Die dodetal vir 2013 se feesseisoen gaan die hoogste in die Suid-Afrikaanse geskiedenis wees. Die aantal sterftes kan so hoog wees soos 1736, sê ‘n bestuursvaardigheidspesialis Rob Handfield-Jones. Handfield-Jones was Vrydagoggend op AM Live waar hy gesê het in 2008/2009 was die voorlopige dodetal tydens die feesseisoen 937. Hy sê dié syfer kan met 15% styg tot
Vrae heers oor dood van Rwandese intelligensiebeampte
Vrae heers oor die dood van ‘n voormalige Rwandese senior militêre intelligensiebeampte, wat verwurg in sy kamer in ‘n spoghotel aangetref is, het die SABC berig. Kolonel Patrick Karegeya is op Nuwejaarsdag dood aangetref. ‘n Lid van die opposisieparty in die sentrale Afrika-land sê Karegeya is vermoor, maar die Rwandese hoë kommissaris in Suid-Afrika ontken
Lees verder: Vrae heers oor dood van Rwandese intelligensiebeampte
Lina Spies oor Flip Buys se Afrikaner
Ek het al kommentaar gelewer (Praag 8 Des) op Flip Buys se onlangse opmerkings oor die Afrikaner (Maroelamedia 4 Des). Die Burger en Beeld het heelwat later dit wys geag om Buys se teks te herpubliseer. Lina Spies het pas in ‘n brief daarop gereageer (Die Burger, 2 deser, p 13). Spies is ‘n gevierde
Natuurliefhebbers ontstoke dat olifantbul vankant gemaak is
Natuurliefhebbers is ontstoke oor die Nasionale Krugerwildtuin se besluit om ‘n olifantbul vankant te maak nadat ‘n paartjie aangeval is in hulle voertuig. Die aanval het by ‘n watergat by Pretoriuskop gebeur terwyl die twee die olifant afgeneem het. Die paartjie is ongedeerd maar die man is vir skok behandel. Die 30-Jarige Britse toeris is
Lees verder: Natuurliefhebbers ontstoke dat olifantbul vankant gemaak is
Fidel Castro se stryd teen die VSA in Afrika
Deur Madelein Jacobs Onlangs was Fidel se broer Raul Castro in Suid-Afrika vir die begrafnis van Mandela. Hier het President Obama sy blad geskud. VSA President John F Kennedy sou dieselfde gedoen het. JFK het op 23 Oktober 1963 gese: “… there is no country in the world including any and all the countries under
Klopse nie op Tweede Nuwejaar gehou nie
Die Kaapse Klopse-karnaval wat tradisioneel op Tweede Nuwejaar in Kaapstad gehou word, sal nie vandag plaasvind nie. In die verlede is dit altyd op die dag na Nuwejaar gehou. Die stad sê egter dié jaarlikse instelling is na Saterdag verskuif uit respek vir die Moslemsabat wat vanaand begin. ‘n Woordvoerder van die stad, Grant Pascoe sê
Monaco se koninklikes besoek Mvezo
Prince Albert en Prinses Charlene van Monaco het Woensdag Mvezo, in die Oos-Kaap, asook die omliggende dorpe besoek, het Mandela se kleinseun Mandla Mandela gesê. “Die koninklike huis van Mandela is opgewonde om die Prins en Prinses van Monaco hier in Mvezo , die geboorteplek van Nelson Mandela te ontvang, ” het hy gesê in
Poetin beloof ’totale uitwissing’ van terroriste
Die president van Rusland, Wladimir Poetin, het sy stilswye verbreek na twee dodelike selfmoordbomaanvalle voor die Winterspele in Sotsji. Hy het die stad Volgograd besoek nadat twee dodelike ontploffings deur vermeende Tsjetsjeense terroriste op agtereenvolgende dae die lewens van minstens 34 mense geëis het. Poetin het ook met die veiligheidsdiens en die minister van binnelandse
Lees verder: Poetin beloof ’totale uitwissing’ van terroriste
Moslemgeweld teister Afrika-vasteland
Moslemgeweld teister die vasteland van Afrika nadat minstens tien mense omgekom het na twee selfmoord-bomaanvalle by die Jazeera Palace-hotel in die Somaliese hoofstad, Mogadishu. Regeringsoldate is ook in die jongste aanvalle beseer. Verlede week is sewe mense in ‘n bomaanval op ‘n restaurant in Mogadishu dood. Die Islamitiese groep, al-Shabaab, wat glo verantwoordelik was vir die
Oujaar: Skietery in Krugersdorp, Pretoria kalm
Vyf swartes wat in hegtenis geneem is in verband met Oujaarsdag se skietvoorval op Krugersdorp aan die Wesrand sal binnekort in die hof verskyn. Sewe mense is by ‘n spazawinkel gewond vanwie twee se toestand kritiek is. ‘n Polisiewoordvoerder, Katlego Mogale, sê daar word beweer dat ‘n groep mense die winkel binnegekom en oproerig geraak
