Oor Nobelpryse en volksgevoel

Een van die aspekte van Suid-Afrika wat seker die meeste uitstaan, is die hoon en smaad wat byna konstant deur Afrikaners ervaar word. Nou die dag skryf iemand vir my dat mnr. Nicky Oppenheimer, die sakeman, tydens ‘n onderhoud aan hom gesê het: “Die Afrikaners se grootste vyande is ander Afrikaners.” Natuurlik is dit waar.

Lees verder: Oor Nobelpryse en volksgevoel

N4 sluit weens oproer

Die N4 snelweg wat Rustenburg en Zeerust met mekaar verbind, was Woensdagaand gesluit weens die voortgesette diensleweringsbetogings in die plaaslike munisipaliteit op Zeerust in Noordwes. Oproeriges het paaie met klippe en rommel versper. Hulle het die strate ingevaar nadat water-en sanitasieprobleme in die gebied ondervind is. Ondanks ‘n swaar polisieteenwoordigheid in die gebied, het die

Lees verder: N4 sluit weens oproer

SANCO uit Limpopo-dorpie verjaag

Inwoners van die dorpie Bunzhe buite Tohoyandou in Limpopo het huise van SANCO-lede gevandaliseer. Die huise is met klippe bestook en groot skade is aan die eiendomme aangerig. Die ontstoke inwonwers het begin amok maak en vyf huise in die gebied geplunder. Vier van die huise behoort aan lede van die burgerlike organisasie SANCO (South

Lees verder: SANCO uit Limpopo-dorpie verjaag

Kommer oor ebola laai op

Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê Suid-Afrikaanse mediese deskundiges is na lande gestuur wat deur ebola geteister word. Motsoaledi het die portefeuljekomitee belas met gesondheid oor die departement se jaarverslag ingelig. Die Departement het ‘n ongekwalifiseerde ouditverslag vir die derde agtereenvolgende jaar ontvang. Hy sê Suid-Afrika is hard besig om maatreëls in plek te

Lees verder: Kommer oor ebola laai op

‘Brand die plase’

Ten minste een swarte is erg opgewonde oor die nuwe liedjie van ‘n kletsrymgroep Dookoom. Andile Mngxitama was in die middestad van Kaapstad vir die bekendstelling van Dookoom se Larney Jou poes. Die video het skokgolwe in Suid-Afrika veroorsaak. Die hoofsanger, Die Mutant, is glo ‘n “hip-hop-legende” op die Kaapse Vlakte. Mngxitama, Julius Malema se

Lees verder: ‘Brand die plase’

Vlaamse raadslid noem Mandela ‘n ‘terroris’

Verbijstering in de gemeenteraad van Kortrijk maandagavond, waar N-VA-raadslid Steve Vanneste vroeg om de benaming Nelson Mandelaplein op het stadsdeel Kortrijk Weide te schrappen. “Mandela was hoofd van de terroristische tak van het ANC en onderhield contacten met dictators zoals wijlen Khadaffi van Libië.” Mandela (95), die op 5 december 2013 overleed, kreeg in 1993

Lees verder: Vlaamse raadslid noem Mandela ‘n ‘terroris’

Rooftogte by winkelsentrums styg 142% en polisie is ‘verlore’

Korrupsie, wanadministrasie en ‘n gebrek aan inligting kortwiek die stryd teen misdaad, het sprekers gister by ‘n konferensie oor misdaadvoorkoming gesê. Die hoof van die spesiale ondersoekeenheid, adv. Vas Soni, het sover gegaan soos om te vereis dat alle bates wat deur misdadigers verkry word, onteien behoort te word. Volgens ‘n ander spreker by die

Lees verder: Rooftogte by winkelsentrums styg 142% en polisie is ‘verlore’

Tuks-kuierplek gaan wooneenhede word

Die gewilde Hatfield Square in Burnettstraat, waar studente reeds vir jare by sy klubs en kroeë saamtrek, sal dalk binnekort sy partytjieskoene vir ‘n residensiële ontwikkeling verruil. Dié besluit rus glo daarop dat die eienaars van die Hatfield Square, Redefine Properties, eerder behuising aan studente in die omgewing wil bied. Die hoofbedryfsbeampte van die Hatfield

Lees verder: Tuks-kuierplek gaan wooneenhede word

Klipgooiers versper dele van Goue Hoofweg

Motoriste word aangeraai om dele van die Goue Hoofweg te vermy nadat geweld weer uitgebreek het. Sowat 200 oproeriges van die Slovo Park-lokasie naby Bushkoppies, suid van Johannesburg het begin klipgooi op die Goue Hoofweg by die Stockwell-aansluiting. Die oproermakers versper die pad met klippe en ander voorwerpe. Die rede vir die betoging is nog

Lees verder: Klipgooiers versper dele van Goue Hoofweg

Ebola: Botswana sluit grense terwyl Kubane instroom

Die Afrika-Unie het sy kommer uitgespreek nadat Botswana nie reismaatreëls teen burgers van lande wat deur die ebolavirus getref is, wou ophef nie. Die Unie sê die weiering om reisbeperkings op alle burgers van die betrokke lande te lig, het die ekonomiese las op die lande, Liberië, Guinee en Sierra Leone verhoog. Botswana het die

Lees verder: Ebola: Botswana sluit grense terwyl Kubane instroom