DRK: Noorweegse gevangene aangekla van moord op selmaat

‘n Noorweër wat sedert 2009 in die tronk in die Demokratiese Republiek van die Kongo aangehou word, is aangekla van die moord op sy selmaat en landgenoot ten spyte van ‘n gesamentlike ondersoek wat geen bewyse van vuilspel kon oplewer nie, het Noorweegse amptenare Dinsdag gesê. Tjostolv Moland is in Augustus dood aangetref in die tronksel

Lees verder: DRK: Noorweegse gevangene aangekla van moord op selmaat

Skokbewerings oor Saringasaanval in Sirië

Die bekroonde joernalis Seymour Hersh het nog skokbewerings gemaak: President Obama was nie eerlik met sy landgenote toe hy die Siriese president Bashar al-Assad vir ‘n Saringasaanval wat honderde burgers gedood het, blameer het nie. ‘n Voormalige senior intelligensie-amptenaar sê die Obama-administrasie het die beskikbare inligting oor rebelle wat oor Sarin beskik, botweg geïgnoreer. Die

Lees verder: Skokbewerings oor Saringasaanval in Sirië

Onderwyserverkragter van 11-jarige gevonnis tot drie keer lewenslank

Nkosingiphile Hlekwayo, 50, het in 2009 ‘n 11-jarige dogtertjie in sy klas by drie geleenthede verkrag. Vir dié misdade is hy Woensdag tot drie keer lewenslank deur die Empangeni-distrikshof in Kwazulu-Natal gevonnis. Die familie van die verkragter het kragtens tradisionele Bantoegebruik aangebied om beeste ter vergoeding aan die familie van die slagoffertjie te betaal, maar

Lees verder: Onderwyserverkragter van 11-jarige gevonnis tot drie keer lewenslank

Christene word vervolg

Die vervolging van Christene is in volle swang, maar die hoofstroommedia in die Verenigde State van Amerika byna doodstil oor hierdie verskynsel. Wanneer ‘n politikus iewers in die wêreld per ongeluk aanstoot gee met uitsprake oor homoseksuele, Jode of Moslems, is dit onmiddellik nuus . Maar baie min Amerikaners is selfs bewus daarvan dat ‘n

Lees verder: Christene word vervolg

Rassespanning loop hoog in Umzinto

Rassespanning loop hoog in Umzinto aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, nadat ‘n Indiër in hegtenis geneem is omdat hy na bewering ‘n jong swart man die naweek aan die brand gesteek het. Die plaaslike gemeenskap eis dat Rojith Dayasagai (43) Riverside Park, die toneel van Saterdag se voorval, verlaat. Dayasagai is aangekla van poging tot moord nadat hy

Lees verder: Rassespanning loop hoog in Umzinto

Reën voorspel vir Qunu-begrafnis

Nog reën word oor die Oos-Kaap verwag waar voorbereidings getref word vir die begrafnis van Mandela Sondag op Qunu. Dit reën reeds sedert Maandag in groot dele van die provinsie en die weerdiens sê dat dit oor die naweek sal voortduur. ‘n Voorspeller, Gartrh Sampson, sê die reënweer sal eers ná die begrafnis begin opklaar,

Lees verder: Reën voorspel vir Qunu-begrafnis

VSA druk vir sanksies teen Oekraïene

Die VSA oorweeg die moontlikheid van sanksies teen die Oekraïne weens beweerde gewelddadige optrede teen opposisie-betogings. Die woordvoerder van die Amerikaanse departement van buitelandse sake, Jen Psaki sê die VSA is weer in gesprek met Europese lande en die Internasionale Monetêre Fonds oor moontlike optrede. Sanksies teen die Oekraïene word nie uitgesluit, nie het sy

Lees verder: VSA druk vir sanksies teen Oekraïene

ANC maak skoonskip in Tlokwe

Die ANC het weer beheer oor die Tlokwe-munisipaliteit in Potchefstroom oorgeneem, nadat die DA probeer het om die skyn te skep dat hulle in die kussings sal bly. Die regerende party het al ses tussenverkiesings gewen. Die tussenverkiesings is gehou nadat die ANC die raadslede afgedank het. Dié raadslede het gehelp om die burgemeester Maphetle

Lees verder: ANC maak skoonskip in Tlokwe

Begrafnisgangers Obama, Cameron vermaak deur blonde selfie

Vir die duisende roubeklaers in Johannesburg se ENB-stadion was dit bedoel om ‘n gepaste huldeblyk aan ‘n “reus van die geskiedenis” te wees. Maar ‘n paar arrogante wêreldleiers wat voordeel wil trek uit die Swart Messias het dit gesien as die ideale geleentheid om nog groter pret te maak. Die Oxfordwoordeboek het nie verniet sopas

Lees verder: Begrafnisgangers Obama, Cameron vermaak deur blonde selfie

Gebaretaaltolk vir Obama glo uit sy diepte

Die gebrek aan opleiding van die gebaretaaltolk by Nelson Mandela se roudiens het tot groot verontwaardiging in die internasionale dowe gemeenskap gelei. Die Amerikaanse president Barack Obama se boodskap is glo nie deur die gebaretaaltolk Dinsdag oorgedra nie. Die gebaretaaltolk was langs die podium en moes staatshoofde , godsdienstige leiers en ander bekende figure se

Lees verder: Gebaretaaltolk vir Obama glo uit sy diepte