praag.co.za

Vlaamse raadslid noem Mandela ‘n ‘terroris’

Written by

in

,

Verbijstering in de gemeenteraad van Kortrijk maandagavond, waar N-VA-raadslid Steve Vanneste vroeg om de benaming Nelson Mandelaplein op het stadsdeel Kortrijk Weide te schrappen. “Mandela was hoofd van de terroristische tak van het ANC en onderhield contacten met dictators zoals wijlen Khadaffi van Libië.”

Mandela (95), die op 5 december 2013 overleed, kreeg in 1993 de Nobelprijs voor de Vrede voor het vreemdzaam beëindigen van het apartheidsregime in Zuid-Afrika. N-VA’er Steve Vanneste is allerminst onder de indruk. Hij wil van het Nelson Mandelaplein op Kortrijk Weide af. “De geschiedenis heeft haar rechten, want Mandela had ook een negatieve kant. Hij was als hoofd van de gewapende afdeling van het Afrikaans Nationaal Congres (ANC) betrokken bij terroristische bomaanslagen tegen burgers. Hij onderhield ook contacten met dictators zoals wijlen Suharto in Indonesië en wijlen Khadaffi in Libië. Mandela betekende erg veel in de strijd tegen apartheid, maar ik vraag me af of dat opweegt tegen het slechte wat hij deed. Dat is voor alle duidelijkheid geen partijstandpunt, maar een persoonlijke mening”, aldus Vanneste.

Het stadsbestuur van Open Vld, N-VA en sp.a is alvast niet van plan om de naam van het plein te veranderen en distantieert zich verder van de uitspraken van Steve Vanneste. Bij zijn partij N-VA zitten ze verveeld met zijn opmerkelijk standpunt, maar een sanctie volgt er niet.

Comments

20 responses to “Vlaamse raadslid noem Mandela ‘n ‘terroris’”

  1. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Ten minste ‘n paar mense in die wêreld wat se oë nie deur liberale oogklappe toegehou word nie.

    1. RSA PATRIOT Avatar
      RSA PATRIOT

      Net jammer dat “een sanctie volgt er niet”. Dit klink asof dié man teen donderweer poep en die res van die parlement vir Mandela prys.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Dis waar – Rome is egter nie in ‘n dag gebou nie en een sneeubal kan ‘n storting begin. Solank daar mense is wat die waarheid besef is ek hoopvol.

        1. RSA PATRIOT Avatar
          RSA PATRIOT

          Dit is waar. Deur net elke dag op Praag te gaan, of ‘n video van Red October te kyk, kry ek weer hoop vir ons volk. De Vos en sy soort het egter ‘n manier om dit te bederf!

  2. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    Ja man! ‘n Man wat nie geïndoktrineer is om verby Mandela se jarelange aanslag teen onskuldiges te kyk nie! Een ding pla my egter. Daar heers regoor die wêreld die indruk dat Mandela en die ANC Apartheid bestry het om “goeie verandering” aan te bring. Soos ons Praag lesers almal weet, was hulle stryd natuurlik een vir die bevordering van kommunisme in Suider-Afrika, en nie een vir die sogenaamde bevryding van die swartman nie. Ons navorsers het vandag weer op ‘n skokkende statistiek afgekom: teen 1993, aan die einde van Apartheid, was die swart werkloosheidsyfer maar 8%! Dit het intussen tot 37% gestyg in 2011! Hoe verduidelik die ANC so iets? Dat swart mense onder die “verskriklike” Nasionale Party slegs ‘n 8% werkloosheidsyfer gehad het! Dit sluit natuurlik swartes in die tuislande in, en sluit nie Transkei in nie, wat ‘n 5,6% werkloosheidsyfer gehad het. Swartes se minimumloon was boonop ongeveer 4 keer hoër as die gemiddelde minimumloon in Afrika.
    Die probleem in Suid-Afrika is dat daar nie plek is vir debatte oor Apartheid nie. Die onderwerp is, wat meeste mense betref, afgehandel. Ons projek beoog om die tafel oop te maak vir debat oor hierdie onderwerp in skole, universiteite en gemeenskappe. Enige waardevolle bronne kan na ons gestuur word by sahistoryproductions@gmail.com

    Dit GAAN groot wees!!

    1. Karel Combrinck Avatar
      Karel Combrinck

      Mag ek net duidelikhdeud kry? “Ons projek beoog om die tafel oop te maak vir debat oor hierdie onderwerp…” Watter onderwerp is dit presies?

      1. RSA PATRIOT Avatar
        RSA PATRIOT

        Aparte Ontwikkeling en die voordele wat dit hoofsaaklik vir die Bantoe bevolkingsgroepe in Suid- en Suidwes Afrika ingehou het. Asook die betrokkenheid van die ANC en die valse voorwendsels waaronder hulle die beleid teengestaan het.

        1. Rifrug Avatar
          Rifrug

          “die ANC en die valse voorwendsels”

          Is dit nie sinonieme nie?

          1. RSA PATRIOT Avatar
            RSA PATRIOT

            Korrek.

  3. Andy Avatar
    Andy

    Naand Chris,
    dit wil my nou voorkom, aldus die nuus, dat daar nou selfs ongerymdheid was met die egskeiding tussen die twee Mandelas.
    n Jakkals verander van haar maar nie van streek.

  4. Dolk Avatar
    Dolk

    Sien wis ek nie van nie – dat die waarheid beier op die pleine soos haelstene, groter as rugbyballe, is nie ‘n leuen nie.

  5. Susan Avatar
    Susan

    Mostertsaadjie van die waarheid wat uiteindelik ontkiem het en gaan groei in n majestieuse boom.

  6. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    Schijnheilige verbijstering in ‘volksvertegenwoordigerskringen’ verbijsterd al lang niet meer.

    Wat wel verbijsterend is, is dat de corrupte woord brekende Waal Michel Premier is geworden in een regering MET de NVA waar hij als eerder gezegd NOOIT mee zou werken omdat zij in Belgische zin Vlaams nationalistisch zijn. Al is woordbreuk in elitaire ‘volksvertegenwoordigende’ politieke kring dezerzijds een pré.

  7. Dolk Avatar
    Dolk

    Behou goeie oordeel… Moet nie ‘n man dronk met belonings maak – wanneer hy nugter dink nie.

    NS Ek begryp die “Bells” uitdrukking – tong in die kies gesê hoor. 🙂 Daar is egter tog ‘n les daarin…

    1. Gas Avatar
      Gas

      Jy sal weet ja.

      1. Dolk Avatar
        Dolk

        Natuurlik sal ek weet! Drank benewel verseker goeie oordeel.

        Helaas, wat is die rede vir die nuttelose gif in jou skrywe aan my – want wat weet jy van my lewe af?

        1. Rifrug Avatar
          Rifrug

          Dolkvriend … my raad sou wees om nie met gasse te gesels nie. (maar volg gerus jou eie kop).

          Uit die aard van die naam Gas … kan mens maklik met meer as een persoon in geprek raak … en hulle kan as ‘n span “nuttelose gif in jou skrywe aan my” herhaaldelik in jou rigting gooi.

          1. Dolk Avatar
            Dolk

            Riffels, jy weet dat ek 100% jou mening en perspektief daaroor deel. Ek waardeer jy skrywe dankies.

            Helaas, ek kon nog nooit verby ‘n vlieëslaner loop wanneer ‘n brommer, swaar-dragtig met maaier eiers naby kos begin vlieg nie…

          2. Rifrug Avatar
            Rifrug

            Ek verstaan jou motief … “wanneer ‘n brommer” … maak dit duidelik.

            “Riffels, jy weet dat ek 100% jou mening en perspektief daaroor deel.”
            Riffels is hoe Trippie my genoem het – ek wonder waar sy is …

          3. Dolk Avatar
            Dolk

            Skuus Riffels – ek sien Trippie se gesig by jou “Stem” stemme… Ai Trippie! Waar is jy en jou kosbare vriende-dinne, dat julle so swyg?

Leave a Reply