig is is het ek nie voor tyd nie.
Ek probeer niks van my regverdig nie is oop vir kritiek en kan die vat. Elke persoon het ‘n keuse en leef daarvolgens. Word wakker en kyk wat om julle aan die gang is.
ZARP = KLIP.
” Ek sal nie van opinie verander nie ” versus ” is oop vir kritiek en kan die vat “.
Daniel het immers hierdie dinge voorspel. Die ” TIER ” van die forums was inderdaad toe net n luiperd. Darem net bly die kolle het uiteindelik deurgeslaan en nie almal was / is siende blind nie.
Op pad uit ? Dit het jy hier bo gese en hier’s u nog ? ( As u hoop hier gaan smeekbede op dat u moet bly, sit u u nagemmer mis. )
Seg, dit is juis arrogansie soos die wat jy hier predik wat Engelssprekendes van ons vervreem. Interessant dat IHS Crime Index juis hul bevindinge baseer op die alombekende onbetroubare SAPS statistiek.
Erich ek het dit nie besef tot ek reggehelp is nie, waarna ek verskoning aangebied het en ook geseg het dat dit nie weer sal gebeur nie.
Dit maak in elke val nie meer saak nie ek gaan julle verlaat dat julle in vrede kan aangaan en op alles kan ja en amen.
Voorspoed vorentoe. Sal so af en toe kom inloer en net julle moere bietjie kom suur maak. LOL
Geniet dit.
Verlaat ! ? Hoe gou ?
Exactly same happened in Czech Republic and sure in other ex communist
countries. When communist government went down, everything was for sale,
but ordinary citizens were not able to buy busineses, they had no money
and the rules for business licence were nearly impossible. But it was
no problem for Jews with their own printed money and they bought nearly
everything. The dream about democracy disapered soon, so the freedom of
speach because they even bought all media. Citizens didn’t get proper
protection from criminal gypsies on the streets and didn’t feel safe.
But Jews don’t care for justice and even did write complaining letter
to UN just to create more problems for ordinary citizens accusing them
of racism.Police is afraid to really reprimand gypsies, because they
were wronfuly accused of racismus from them and Jews. It is clear that J
black cabal never planed to let people free.Europian countries have
beatiful cultire, hard working people and Jew want to destroy all and
enslave people. And people were so exided with Obama, but now they like
Putin. And Hungay is beautiful country, but Jews started to enigrate
there and started to believe that it will become their homeland, but
they only think about themself and about using people.
check out website of David Icke and see what Jews in Israel do with immigrant`s. Do the same with them, they are the scum of the earth.
thanks for sharing with us in SA